Friday, October 23, 2009

PRO SERIES OKTOBER 2009


Hierdie was die laaste Pro-Series vir die jaar. November maand se Pro-Series is die finaal tussen al die lede wat gekwalifiseer het. Sterkte aan almal wat gekwalifiseer het!!!!

Oktober Pro-Series was gehou by Biermans Vaaldam. Die oewer aan die linkerkant was gebruik en daar het mooi vis uitgekom.




Latsky met sy sak vis




Johan Strydom die gelukkige lootjie trekking wenner




Leon de Kramer 5de plek




Robert Hurn 4de plek




Allan 3de plek. Ook die prys vir die grootste moddervis.




Frank Ferreira 2de plek




Floors Latsky wenner van die Pro-Series




Die wenners is soos volg :

1) Floors Latsky
2) Frank Ferreira
3) Allan
4) Robert Hurn
5) Leon de Kramer

Spesie vir die dag was 'n moddervis :

1) Allan
2) Markus Swart

No comments:

Post a Comment