Tuesday, February 28, 2012

GN SENIOR LIGA FINALE UITSLAE

More Almal

Hier is die uitslae vir die laaste dag en dan die finale uitslae oor die 3 rondtes.


Premier A net vir dag 3

1. Munt A 133
2. Centurion A 117
3. Koedoe A 70 (15 vis)
4. Weermag A 70 (12 vis)
5. Impala A 65
6. Pretoria Polisie A 64
7. Iscor A 50

Oor die 3 Ligas
1. Munt A 381
2. Centurion A 315
3. Koedoe A 281
4. Weermag A 249
5. Impala A 170
6. Iscor A 141
7. Pretoria Polisie A 134 (2 x nie Beampte gehad nie.)

President A 3de been
1. Pisces A 55
2. Korrektief A 51
3. Premiermyn A 50
4. Pras A 48

Oor die 3 Ligas
1. Pisces A 153
2. Premiermyn A 151
3. Pras A 121 (93 vis)
4. Korrektief A 121 (89 vis)

Premier B 3de liga
1. Koedoe B 72
2. Centurion B 71
3. Munt B 69
4. Pisces B 55
5. Iscor B 51
6. Weermag b 36

Oor 3 ligas
1. Munt B 258
2. Koedoe B 239
3. Centurion B 222
4. Pisces B 165
5. Weermag B 132
6. Iscor B 61 (3x nie Beampte gehad nie)

Premier C 3de liga
1. Koedoe C 33
2. Koedoe D 28
3. Munt C 21

Oor 3 ligas
1. Koedoe C 87
2. Munt C 59
3. Koedoe D 53

Wednesday, February 22, 2012

FEBRUARIE 2012 NUUSBRIEF

NUUSBRIEF –FEBRUARIE 2012

 Hier is ons alreeds in die tweede maand van die nuwe jaar. Hengel het alreeds afgeskop met die Geheel Transvaal Kampioenskappe wat plaasgevind het gedurende Januarie 2012.

Almal op die hengel front is hard besig want die laaste been van die liga vind op 25 Februarie 2012 by Biermans plaas. Die dames se SA Kampioenskappe te Bloemhof is afgehandel en geluk aan al ons dames met hul puik restasies. Die mans seniors is ook hard aan die werk met hul SA Kampioenskappe wat gedurende Maart 2012 gaan plaasvind. Sterkte aan hulle en gaan wen jul kampioenskappe.

LEED
Leon Steyn se gesondheid toestand is krItiek;
Hennie Coetzee se vader is oorlede;

LIEF
Senior Geheel Transvaal:
A-span – 1ste plek
B-span – 4de plek
C-span – 5de plek

Dames SA – albei GN spanne wen.
Zandra Boshoff – Swaarste sak vis oor die 3 dae.

KLUBKOMPETISIES
Die eerskomende klubkompetisies is soos volg:

Maart 2012: Vaaldam – Voorheen (ou Wilgedraai). Aanwysing soos volg:
Draai af na Oranjeville, gaan verby Tago se afdraaipad asook Weltina. Kry daarna groot bord op lankerkant en draai in.

Almal kom bymekaar by SHELL ULTRA CITY OM 03:30 met vertryktyd om 03:45

April 2012: Koppiesdam – naweek-kompetisie
Mei 2012: Klipdrift Dam. Boer se plaas
Junie 2012: Voorlopig Soetvelde
Julie 2012: Voorlopig Roodekopjes
Augustus 2012: Voorlopig Eilandsmeer (naweek kompetisie)

Met die Maart 2012 se klubkompetisie, sal daar van 07:00 tot 15:00 gehengel word. Inweeg sal stiptelik om 15:45 by Donald se voertuig plaasvind.

Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reëls asook die GN grondwet.
Hengelaars moet asb daarop let dat Geelvis ʼn ordonnansie vis is en het ʼn minumum lengte van 300 mm. Dit is vanaf die binnekant van die V van die stert tot die bek.
BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal.
Die klublid is verantwoordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word die betrokke klublid geskors vir die betrokke klub kompetisie. Die besoekers moet dieselfde gelde betaal (Inskrywingsgelde).
Mondelingse besware en klagtes teen enige vang van vis ens., moet skriftelik aan die Sekretaris binne 48 uur na die kompetisie gestuur word.
By gebreke hiervan sal geen klagtes of besware oorweeg word nie. Vereniging se grondwet punt 15(a) verwys. Lede asseblief, as daar enige probleme is by die kompetisie, handig die grief of beswaar skrifteklik in. Ons vra almal se samewerking.

Die klubkompetisie by Kolie v Rensburg was seker een van die moeilikste kompetisies wat aantal vis betref nog by die Vaaldam.  Alhoewel daar voorheen tydens die Feeder kompetisies baie vis gevang is, het die vis net nie gebyt nie.

HENGELUITSLAE

Oewerkompetisie
Hier volg die uitslae van die Februarie 2012 se naweekkompetisie uitslae

STATISTIEKE

VOL - 19
SPIEEL - 4
GRASKARP - 20
BABER - 19
MODDERVIS - 24

TOTAAL - 86 VIS
GEWIG - 84.685KG

SENIORS
1) RIAAN DU LESSIS 6 VIS 8.350KG
2) JOHAN STEYN 5 VIS 7.250KG
3) GERT STRYDOM 5 VIS 6.710KG
4) DONALD MCDONALD 3 VIS 3.575KG
5) DUPPIE DU PLESSIS 4 VIS 1.975KG
6) BARRY GAARKEUKEN 4 VIS 1.745KG
7) TJAART COETZEE 2 VIS 3.565KG
8) WILLIE RICHARDS 2 VIS 3.370KG
9) FRANCOIS STEYN 1 VIS 3.880KG
10)MARKUS SWART 3 VIS 1.715KG
11)MICHAEL VAN ROOYEN 2 VIS 1.110KG
12)SPYKER COETZEE 2 VIS 0.800KG
13)SAREL BOSHOFF 1 VIS 0.895KG
14)BRENDAN LANGUAGE 1 VIS 0.715KG
15)BAREND BOOYSE 1 VIS 0.690KG
16)HANS DE LANGE 1 VIS 0.550KG
17)MARTIN STANDER 1 VIS 0.475KG
18)AMPIE ROODT 1 VIS 0.470KG
19)DANIE DE JAGER 1 VIS 0.465KG
20)PIETER TERBLANCHE 1 VIS 0.400KG
21)PIET VENTER 1 VIS 0.365KG
22)ROBERT KOTZE 1 VIS 0.345KG
23)TIGGIES TIGGELMAN 1 VIS 0.290KG
24)LOURENS POTGIETER 0 VIS 0.100KG
25)PIETER MEINTJES 0 VIS 0.080KG

DAMES
1) RENE LABUSHAGNE 4 VIS 5.620KG
2) COLEEN RICHARDS 1 VIS 1.435KG
3) SUSAN MATTHEE 1 VIS 0.400KG
4) LINDIE STANDER 1 VIS 0.265KG

JUNIORS
1) ANDRE VENTER 3 VIS 4.100KG
2) RICHARD VAN ROOYEN 1 VIS 3.020KG
3) MONROE ROETS 1 VIS 2.130KG
4) JASON STANDER 1 VIS 1.765KG
5) PIETER COETZER 0 VIS 0.020KG

JUNIOR/JUNIOR
1) JACO VD MERWE 2 VIS 0.590KG
2) CHARLDON MATTHEE 2 VIS 0.485KG
3) ROALD MATTHEE 2 VIS 0.475KG
4) ADRIAAN CLOETE 1 VIS 0.420KG
5) GERHARD RICHARDS 1 VIS 0.410KG
6) RIVON KOTZE 0 VIS 0.075KG

VOORSKOOL
1) SAREL BOSHOFF 9 VIS 4.120KG
2) TEGAN KOTZE 1 VIS 0.355KG
3) COLEEN COETZEE 0 VIS 0.120KG
4) MICHELLE RICHARDS 0 VIS 0.060KG

Hier is die uitslae van die Februarie Pro Mania
1) ROBERT HURN MG SUPERBAIT-STORMERS 5 VIS 8.925KG 139.25 PUNTE
2)JOHAN STEYN FIN SERVICES 5 VIS 7.250KG 122.50 PUNTE
3)GERT STRYDOM CARP WORLD 5 VIS 6.710KG 117.10 PUNTE
4)DONALD MCDONALD FIN SERVICES 3 VIS 3.575KG 65.75 PUNTE
5)TJAART COETZEE MG SUPERBAIT-BULLE 2 VIS 3.565KG 55.65 PUNTE
6)WILLIE RICHARDS MG SUPERBAIT-BULLE 2 VIS 3.370KG 53.70 PUNTE
7)FRANCOIS STEYN FIN SERVICES 1 VIS 3.880KG 48.80 PUNTE
8)MARKUS SWART FIN SERVICES 3 VIS 1.715KG 47.15 PUNTE
9)SPYKER COETZEE MG SUPERBAIT-BULLE 2 VIS 0.800KG 28.00 PUNTE
10)SAREL BOSHOFF CARP WORLD 1 VIS 0.895KG 18.95 PUNTE
11)BAREND BOOYSE CARP WORLD 1 VIS 0.690KG 16.90 PUNTE
12)ROBERT KOTZE MG SUPERBAIT-STORMERS 1 VIS 0.345KG 13.45 PUNTE

Sosiale aangeleenthede

Boekmerk u dagboek nou reeds. Die klub se jaarfunksie word vir 26 Mei 2012 beplan. Die reëls sal later gekommunikeer word.

Algemene Jaarvergadering
Die Algemene Jaarvergadering vind op 29 Februarie 2012 by die klubhuis plaas. Almal se teenwoordigheid sal waardeer word siende dat ’n nuwe bestuur gekies moet word asook dat daar sekere besluite in klubverband geneem moet word. Die vergadering sal in die “bo-saal” plaasvind en om 19:00 begin. ’n Beroep word op alle klublede gedoen om die vergadering by te woon.

Ons maandelikse storie

Hello Ma

Lanklaas geskryf sedert ek die naweek op die plaas deurgebring het. Hoekom dit so is, is dat my tyd nou vinnig verby gaan om my “trade test” te gaan skryf. Hulle sê. As jy dit dop, neem dit lank voor jy weer ’n afspraak kry. Ek dink toe so by myself. Die dop is niks want ek weet hoe voel dit om ’n vak op skool te dop. As jy dus weer sukkel om ’n afspraak te kry, redeneer ek, bly jy langer ’n vakleerling en jy kry langer minder geld. Wie sê die baas gaan jou weer ’n kans gee soos hulle op skool gemaak het nie. Ma, hierdie is nie ’n skool nie, die is “real life”, ma.

Ma, die oom in die werkswinkel wat my voorberei vir my vaktoets het te vertel dat ek moet onthou daar is kennis en dan is daar wysheid. Nadat hy dit gesê het, was ek heel deurmekaar. Ek kon die twee nie van mekaar kry nie. Dit was soos die verskil tussen hengel en visvang. Toe die oom die plooie op my voorkop sien, toe weet hy dat ek nou heel verward is. Hy verduidelik dat kennis nou eintlik geleerheid is, of te wel, boek kennis en wysheid is wat jy so oor die jare leer wat nie in boeke opgeskryf is nie. Hy sê toe ook vir my dat eie ondervinding is die beste leermeester en ek moet onhou dat geen mens te oud raak om leer nie. Dit is seker hoekom die oom so slim met masjiene is. Hy kan omtrent alles self doen. Net soos oorle pa wat alles op die plaas gedoen het.

Ma sien, in die voorbereiding wat ek maak, het jy ’n teoretiese (hoop ek het die reg gespel want ek kry nie so groot woord in my ou klein woordeboekie nie) deel asook ’n praktiese deel. Die teoretiese deel (hoop die woord is reg), is nou die boek kennis en die pratiese deel is nou wysheid. Gewoontlik maak ’n mens van sekere woorde gebruik en alles is nou engelse terme. Nou moet ek die afrikaanse terme ook leer. Soos byvoorbeeld, velve is ’n klep, spark pluck is ’n vonkprop, clutch is ’n koppelaar, carburator is ’n vergasser, ensovoorts. Daar word ook gepraat van ’n knormoer maar ek moet dit nog gaan opsoek. My woordeboekie is te klein. Sal maar die oom môre vra wat knor vir wie en wie wil vir wie (@####@). Amper praat ek lelik.

Met die praktiese deel gaan dit goed. Ek kan nou al self ’n engin uitmekaar haal en heel te mal oordoen. Weer terug sit en siedaar, as die sleutel gedraai word, dan start dit en is aan die gang. Een van die dae gaan ek nog oorle pa se F100 FORD trokkie se masjien ook oordoen sodat dit weer op die plaas kan brul.

Ma, ek moet nou maar afsluit want dit as 2 uur in die oggend en die oë will nie meer so lekker fokus nie. Dit is weer vroeg opstaan om te gaan werk. Ek weet ma sal verstaan.

O ja, amper vergeet. Dit gaan goed met oom Karel. Was Sondagmiddag gou daar gewees. Die oom loop nou sonder enige kurke of kiere. Hy sê daardie jong fiso dame doen die ding. Glo ook weer terug by die werk. Die tannie sê net as die oom in die agtermiddag by die huis kom is die knie nog so bietjie geswel. Hy het nie water op die knie soos wat ek met die rugby gahad het nie. Dit is blykbaar van die baie staan en loop. Sy moet maar nog sy koffie en kos na hom bring waar hy voor die TV sit. Want sê die tannie, as die oom eers sy sit gekry het en die been is so reguit op ’n stoel geplaas, sal ’n bom hom daar gelig kry nie. Nadat hy sy sepie en die 7 uur nuus gekyk het, is hy darem instaat om op te staan. Hy bad nie meer nie maar stort wel. Dan hoef hy nie die knie te buig terwyl hy staan en stort nie. Daarna is dit bed toe gaan tyd. Kreun ook nie meer so in die nag nie, sê die tannie. Sy kry ook darem nou so ’n bietjie slaap in.

Ma, hou maar duim van met my voorbereiding tot my vaktoets. Sal ma op hoogte hou. Ma gaan nog trots wees op ma se plaas seun.

Groete aan almal.
Van ’n baie moeë Basjan

Monday, February 20, 2012

PRO SERIES 19 FEBRUARIE 2011 TE JACKY LEONARD VAALDAM

Hi Almal,

Die maandelikse Pro-Series het plaasgevind Sondag 19 Februarie te Jacky Leonard Vaaldam.  Die opkoms was nie sleg nie met 30 hengelaars daar.  Ek moet se die vis het fantasties gebyt.  Meeste vis vir die dag was 49 - George Rutven.  Gemiddelde vis per hengelaar ongeveer 30 vis.

Top vyf vir die dag :
1) Brain Fuller
2) George Rutven
3) AB Brits
4) Chris Abbott
5) Markus Swart

1STE PLEK

2DE PLEK

3DE PLEK

4DE PLEK

TOP VYF HENGELAAR SVIR DIE DAG

Thursday, February 16, 2012

DAMES SA'S - FINALE UITSLAE

More Almal,

Hier is die finale uitslae van ons Dames SA’s. Wel gedaan aan GN se dames wat die kampioenskappe gewen het in die A en B Afdeling. Dit is sowaar ‘n voortreflike prestasie, en ek glo ook die eerste in GN se geskiedenis dat ons Dames A en B spanne die SA’s saam wen.
Ons is baie trots op ons Dames. Sterkte aan al ons Dames wat genomineer het om die SA proewe by te woon.

Ook spesiale gelukwensing aan die volgende Dames by die A-Span :
1) Yvonne vd Walt – 2de Victor Ludorum
2) Elmari Strydom – 3de Victor Ludorum.

Dames B-Span :
1) Alta Pieters - Victor Ludorum
2) Rika Vorster - 3de Victor Ludorum

2012 DAMES NASIONALE KAMPIOENSKAP UITSLAE (DAG 1-3)

DAMES PREMIER A
GAUTENG NOORD 331
MPUMALANGA 258
VRYSTAAT 223
GAUTENG 221
SENTRAAL GAUTENG 202
SENTRAAL NOORDWES 169


DAMES PREMIER B
GAUTENG NOORD 142
SENTRAAL GAUTENG 100
GAUTENG 96
VRYSTAAT 94

DAMES PRESIDENT A
NOORDOOS MPUMALANGA  185
LIMPOPO 158
WP 129
NW 117
KZN 47

Tuesday, February 7, 2012

GRASKARP - PIETER COETZER

Hier is 'n mooi Graskarp wat een van ons Juniors, Pieter Coetzer gevang het by die Vaaldam.

2012 HUIDIGE PUNTESTAND

Hi Almal

Hier is die ountestand na afloop van die 1ste twee kompetisies.

Dagkompetisie

SENIORS
1 Spyker Coetzee 784.95
2 Gert Strydom 734.35
3 Andries Tiggelman 530.95
4 Hennie Coetzee 491.35
5 Tjaart Coetzee 487.55
6 Barend Booyse 466.40
7 Neil van der Westhuizen 446.55
8 Sarel Boshoff 392.05
9 Steve Smit 391.40
10 Iain Mcdonald 380.20
11 Markus Swart 350.55
12 Donald McDonald 341.75
13 Robert Kotze 337.25
14 Willie Swart 277.25
15 Kobus vd Merwe 274.75
16 Johan Steyn 260.40
17 Tinus Boshoff 257.05
18 Peet Vorster 216.95
19 Francois Steyn 209.10
20 Jacques du Preez 189.45
21 Pieter Terblanche 187.25
22 Pat vd Merwe 175.80
23 Hoosein Mohamed 150.45
24 Riaan du Plessis 143.50
25 Riaan Cloete 113.65
26 Charl Matthee 106.95
27 Brendan Language 98.50
28 Jan Vermaak 94.70
29 Gert Swart 87.45
30 Sameer Aboo 86.35
31 Jans Vorster 81.60
32 Hassen Mohamed 78.20
33 Sias J V Rensburg 64.45
34 Doepie du Plessis 59.75
35 Barry Gaarkeuken 57.45
36 Eben Steynberg 55.65
37 Willem de Jongh 54.85
38 Willie Richards 53.70
39 Duane Hattingh 44.40
40 Danie de Jager 38.10
41 Peet Swart 37.90
42 Michael v Rooyen 31.10
43 Hans de Lange 15.50
44 Martin Stander 14.75
45 Ampie Roodt 14.70
46 Piet Venter 13.65
47 SJ Koster 13.05
48 Leeu Tiggelman 12.90
49 Lourens Potgieter 1.00
50 Pieter Meintjes 0.80
 
DAMES
1 Wilma McDonald (Dame) 217.85
2 Zandra Boshoff (Dame) 212.20
3 Riana Vermaak (Dame) 114.95
4 Yvonne Kotze (Dame) 105.90
5 Rene Labuschagne (Dame) 96.20
6 Susan Matthee (Dame) 87.90
7 Lindie Stander (Dame) 73.95
8 Tiana Booysen (Dame) 27.00
9 Coleen Richards (Dame) 24.35
 
JUNIORS
1 Pieter Coetzer (Junior) 101.80
2 Jason Stander (Junior) 90.90
3 Piet Venter (Junior) 71.00
4 Richard v Rooyen (Junior) 40.20
5 Rico Hattingh (Junior) 33.05
6 Monroe Roets (Junior) 31.30
 
JUNIOR/JUNIOR
1 Jeandre Erasmus (Junior/Junior) 131.55
2 Christiaan Coetzee (Junior/Junior) 123.00
3 Adriaan Cloete (Junior/Junior) 115.85
4 Stefan Breytenbach (Junior/Junior) 113.65
5 Charldon Matthee (Junior/Junior) 92.95
6 Shaun Lambrechts (Junior/Junior) 66.95
7 Jaco vd Merwe (Junior/Junior) 64.70
8 Roald Matthee (Junior/Junior) 59.40
9 Gerhard Richards (Junior/Junior) 14.20
10 Rivon Kotze (Junior/Junior) 0.75
 
VOORSKOOL
1 Sarel Boshoff (Voorskool) 131.20
2 Tegan Kotze (Voorskool) 13.55
3 Coleen Coetzee (Voorskool) 0.60

Naweek Kompetisie
1 Andries Tigelman 1727.75
2 Tjaart Coetzee 1514.60
3 Hennie Coetzee 1248.85
4 Markus Swart 854.60
5 Johan Steyn 816.95
6 Spyker Coetzee 791.55
7 Adriaan cloete 781.45
8 Kobus vd Merwe 777.30
9 Barend Booyse 774.10
10 Gert Strydom 617.25
11 Francois Steyn 544.85
12 Charl Matthee 486.85
13 Peet Vorster 478.10
14 Pieter Terblanche 472.55
15 Neil vd Westhuizen 446.55
16 Charldon Matthee 409.20
17 Sias j v Rensburg 398.20
18 Steve Smit 391.40
19 Iain McDonald 380.20
20 Sarel Boshoff 373.10
21 Jans Vorster 352.30
22 Robert Kotze 323.80
23 Christiaan Coetzee 289.00
24 Danie de Jager 280.90
25 Willie Swart 277.25
26 Riana Vermaak 276.25
27 Donald McDonald 276.00
28 Thinus Boshoff 257.05
29 Duan Hattingh 219.85
30 Wilma McDonald 217.85
31 Zandra Boshoff 212.20
32 Roald Matthee 205.20
33 Shaun Lambrechts 203.15
34 Jaco vd Merwe 192.10
35 Jacques du Preez 189.45
36 Pieter Coetzer 179.60
37 Pat vd Merwe 175.80
38 Riaan Cloete 174.60
39 Markus Cloete 165.35
40 Willem de Jongh 156.15
41 Hoosein Mohamed 150.45
42 Jan Vermaak 135.35
43 Jeandre Erasmus 131.55
44 Susan Matthee 131.45
45 Stefan Breytenbach 113.65
46 SJ Koster 107.60
47 Yvonne Kotze 105.90
48 Johann de Jongh 95.90
49 Gert Swart 87.45
50 Sameer Aboo 86.35
51 Brendan Language 81.35
52 Hassen Mohamed 78.00
53 Nathen Henn 72.85
54 Rico Hattingh 65.50
55 Jason Stander 63.25
56 Lindie Stander 61.30
57 Eben Steynberg 55.65
58 Peet Swart 37.90
59 Tiana Booysen 27.00

Monday, February 6, 2012

2011 KLUBKOMPETISIE FINALE PUNTESTAND

Hi Almal

Dit wil my voorkom of die finale punte van 2011 nie by almal uitgekom het nie.  Ek was onder die indruk dat dit al op die BLOG is, maar dit is ook nog nie gepublished nie.

Jammer dat dit so laat is - maar hier is die uitslae.

DAGKOMPETISIE
SENIORS

1 Markus Swart 2579.79
2 Neil van der Westhuizen 2130.20
3 Eugene Wernick 1492.00
4 Tjaart Coetzee 1442.04
5 Pieter Terblanche 1420.10
6 Francois Steyn 1371.10
7 Donald McDonald 1364.09
8 Sarel Boshoff 1340.15
9 Lourens Potgieter 1247.71
10 Hoosein Mohamed 1189.00
11 Gert Swart 1151.31
12 Iain Mcdonald 1133.10
13 Piet Roodt 1109.33
14 Hennie Coetzee 1011.89
15 Hassen Mohamed 1007.45
16 Johan Steyn 964.46
17 Koos de Beer 913.25
18 Barend Booyse 840.00
19 Spyker Coetzee 799.66
20 Charl Matthee 742.05
21 Juan Swart 695.75
22 Riaan Cloete 675.75
23 Willem de Jongh 653.40
24 Sameer Aboo 623.70
25 Sias J V Rensburg 615.40
26 Kobus vd Merwe 543.56
27 Steve Smit 543.15
28 Peet Swart 538.70
29 Robert Kotze 511.30
30 Duane Hattingh 505.25
31 Hans de Lange 465.85
32 Jacques du Preez 462.50
33 Waheed Mohamed 457.30
34 Andre Connely 452.40
35 Willie Swart 423.55
36 Gert Strydom 404.80
37 Warren Bradford 366.55
38 Derrick Bezuidenhout 362.95
39 Danie de Jager 349.01
40 Tinus Boshoff 328.20
41 Johan Sonnekus 315.45
42 Brendan Language 309.80
43 Willie Richards 262.11
44 Riaan Nabal 239.20
45 Braam Swart 220.75
46 Herman Kuhn 177.65
47 Andre Retief 170.95
48 Jan Vermaak 164.90
49 Andre Lombard 160.40
50 Jans Vorster 155.15
51 Leeu Tiggelman 141.70
52 Frik vd Merwe 139.70
53 Phillip Potgieter 130.55
54 Barry Gaarkeuken 128.95
55 Riaan du Plessis 127.40
56 George Coetzee 111.30
57 Zielas du Preez 97.75
58 Doepie du Plessis 94.90
59 Pieter Meintjes 92.90
60 Jan Maritz 85.20
61 Martin Stander 67.55
62 Dawid Engelbrecht 62.15
63 Henry Atkinson 60.05
64 Nico Booysen 47.85
65 Ampie Roodt 45.55
65 Pieter venter 43.65
65 Michael Ersmus 29.15
65 Hennie Knoetze 19.70
69 Peet Vorster 15.10
70 Werner Venter 13.05

JUNIORS
1 Andries Tiggelman (Junior) 1405.95

2 Jaco de Jongh (Junior) 1120.85
3 Kayle Swart (Junior) 477.90
4 Rico Hattingh (Junior) 82.90
5 Neil Bezuidenhout (Junior) 80.50
6 Ruan Nabal (Junior) 56.65
7 Jason Stander (Junior) 28.90

DAMES
1 Wilma McDonald (Dame) 390.53
2 Christa Swart (Dame) 328.60
3 Zandra Boshoff (Dame) 247.23
4 Riana Vermaak (Dame) 244.05
5 Tiana Booysen (Dame) 240.10
6 Yvonne Kotze (Dame) 138.40
7 M. Booysen (Dame) 91.20
8 Susan Matthee (Dame) 77.15
9 Coleen Richards (Dame) 53.33
10 Sandra Cormack (Dame) 17.00
11 Lindie Stander (Dame) 12.50
12 Talita de Lange 1.35

JUNIOR/JUNIOR
1 Charldon Matthee (Junior/Junior) 401.55
2 Adriaan Cloete (Junior/Junior) 399.50
3 Christiaan Coetzee (Junior/Junior) 368.95
4 Elrich Lambrechts (Junior/Junior) 244.25
5 Shaun Lambrechts (Junior/Junior) 192.95
6 J de Jongh (Junior/Junior) 147.55
7 Janine Wernick (Junior/Junior) 146.20
8 Jaco vd Merwe (Junior/Junior) 130.40
9 Markus Cloete (Junior/Junior) 72.05
10 E Potgieter (Junior/Junior) 59.50
11 Darren Mulder (Junior/Junior) 41.55
12 W. Brits (Junior/Junior) 33.00

VOORSKOOL
1 Roald Matthee (Voorskool) 238.85
2 Sarel Boshoff (Voorskool) 213.55

NAWEEK KOMPETISIE UITSLAE 2011
1 Francois Steyn 1831.15
2 Markus Swart 1744.65
3 Neil van der Westhuizen 1505.50
4 Sarel Boshoff 1482.25
5 Lourens Potgieter 1317.75
6 Pieter Terblanche 1298.60
7 Hassen Mohamed 1230.70
8 Tinus Boshoff 1104.55
9 Hoosein Mohamed 1055.30
10 Robert Kotze 920.10
11 Hans de Lange 905.70
12 Jaco de Jongh (Junior) 874.70
13 Waheed Mohamed 813.85
14 Andries Tiggelman (Junior) 809.40
15 Kayle Swart (Junior) 776.10
16 Juan Swart 750.45
17 Sameer Aboo 737.05
18 Piet Roodt 649.05
19 Adriaan Cloete (Jnr/Jnr) 637.40
20 Tjaart Coetzee 629.60
21 Spyker Coetzee 536.50
22 Riaan Cloete 505.25
23 Hennie Coetzee 504.40
24 Eugene Wernick 499.95
25 Koos de Beer 464.95
26 Christa Swart (Dame) 413.50
27 Gert Strydom 404.80
28 Iain McDonald 396.10
29 Sias j V Rensburg 324.75
30 Warren Bradford 314.50
31 Peet Swart 301.80
32 Gert Swart 286.45
33 Willem de Jongh 281.15
34 George Coetzee 275.65
35 Sarel Boshoff (Voorskool) 251.50
36 Riaan Nabal 240.60
37 Aiden Bezuidenhout (Junior) 235.30
38 Tiggies Tiggelman 210.20
39 Derick Bezuidenhout 200.55
40 Christiaan Coetzee (Jnr/Jnr) 191.80
41 Kobus vd Merwe 189.55
42 Zandra Boshoff (Dame) 184.25
43 Andre Connely 176.65
44 Duan hattingh 175.90
45 Andre Retief 170.95
46 Andre Lombard 160.40
47 Shaun Lambrechts (Jnr/Jnr) 159.30
48 Elrich Lambrechts (Jnr/Jnr) 155.80
49 Jans Vorster 155.15
50 Johan Sonnekus 143.80
51 Braam Swart 142.85
52 Yvonne Kotze (Dame) 125.10
53 Wilma McDonald (Dame) 119.45
54 Carlo Smuts (Junior) 109.95
55 Ruan Nabal (Junior) 108.00
56 Phillip Potgieter 102.60
57 Johan de Jongh (Junior/Junior) 102.30
58 Jacques Du Preez 99.40
59 Markus Cloete (Jnr/Jnr) 97.45
60 Charl Matthee 93.45
61 M. Booysen (Dame) 91.20
62 Frik vd Merwe 90.70
63 Danie de Jager 86.90
64 Charldon Matthee (Jnr/Jnr) 84.30
65 Jeandre Steyn (Jnr/Jnr) 81.70
66 Donald McDonald 74.00
67 Janine Wernick (v/s) 68.15
68 Francois Steyn (Jnr/Jnr) 67.50
69 Nico Booysen 47.85
70 Ampie Roodt 45.55
71 Michael Erasmus 44.55
72 Jaco vd Merwe (Jnr/Jnr) 42.20
73 Steve Smit 41.70
74 Darren Mulder (Jnr/Jnr) 41.55
75 Wermer Venter 40.50
76 Zielas du Preez 30.05
77 Hennie Knoetze 19.70
78 Sandra Cormack 17.00
79 Ettienne Potgieter (Jnr/Jnr) 15.20
80 Peet Vorster 15.10
81 Tegan Kotze (Voorskool) 12.50
82 Rico hattingh (Junior) 1.30

PRO MANIA - FEBRUARIE 2012 KOLIE V RENSBURG - VAALDAM

Soos almal al weet nie een van die beste dae langs die Vaaldam nie.  Daar was selfs blanks hierdie naweek.

Hier is die uitslae van die Februarie Pro Mania


Datum: 4 Februarie 2012

Dam: KOLIE V RENSBURG - VAALDAM

1) ROBERT HURN MG SUPERBAIT-STORMERS 5 VIS 8.925KG   139.25 PUNTE
2)JOHAN STEYN FIN SERVICES 5 VIS 7.250KG 122.50 PUNTE
3)GERT STRYDOM CARP WORLD 5 VIS 6.710KG 117.10 PUNTE
4)DONALD MCDONALD FIN SERVICES 3 VIS  3.575KG 65.75 PUNTE
5)TJAART COETZEE MG SUPERBAIT-BULLE 2 VIS  3.565KG   55.65 PUNTE
6)WILLIE RICHARDS MG SUPERBAIT-BULLE 2 VIS  3.370KG  53.70 PUNTE
7)FRANCOIS STEYN FIN SERVICES 1 VIS  3.880KG  48.80 PUNTE
8)MARKUS SWART FIN SERVICES 3 VIS  1.715KG  47.15 PUNTE
9)SPYKER COETZEE MG SUPERBAIT-BULLE 2 VIS   0.800KG   28.00 PUNTE
10)SAREL BOSHOFF CARP WORLD 1 VIS  0.895KG  18.95 PUNTE
11)BAREND BOOYSE CARP WORLD 1 VIS  0.690KG  16.90 PUNTE
12)ROBERT KOTZE MG SUPERBAIT-STORMERS 1 VIS   0.345KG   13.45 PUNTE


TJAART COETZEE - 5DE

DONALD MCDONALD - 4DE

GERT STRYDOM - 3DE

JOHAN STEYN - 2DE

ROBERT HURN - 1STE

BAIE GELUK AAN DIE 5 WENNERS

KLUBKOMPETISIE - KOLIE V RENSBURG VAALDAM

Dag Almal

Die klubkompetisie by Kolie v Rensburg was seker een van die slegste kompetisies wat aantal vis betref nog by die Vaaldam.  Alhoewel daar voorheen tydens die Feeder kompetisies baie vis gevang is, het die vis net nie gebyt die naweek nie.  Sal nogaL interressant wees om te sien hoe dit by ander Vaaldam oewers gegaan het hierdie naweek.

STATISTIEKE
VOL - 19
SPIEEL - 4
GRASKARP - 20
BABER - 19
MODDERVIS - 24

TOTAAL - 86 VIS
GEWIG - 84.685KG

SENIORS
1) RIAAN DU LESSIS 6 VIS  8.350KG
2) JOHAN STEYN  5 VIS  7.250KG
3) GERT STRYDOM  5 VIS  6.710KG
4) DONALD MCDONALD  3 VIS  3.575KG
5) DUPPIE DU PLESSIS  4 VIS  1.975KG
6) BARRY GAARKEUKEN  4 VIS  1.745KG
7) TJAART COETZEE  2 VIS  3.565KG
8) WILLIE RICHARDS  2 VIS  3.370KG
9) FRANCOIS STEYN  1 VIS  3.880KG
10)MARKUS SWART  3 VIS  1.715KG
11)MICHAEL VAN ROOYEN  2 VIS  1.110KG
12)SPYKER COETZEE  2 VIS  0.800KG
13)SAREL BOSHOFF  1 VIS  0.895KG
14)BRENDAN LANGUAGE  1 VIS  0.715KG
15)BAREND BOOYSE  1 VIS  0.690KG
16)HANS DE LANGE  1 VIS  0.550KG
17)MARTIN STANDER  1 VIS  0.475KG
18)AMPIE ROODT  1 VIS  0.470KG
19)DANIE DE JAGER  1 VIS  0.465KG
20)PIETER TERBLANCHE  1 VIS  0.400KG
21)PIET VENTER  1 VIS  0.365KG
22)ROBERT KOTZE  1 VIS  0.345KG
23)TIGGIES TIGGELMAN  1 VIS  0.290KG
24)LOURENS POTGIETER  0 VIS  0.100KG
25)PIETER MEINTJES  0 VIS  0.080KG

DAMES
1) RENE LABUSHAGNE  4 VIS  5.620KG
2) COLEEN RICHARDS  1 VIS  1.435KG
3) SUSAN MATTHEE  1 VIS  0.400KG
4) LINDIE STANDER  1 VIS  0.265KG

JUNIORS
1) ANDRE VENTER  3 VIS  4.100KG
2) RICHARD VAN ROOYEN  1 VIS  3.020KG
3) MONROE ROETS  1 VIS 2.130KG
4) JASON STANDER  1 VIS  1.765KG
5) PIETER COETZER  0 VIS  0.020KG

JUNIOR/JUNIOR
1) JACO VD MERWE  2 VIS  0.590KG
2) CHARLDON MATTHEE  2 VIS  0.485KG
3) ROALD MATTHEE  2 VIS  0.475KG
4) ADRIAAN CLOETE  1 VIS  0.420KG
5) GERHARD RICHARDS  1 VIS  0.410KG
6) RIVON KOTZE  0 VIS  0.075KG

VOORSKOOL
1) SAREL BOSHOFF  9 VIS  4.120KG
2) TEGAN KOTZE  1 VIS  0.355KG
3) COLEEN COETZEE  0 VIS  0.120KG
4) MICHELLE RICHARDS  0 VIS  0.060KG

SAREL BOSHOFF JNR - WENNER VOORSKOOL

JACO VD MERWE - WENNER JUNIOR/JUNIOR

ANDRE VENTER - WENNER JUNIORS

RENE LABUSCHAGNE - WENNER DAMES

RIAAN DU PLESSIS - WENNER SENIORS