Friday, December 24, 2010

Bloemhof - Tragedie stikes again!!!!








Verlede jaar was dit die hael wat ons deurgemaak het.  Hierdie jaar - weer 'n helse storm en die boom waai om bo-op ons karre.  Arme Suzet Bauling se kar het die ergste deurgeloop en erge skade opgedoen.  Presies 'n jaar terug het sy ook 'n eis teen hael skade ingesit.  My Isuzu is blykbaar te lelik en die boom het hom net-net mis geval.   Hoop ons bad luck is nou klaar!!!
Premier A (Dag 1-3):


1 Vrystaat 400
2 Kwazulu-Natal 296
3 Gauteng-Noord 275
4 Mpumalanga 256
5 Gauteng 238
6 Sentraal-Noordwes 237
7 Sentraal-Gauteng 206

AANTAL VIS 3 454
MASSA 2 811.485

Premier B (Dag 1-3):

1 Vrystaat 346
2 Sentraal-Gauteng 315
3 Mpumalanga 287
4 Gauteng-Noord 283
5 Kwazulu-Natal 246
6 Gauteng 240
7 Sentraal-Noordwes 165

AANTAL VIS 1 301
MASSA 1 058.990

President Afdeling (Dag 1-3):

1 Noordwes 311
2 Limpopo 265
3 Westelike Provinsie 259
4 Noordkaap 229
5 Oostelike Provinsie 188
6 Noordoos-Mpumalanga 148

AANTAL VIS 1491
MASSA 1427.090

Penkoppe Afdeling (Dag 1-3):

1 Noordkaap 747
2 Gauteng 710
3 KwaZulu-Natal 693
4 Sentraal-Gauteng 686
5 Limpopo 652
6 Mpumalanga 640
7 Westelike Provinsie 570
8 Noordwes 561
9 Vrystaat 492
10 Sentraal-Noordwes 447
11 Gauteng-Noord 392

AANTAL VIS 995

MASSA 590.170

Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar

Hi Almal,

Hiermee wil ek graag aan al ons Koedoe Lede 'n geseende kersfees en voorspoedige nuwejaar toewens.  Ek hoop dat almal die feesgety saam met die geliefdes sal geniet.

Verder mag ons 'n gesonde 2011 hengeljaar beleef en mag almal se wense vir 2011 waar word.  Ek glo 2011 gaan vir ons as Koedoe Hengelklub een van die mees uitdagende jare wees. 

Sterkte aan almal en ry asseblief veilig tydens die tyd.

Groete

Markus

Monday, December 6, 2010

KARP PROEF JANUARIE 2011

Net om weereens te bevestig:

Penne wat beskikbaar is om te proef is die volgende:

1. Johan Van Zyl & Gideon Van Zyl
2. Jacques Mouton & Nardys Buys
3. Tim Brown & Mardelyn Brown
4. Jacques Fourie & Chris Robberts
5. Piet Smit & Robert Kotze
6. Viron Chrissopolis & Mark Gentle
7. Sarel Boshoff & Willie Richards
8. Carel Schoeman & Robert Hurn

Daar is nog plek vir die wat die aand voor die tyd in Bloemhof wil slaap – kantak gerus vir Mardelyn indien julle sou belangstel.

Net die volgende reelings:
Voerbeperking: (soos per SA’s) – 400kg ongeag
Kostes van die Proewe: R350.00 per hengelaar wat hengel (indien daar geen onttrekkings is nie)
Vergadering vir pennetrek en finale reelings:
Datum: 11 Januarie 2011
Tyd: 19:00
Plek: Gauteng Noord Klubhuis

KLUBKOMPETISIE BAJADAM NAG/DAG KOMPETISIE

Die klubkompetisie het plaasgevind vanaf Vrydagaand 20H00 - Saterdagmiddag 12H00.  Die watergras is nog baie en hengelaars het baie vis verloor tydens die kompetisie.  Hopelik kan ons Bronkies in die nabye toekoms weer skoon kry.

INDIVIDUELE UITSLAE
SENIORS
1) JACQUES DU PREEZ  20 VIS  10.325KG
2) BOET THOMAS  17 VIS  10.805KG
3) PIET ROODT (JNR)  15 VIS  9.945KG
4) ANDRE CONNELLY  12 VIS  7.635KG
5) FRANCOIS STEYN  10 VIS  7.030KG
6) TINUS BOSHOFF  11 VIS  4.220KG
7) GEORGE THOMAS  8 VIS  7.135KG
8) PIET ROODT  6 VIS  2.835KG
9) SAREL BOSHOFF  5 VIS  3.695
10)PEET SWART  4 VIS  3.065KG
11)DERICK BEZUIDENHOUT  4 VIS  3.015KG
12)WILLEM DE JONGH  4 VIS  1.955KG
13)MARKUS SWART  2 VIS  3.235KG
14)HANS DE LANGE  4 VIS  1.130KG
15)PAT VD MERWE  1 VIS  2.030KG
16)HENNIE COETZEE  1 VIS  1.235KG
17)EUGENE WERNICK  1 VIS  0.730KG

DAMES
1) ZANDRA BOSHOFF  4 VIS  2.455KG

JUNIORS
1) JACO DE JONGH  7 VIS   3.200KG

JUNIOR/JUNIOR
1) CHARLDON MATTHEE  2 VIS  1.800KG
2) ELRICH LAMBRECHTS  1 VIS  2.225KG

VOORSKOOL
1) ROALD MATTHEE  1 VIS  0.325KG