Friday, April 30, 2010

SENIOR B EN C LIGA LAASTE BEEN 8 MEI 2010 - STEYNS VAALDAM

Die laaste been van die liga vir die B en C afdeling vind plaas 08 Mei 2010 te Steyns - Vaaldam.

Die spanvergadering vir die liga sal plaasvind op 04 Mei 2010 by die GN Klubhuis om 19H00.

Die Spanne vir die liga is soos volg :

B-SPAN
FRANCOIS STEYN
ANDRIES TIGGELMAN
GERT SWART
PAT VD MERWE
ERIC GERRITSEN
PIETER MEINTJES
GEORGE THOMAS
BOET THOMAS
JUNIOR LATSKY
TINUS BOSHOFF
RIAAN NABAL
TOM EBERSOHN

BESTUURDER : HENNIE COETZEE
AFRIGTER : RIAAN SWANEPOEL
HULP-AFRIGTER : DONALD MCDONALD
BEAMPTE : MARLENE COETZEE

C-SPAN
TIGGIES TIGGELMAN
PIET ROODT
JAN VERMAAK
SIAS JANSE VAN RENSBURG
PEET VORSTER
LOURENS POTGIETER
RUAN NABAL
KAYLE SWART
HERMAN KUHN
JOHAN ZWARTS
KOBUS VD MERWE
RIAAN LERM

BESTUURDER : MARKUS SWART
AFRIGTER : SPYKER COETZEE
HULP-AFRIGTER : CHRIS BOSHOFF
BEAMPTE : RIANA VERMAAK

D-SPAN
ROBERT KOTZE
CHARL MATTHEE
RIAAN DU PLESSIS
ZIYAAD ESSOP
NEIL VD WESTHUIZEN
GERT STRYDOM
WILLIE NEL
JANS VORSTER
ZIELAS DU PREEZ
HENNIE KNOETZE
HENRY ATKINSON
JACQUES LOMBARD

BESTUURDER : SAREL BOSHOFF
AFRIGTER : BAREND BOOYSE
HULP-AFRIGTER : NOG SOEK
BEAMPTE : GIEL SWART

RESERWES :
ANTON NAGEL
JACO CILLIERS
CHRIS COERTZE
STEVE SMIT

2010 SAVOF MEESTERS SPANNE

Hi Almal,

Hier is die 2010 SAVOF Meesters spanne.

2010 MASTER CONFEDERATION TEAM
FOR PARTICIPATION IN ZONE 6 TOURNAMENT

MANAGER : DOUGLAS J. MIDDLETON    (C GAUT)
COACH : GLEN ERIC BELLINGAN  (GAUT)

ANGLERS :
JWF SMIT  (GAUT)
A CLOETE  (FREE)
H ZEELIE    (C GAUT)
MC NAUDE (GAUT N)
JT VD WALT (GAUT N)
CJ LOUWRENS  (CNW)

RESERVE : GJ TOLMAY  (NC)

2010 SAFBAF FEDERATION 'A' TEAM
FOR PARTICIPATION AGAINST SA FORCES TEAM

MANAGER : PIET HOFFMAN  (CNW)
COACH : PIETER VAN DEVENTER PRETORIUS (MPUM)

ANGLERS :
SJM ELOFF   (C GAUT)
RD WLAKER (GAUT)
AH COERTZE (GAUT N)
J VD WESTHUIZEN (C GAUT)
JL NIENABER (GAUT N)
RD JARVIS (C GAUT)
JML VD MERWE  (C GAUT)
JP KLEYNHANS  (C GAUT)
CAJ ROHMANN  (MPUM)
PR THEUNISSEN (MPUM)
A STOLZ  (CNW)
JA LIZEMORE (GAUT)

RESERVE : J GROBBELAAR (NEM)

Baie geluk aan al ons Gauteng-Noord hengelaars met hulle prestasie.

Groete,

Markus

Monday, April 26, 2010

KOEDOE - WEN PREMIER AFDELING!!!!!!

Hi Almal,

Dit is met GROOOOT trots wat ek kan se dat Koedoe die Premier Liga gewen het vir die jaar.  Dit is die 1ste keer in Koedoe se geskiedenis dat ons die Premier afdeling wen.  Ons klop al vir die afgelope 4 jaar aan die deur om hierdie prestasie te verower en elke jaar het ons al hoe nader gekruip.

As Voorsitter van Koedoe wil ek graag aan elke lid in Koedoe danksie vir die liga jaar se ondersteuning.  Dit is fantasties om deel te wees van 'n fantastiese klub wat die sport hengel verkies bo die sport 'politiek'.  Dit is wat ons so suksesvol maak op hierdie stadium.  Kom ons behou due goeie en gaan voort op wat ons gebou het.

Aan al die hengelaars in die premier afdeling baie geluk met die prestasie en dit is 'n fantastiese oomblik om te onthou.

Koedoe was 45 punte voor met die aanvang van die laaste liga been.  Ons het seker gemaak ons wen dit goed, deur die laaste been ook te wen met by die 50 punte.

DIE SPAN :
WILLIE RICHARDS
IAIN MACDONALD
AMPIE ROODT
TJAART COETZEE
RIAAN SWANEPOEL
SAREL BOSHOFF
CHRIS BOSHOFF
JACQUES DU PREEZ
DONALD MCDONALD
SPYKER COETZEE
BAREND BOOYSE
HENNIE COETZEE
MARKUS SWART

BESTUURDER : GERT SWART
AFRIGTER : FRANCOIS STEYN, PIETER MEINTJES
HULP-AFRIGTER : JUNIOR LATSKY, ANDRIES TIGGELMAN

Wel gedaan aan al die hengelaars!!!!!

Ek sal die finale punt publiseer sodra dit finaal is.

Wednesday, April 21, 2010

SENIORS SA KLERE

Hi Almal,

Dit is met baie groot trots wat ek almal kan meedeel dat twee van ons Koedoe Senior lede SAVOF klere ontvang het. 

SAVOF A  -  Sarel Boshoff
SAVOF B  -  Eric Gerritsen

Dit is 'n groot prestasie en ons as 'n klub is baie trots op julle.

SENIORS IN GN
SAVOF A
Skippie Scheepers
Sarel Boshoff

SAVOF B
Eric Gerritsen
Francois Roets

Baie geluk en hou die provinsie se naam hoog.

Groete

Tuesday, April 20, 2010

KOEDOE NUUSBRIEF APRIL 2010

ALGEMEEN

Onlangs het iemand gevra wanneer eindig ‘n hengel seisoen. Die antwoord was maklik. Dit bly aaneenlopend vir 12 maande ‘n jaar. Nogtans is daar ‘n tydperk dat hengel op provinsiale vlak so ‘n bietjie in ‘n “rus” fase ingaan. Ons is so byna om daardie tydperk te betree wanneer alle verpligtinge afgehandel is. Indien ons daarna kyk, is dit nog net die senior ligas wat op 24 April 2010 en 8 Mei 2010 moet plaasvind. O ja, en natuurlik die derde en vierde bene van die senior proewe wat gedurede Mei 2010 gaan plaasvind. Al hierdie gebeurtenisse vind by Steyns te Vaaldam plaas.
Teen druktyd sal die penkoppe en juniors se proewe te De Rust, Hartbeespoortdam ook al afgehandel wees.

ADMINISTRATIEWE AANGELEENTHEDE
Soos reeds genoem, betree ons nou die laaste fase op die hengel front. Soos dit ook maar deel is van alle administrasie, is daar sekere finansiele verpligtinge wat nagekom moet word, soos byvoorbeeld die betaling van affiliasie gelde by Gauteng Noord asook aan SAVOF, ens.
Die nuwe affiliasie lyste moet ingedien word wat ook dan sal beteken dat dit ‘n aanduiding sal wees welke bedrag die klub vir die affiliasie van sy lede verskuldig is. Siende dat die jaarlikse lede gelde nie verhoog is nie, word ‘n dringende beroep op u as lede gedoen om so gou doenlik u lidmaatskapgelde vir 2010 oor te betaal. Kom ons kyk of dit teen 31 Mei 2010 afgehandel kan wees.

LIEF EN LEED

So is ons ook nie vrygestel van dit wat om ons plaasvind nie. Ampie Roodt was in ‘n motorbotsing betrokke. Ons is dankbaar dat hy nie ernstige beserings opgedoen het nie. Ampie het hom, as gevolg hiervan, van die derde been van die liga onttek. Ampie, sterkte, en ons wens jou ‘n spoedige herstel.
Van ons klub lede raak ook nou betrokke by karp hengel. Geluk aan die manne en sterkte mat jul SA kampioenskappe wat van 26 tot 29 April 2010 by Bamboesspruit te Bloemhof gaan plaasvind.
Soos reeds in die Maart Nuusbrief berig, kom die klub se afsluitingsfunksie op 29 Mei 2010 ook nou nader. Geliewe u name so spoedig moontlik aan Markus deur te gee. Die tyd raak egter min. Die besonderhede is voorlopig soos volg:
Drag: Die gaan formeel wees.
Plek: Lucas v/d Berg saal, Danville
Drank: ‘n Kontant kroeg word beplan.
Menu: ‘n Driegang maaltyd word beplan.
Tyd: 15:00 vir 15:30.
Rugby: Daar word beplan om die funksie te onderbreek om die rugby wedstryd te beeld saai.

KLUB HENGEL AANGELEENTHEDE
Die hengel kalender vir ons klub lede is soos volg:
1 Mei: Dag kompetisie te Cilliers. Die regter oewer, links van die huise is bespreek.
5 Junie: Dag kompetisie te De Rust
3 Julie: Dag kompetisie te Trichardt (Sasol kant)
7 Augustus: Dag kompetise te Roslee
4 September: Naweek kompetisie te Nooitgedachtdam
2 Oktober: Dag kompetisie te Draaifontein
6 en 7 November: Naweek kompetisie te Grootdraaidam
3 en 4 Desember: Nag/dag kompetise te Bajadam te Bronkhorstspruitdam.

Die reelings vir Mei se kompetisie is soos volg:
Verterk tyd: Almal kom by BJ’s om 03:45 bymekaar en vertrek om 04:00. Almal kom eers by die tweede lapa bymekaar vir ‘n inligting sessie. Inskrywings sal aldaar plaasvind en koste betalings sal ook dienooreenkomstig geskied.

Hengel tyd: Saterdagoggend vanaf 07:00 tot 15:00. Inweeg sal om 15:45 plaasvind.
Lede moet onthou, dat geen hengel die Vrydag sal plaasvind nie. Niemand word toegelaat om die oewer voor die tyd te betree nie. .
Bonanza: R400,00 vir graskarp van 4.0 kg of swaarder.

In die toekoms met naweek kompetisies sal geen lede toegelaat word om voor die Vrydag die oewer te betree en te hengel die. Indien ‘n oewer reeds die Vrydag betree word, sal daar uit die aard van die saak, geen hengel voor die Saterdagoggend plaasvind.

Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/reëls asook die GN grondwet.
Ons vra almal se samewerking.
Lede moet asseblief daarop let dat daar in die vervolg toeters geblaas sal word om die begin en einde van die kompetisie aan te dui en ALLE LYNE moet dan uitgetrek word. Oortreding van die reёl sal lei tot diskwalifikasie vir die spesifieke kompetisie.

Hengelaars moet asb daarop let dat Geelvis ʼn ordonnansie vis is en het ʼn minumum lengte van 300 mm. Dit is vanaf die binnekant van die V van die stert tot die bek. Hengelaars moet sorg dat hulle maatstokke in hulle hengelkaste het sodat hulle die vis kan meet. Oortreding van die reel kan lei tot diskwalifikasie.

BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal. Indien daar tydens die naweek kompetisie besluit word dat die klub vroeër mag ingaan mag die besoeker nie hengel voor die kompetisie begin het nie. Die klublid is verantwoordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word die betrokke klublid geskors vir die betrokke klub kompetisie. Die besoekers moet dieselfde gelde betaal (Inskrywingsgelde) en kom die besoekers ook in aanmerking vir die Bonanza sowel as looitjie trekking pryse asook spesiale pryse, as daar is.
Indien u reeds die Vrydagoggend die oewer wil betree, geen hengel voor die vasgestelde hengeltyd. Mag onder geen omstandighede voor die tyd begin hengel of voerplek maak nie. Dit lei tot diskwalifikasie.
Mondelingse besware en klagtes teen enige vang van vis ens., moet skriftelik aan die Sekretaris binne 48 uur na die kompetisie gestuur word. By gebreke hiervan sal geen klagtes of besware oorweeg word nie. Vereniging se grondwet punt 15(a) verwys. Lede asseblief, as daar enige probleme is by die kompetisie, handig die grief of beswaar in skrifteklik. Moet nie dat ons tydens die inweeg of kompetisie dinge kwytraak wat jy later spyt oor kan wees

DAGKOMPETISIE UITSLAE
SENIORS
1) Jacques du Preez 238.60
2) Willie Richards 186.30
3) George Thomas 156.85

DAMES
1) Jacky Retief 94.95
2) Zandra Boshoff 72.60
3) Jeanette Wernick 36.85

JUNIORS
1) Tyler van Blerk 30.25
2) Barend Booyse 29.65
3) Kayle Swart 15.50

JUNIOR/JUNIOR
1) Waldo Swanepoel 75.25
2) Jaco vd Merwe 41.15
3) Darren Latsky 27.85

VOORSKOOL
1) Amber van Zyl 44.80

NAWEEK KOMPETISIE UITSLAE


SENIORS (1STE 15 PLEKKE)
1) George Thomas 596.20
2) Jacques Du Preez 526.20
3) Riaan Swanepoel 434.20
4) Junior Latsky 372.55
5) Sarel Boshoff 329.40
6) Iain Macdonald 301.50
7) Tinus Boshoff 246.55
8) Kobus vd Merwe 218.15
9) Johan Steyn 215.75
10)Andre Rtief 211.20
11)Francois Steyn 197.50
12)Markus Swart 196.90
13)Willie Richards 186.30
14)Eugene Wernick 169.45
15)Shaun v Blerk 160.00

DAMES
1) Zandra Boshoff 321.30
2) Jacky Retief 123.25
3) Jeanette Wernick 70.75
4) Christa Swart 56.45
5) Marlize Booysen 55.85

JUNIORS
1) Barend Booyse 324.85
2) Tyler van Blerk 152.05
3) Kayle Swart 39.05

JUNIOR/JUNIOR
1) Jaco vd Merwe 185.20
2) Darren Latsky 113.40
3) Waldo Swanepoel 112.50
4) Kevin Lerm 89.00
5) Thealisa van Blerk 87.25

VOORSKOOL
1) Amber van Zyl 61.70
2) Sarel Boshoff (jnr) 0.85

Die Gauteng Noord se klere aand vind op 19 Junie 2010 te Akasia se Stadsaal plaas. Ook hier benodig ons u totale voor of op 30 April 2010. Markus of Marlene kan ook in hierdie verband genader word. Elke klub moet sy eie tafels regmaak en versier asook eie kos voorsien. Die huur van die saal asook die tafels en stoel beloop R35,00 per kop. Die koste ten opsigte van die verversings sal bepaal word sodra die total van bywoning bekend is. Dit sal waardeer word indien u, u totale sal opdeel tussen volwassenes en kinders onder 10 jaar oud.

Ten laaste. Sterkte aan ons senior spanne met die laaste liga bepalings. Ons kan hierdie jaar die betrokke afdelings wen.

Monday, April 19, 2010

PRO SERIES UITSLAE

Die ProSeries het op 18 April by Golden moon - Vaaldam plaasgevind.  Dit is ook 'n baie mooi oewer, maar ook slegs 1km lank.  Die vis was maar moeilik op die dag.

UITSLAE :
1) Smittie 20 Vis 21kg
2) Jonah 18 Vis 21kg
3) Jannie 26 Vis 11kg
4) Allen 24 Vis 12kg
5) Scalk 12 Vis 17kg

Volgende ProSeries is op 16 Mei te Cilliers - Vaaldam.

NAWEEK PUNTESTAND.

Na 2 naweek kompetisies is die klub se puntestand soos volg :

1 Sarel Boshoff 1247.40
2 Johan Steyn 1081.75
3 Chris Boshoff (j) 1072.95
4 Iain MacDonald 1058.80
5 George Thomas 1007.50
6 Markus Swart 967.65
7 Kobus van der Merwe 920.25
8 Shaun van Blerk 900.70
9 Jacques du Preez 856.15
10 Tyler van Blerk (j) 818.55
11 Zandra Boshoff (d) 796.40
12 Donald MacDonald 788.50
13 Kayle Swart (j) 786.15
14 Riaan Swanepoel 784.25
15 Willie Richards 750.60
16 Junior Latsky 684.90
17 Jaco Cilliers 548.70
18 Tinus Boshoff 547.55
19 Boet Thomas 525.50
20 Jaco de Jongh (j) 504.45
21 Eugene Warnick 479.05
22 Francois Steyn 472.90
23 Pieter Meintjies 416.70
24 Tom Eberson 394.50
25 Eric Gerritsen 360.70
26 Frikkie van der Merwe 346.50
27 Riaan du Plessis 330.70
28 Jaco van der Merwe (jj) 329.85
29 Barend Booyse (j) 324.85
30 Willie Nel 313.60
31 Gert Swart 298.35
32 Sias Janse v Rensburg 295.05
33 Darren Latsky (jj) 287.10
34 Andries Tiggelman (j) 268.40
35 Spyker Coetzee 265.50
36 Willie Swart 263.15
37 Hennie Coetzee 255.85
38 Jan Vermaak 215.40
39 Andre Retief 211.20
40 Frik van der Merwe 210.25
41 Riana Vermaak (d) 202.70
42 Francois Steyn (jj) 188.75
43 JL du Plessis 187.30
44 Thealisa van Blerk (jj) 183.65
45 Wilma MacDonald (d) 173.15
46 Robert Kotze 161.80
47 Duppie du Plessis 159.50
48 Roald Matthee (v) 148.05
49 Rosl Coetzee (d) 142.10
50 Steve Smit 141.75
51 Piet Roodt 129.70
52 Charldon Matthee (jj) 126.40
53 Zielas du Preez 123.50
54 Jacky Retief (d) 123.25
55 Waldo Swanepoel (j/j) 112.50
56 Elrich Lambrechts (jj) 110.60
57 Leeu Tiggelman 109.85
58 Peet Vorster 108.80
59 Kevin Lerm(jj) 89.00
60 Gert Swart (jj) 86.95
61 Hennie Knoetze 85.25
62 Shaun Lambrechts (jj) 84.70
63 Charl Matthee 83.85
64 Heinrich retief 83.80
65 Peet Swart 82.55
66 Riaan Lerm 80.15
67 Jeandre Steyn (v) 74.00
68 Jeanette Wernick 70.75
69 Jans Vorster 68.00
70 Gerhard Richards (v) 62.85
71 Amber van Zyl (v) 61.70
72 Christa Swart (d) 56.45
73 Marlize Booysen (d) 55.85
74 Annelien Richards (jj) 47.40
75 Willem de Jongh 42.25
76 Ruan Struwig (jj) 41.95
77 Sandra Cormack (d) 39.80
78 Billy le Roux (g) 37.75
79 Wynand Richards (jj) 29.40
80 Bernhard Enslin 26.20
81 Anton Nagel 15.75
82 Mine du Plessis (v) 13.45
83 Zanika Ebersohn (v) 12.65
84 Sarel Boshoff (v) 8.50

JUNIOR PROEWE 17 APRIL 2010 - DE RUST HARTIES

Hi Almal,

Die Junior Proewe het Saterdag 17 April by Harties (De Rust) plaasgevind.  Ek het as keurder opgetree en moet se dit was nogal interessant.  Aan al die Koede Juniors en penkoppe wat daar was wel gedaan en dankie vir julle voorbereiding.

PENKOPPE
Charldon Matthee
Kevin Lerm
Jaco vd Merwe
Taleasha van Blerk

JUNIORS
Jaco de Jongh
Jacques Lombard
Ruan Nabal
Kayle Swart
Andries Tiggelman
Tyler van Blerk

Soos ons kan sien, kan ek met trots se dat ons Koedoe hengelaars baie goed verteenwoordig was.  Baie dankie aan al ons Koedoe hengelaars ook met hulle netheid en voorbereiding. 

Friday, April 16, 2010

DAGKOMPETISIE - STAND VAN SAKE

Na die 1ste vier klubkompetisie is die huidige stand van sake soos volg :

Neem kennis hierdie is vir die dagkompetisie.

1 Iain MacDonald         1719.55
2 Willie Richards           1585.71
3 Markus Swart            1278.76
4 George Thomas         1224.40
5 Tom Eberson             1150.40
6 Donald MacDonald   1136.45
7 Riaan du Plessis         1045.85
8 Chris Boshoff (j)        1024.60
9 Andries Tiggelman (j) 983.90
10 Hennie Coetzee       980.25
11 Shaun van Blerk      934.05
12 Jacques du Preez     908.91
13 Tyler van Blerk (j)    876.70
14 Sarel Boshoff           870.45
15 Tinus Boshoff           813.00
16 Eric Gerritson          795.91
17 Kobus van der Merwe 782.00
18 Sias Janse v Rensburg  757.80
19 Riaan Swanepoel      724.50
20 Junior Latsky            710.96
21 Spyker Coetzee        698.30
22 Eugene Wernick       660.35
23 Johan Steyn             642.20
24 Boet Thomas           613.70
25 Kayle Swart (j)        612.50
26 Jaco de Jongh (j)     585.70
27 Zandra Boshoff (d)  550.70
28 Gert Swart              503.11
29 Ampie Roodt          492.20
30 Francois Steyn        471.65
31 Piet Roodt              467.15
32 Tjaart Coetzee        432.80
33 Pieter Meintjies       416.70
34 Willie Nel                382.75
35 Wilma MacDonald (d) 367.00
36 Zielas du Preez        354.30
37 Jaco Cilliers             350.25
38 Robert Kotze          340.50
39 Elrich Lambrechts (jj) 333.45
40 Duppie du Plessis      322.35
41 Shaun Lambrechts (jj) 315.55
42 Riaan Lerm               294.55
43 Pat van der Merwe   271.15
44 Willie Swart             263.15
45 Leeu Tiggelman        249.20
46 Nic Booysen            244.05
47 Steve Smit               226.25
48 Anton Nagel            224.30
49 Frik van der Merwe 210.25
50 Ziyaad Essop           204.76
51 Hennie Knoetze      198.90
52 Thealisa van Blerk (jj) 189.05
53 JL du Plessis           187.30
54 Frikkie van der Merwe 177.65
55 Charl Matthee        165.50
56 Roald Matthee (v) 163.30
57 Jaco van der Merwe (jj) 156.65
58 Charldon Matthee (jj) 142.10
59 Jan Vermaak            138.25
60 Riana Vermaak (d)   131.65
61 Andre Retief            129.70
62 Darren Latsky (jj)    128.75
63 Francois Steyn (jj)   125.60
64 Rosl Coetzee (d)     116.00
65 Peet Vorster           108.80
66 Herman Kuhn          98.00
67 Jacky Retief (d)       94.95
68 Gert Swart (jj)        86.95
69 Heinrich Retief        83.80
70 Peet Swart             82.55
71 Waldo Swanepoel (j/j) 75.25
72 Jeandre Steyn (v)   74.00
73 Jans Vorster          68.00
74 Justin Bothma        67.10
75 Christa Swart (d)   64.90
76 Gerhard Richards (v) 62.85
77 Kevin Lerm(jj)        49.40
78 Annelien Richards (jj) 47.40
79 Amber van Zyl (v)     44.80
80 Tiaan Ebersohn (jj)    43.10
81 Willem de Jongh       42.25
82 Sandra Cormack (d) 39.80
83 Billy le Roux (g)      37.75
84 Jeanette Wernick (d) 36.85
85 Barend Booyse (j) 29.65
86 Wynand Richards (jj) 29.40
87 Ruan Struwig (jj) 29.30
88 Zanika Ebersohn (v) 28.25
89 M. Booysen (D) 28.10
90 Bernhard Enslin 26.20
91 Mine du Plessis (v) 26.05

Wednesday, April 14, 2010

JUNIOR EN PENKOP PROEWE

Terugvoer rakende die Junior en Penkop Proewe inligting sessie.

1) De Rust - Hek sal om 05H00 al oop wees.
2) Kom bymekaar om 05H30 by die Lapa.
3) Hengeltyd is van 07H00 - 15H00
4) Kostes beloop R30 per hengelaar en R10 per voertuig.  Kinders onder 10 jaar betaal nie R30 nie.
5) Proewe inskrywingsgelde beloop R50

Evaluering Stelsel
1) Hantering van Gerei            15 punte
2) Spoed en tempo                 15 punte
3) Hengelgerei                        30 punte
4) Proewe vangspunt              13 punte
5) Jy as persoon                     10 punte
6) Voorbereiding / Netheid     40 punte
7) Oewer hengel ondervinding  32 punte

Maak seker oor bloukurpers en geelvis.

Maak seker jou gerei is skoon en nie geroes nie.  Kyk na jou hounet staanders!!!

Groete

Tuesday, April 6, 2010

KLUBKOMPETISIE UITSLAE TE ARDENZA VAALDAM

Die naweek kompetisie by Ardenza het 'beautifull' uitgedraai.  Waar al die reen in Gauteng gebly het, het ons oor die hele naweek nie 'n druppel reen beleef nie.  Duidelik is daar  iemand wat die reen saamvat dam toe, wat die naweek nie daar was nie.  Oom Hennie.......nou weet ons.

Ons kan net dankie se vir oom Jokkie en Tannie Harriette Nel wat die oewer vir ons gesluit gehou het, om seker te maak dat ons die oewer beskikbaar het.  Ook so aan almal wat die publiek uitgehou het vir ons.  Indien dit nie gedoen was nie het ons die klubkompetisie verseker afgestel.

Vaaldam op sy mooiste.  Hierdie was Vrydagaand by die dam.


DAGKOMPETISIE UITSLAE
SENIORS
1) Jacques du Preez     238.60
2) Willie Richards         186.30
3) George Thomas       156.85

DAMES
1) Jacky Retief            94.95
2) Zandra Boshoff       72.60
3) Jeanette Wernick     36.85

JUNIORS
1) Tyler van Blerk            30.25
2) Barend Booyse            29.65
3) Kayle Swart                15.50

JUNIOR/JUNIOR
1) Waldo Swanepoel       75.25
2) Jaco vd Merwe            41.15
3) Darren Latsky              27.85

VOORSKOOL
1) Amber van Zyl        44.80

NAWEEK KOMPETISIE UITSLAE
SENIORS (1STE 15 PLEKKE)
1) George Thomas         596.20
2) Jacques Du Preez      526.20
3) Riaan Swanepoel       434.20
4) Junior Latsky             372.55
5) Sarel Boshoff            329.40
6) Iain Macdonald         301.50
7) Tinus Boshoff            246.55
8) Kobus vd Merwe      218.15
9) Johan Steyn               215.75
10)Andre Rtief               211.20
11)Francois Steyn          197.50
12)Markus Swart           196.90
13)Willie Richards          186.30
14)Eugene Wernick        169.45
15)Shaun v Blerk           160.00

DAMES
1) Zandra Boshoff          321.30
2) Jacky Retief               123.25
3) Jeanette Wernick        70.75
4) Christa Swart              56.45
5) Marlize Booysen          55.85

JUNIORS
1) Barend Booyse              324.85
2) Tyler van Blerk              152.05
3) Kayle Swart                  39.05

JUNIOR/JUNIOR
1) Jaco vd Merwe             185.20
2) Darren Latsky               113.40
3) Waldo Swanepoel         112.50
4) Kevin Lerm                   89.00
5) Thealisa van Blerk          87.25

VOORSKOOL 
1) Amber van Zyl             61.70
2) Sarel Boshoff (jnr)        0.85


Sondag inweeg tyd


Sarel Boshoff (jnr)


Jaco vd Merwe


Darren Latsky


Kevin Lerm


Thealisa van Blerk


Waldo Swanepoel  


George Thomas met sy sak van 27.935kg


Riaan Swanepoel met sy sak van 23.360kg


Junior Latsky met sy baber van 5.100kg


Waldo Swanepoel wat 'n mooi vis gevang het.


Al die jong hengelaars saam


Die twee voorskool wenners saam.
1) Amber van Zyl
2) Sarel Boshoff (jnr)


Die Junior/Junior wenners saam
1) Jaco vd Merwe
2) Darren Latsky
3) Waldo Swanepoel


Die Junior wenners
1) Barend Booyse
2) Tyler van Blerk
3) Kayle Swart


Die dames wenners
1) Zandra Boshoff
2) Jacky Retief
3) Jeanette Wernick


Koedoe BO!!!


Nog 'n mooi foto van die Vaaldam


Vaaldam