Wednesday, August 22, 2012

FOTOS - BOL/KOLGOOI LIGA


























NUUSBRIEF AUGUSTUS 2012

NUUSBRIEF –AUGUSTUS 2012

Hier staan ons so bietjie meer as ‘n maand weg van die lengte. Vir die eerste keer in jare het daar sneeu in Pretoria geval wat ‘n ervaring vir baie was. Hoop die koue gaan nou stadig van ons weg beweeg.

Wat die hengel aanbetref, wag daar ’n besig September en Oktober 2012 op alle hengelaars. Die eerste been van die liga vind gedurende September 2012 plaas en die tweede been gedurende Oktober 2012. Daar is ook ’n provinsiale wedstryd op 20 Oktober 2012, die Meesters, Dames, ens. se Geheel Transvaal kampioenskappe. Vind ook plaas. Sterkte aan almal Soos genoem, ’n besige tyd.

LIEF EN LEED

Samantha van Blerk was ongesteld. Met die ter perse gaan van die Nuusbrief, is dit ook verneem dat oom Cor du Preez ook gehospitaliseer is. Sterkte aan oom Cor. Ons dra jou in ons gebede.

Die klub het ook goed gevaar met die eerste been van die bolgooi. Knap bedaan.  Die klub het al die afdelings in die kolgooi gewen na die 2 bene.  Penkoppe, Juniors, Dames, Meesters en Seniors.  Wel gedaan aan Koedoe hengelklub en dankie aan almal se toewyding.  Die uitsale is op die BLOG.

Gauteng Noord het die Curriebeker behou. Welke prestasie.

KLUBKOMPETISIES

Die eerskomende klubkompetisies is soos volg:

September 2012 se naweek kompetisie vind op Saterdag 1 September 2012 en Sondag 2 September 2012 te Vaaldam (Inloop), plaas.

Hengeltyd :
Saterdag 1September 2012 – vanaf 07H00 – 15H00 (Dagkompetisie).  Daarna sal ons inweeg.
Kompetsie sal hervat word sodra inweeg afgehandel is tot Sondag 10H00 vir naweek kompetisie punte.
Inweeg by Donald se voertuig. 

Indien enig iemand reeds die Vrydag deur die dag die oewer betree, mag daar om geen omstandighede gehengel word nie. Dit sal ly tot ’n diskwalifikasie.

Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reƫls asook die GN grondwet.

Die klub se Pro-mania sal net vir die Saterdag van toepassing wees. Geliewe daarop te let dat geen klub hengelaars binne Gauteng Noord aan sodanige Pro-mania mag deelneem nie. Indien daar hengelaars buite Gauteng Noord deelneem, moet sodanige hengelaar deur ’n Koedoe klublid vergesel word. Alle besoekers is dan ook aan al die klub se voorskrifte hou.
 

Welkom aan die Du Plessis familie (JP, JP junior en Marno).

KLUBKOMPETISIE

Dank aan al ons lede wat die Augustus 2012 se klubkompetisie by TEKSA. Dit was maar ’n moeilike dag op kantoor. Die eerste Klub Pro-mania het ook plaasgevind wat wel ook baie suksesvol was.

KLUB AANGELEENTHEDE

Soos reeds genoem, is die ligas voor die deur. Tans word daar kop gekrap met die samestelling van al die onderskeie spanne. ’n Aankondiging van die spanne sal eersdaags aangekondig word.

Dit kan net vermeld word dat die affiliasiegelde verhoog is. Die klub kon hierdie verhoging dra, maar daar sal in die toekoms oorweging tot die verhoging van klubgelde geskenk moet word.

HUMOR

Kom ons kyk na ’n pa deur ’n kind se oog

Pa’s werk baie hart en het baie papier gelt

Pa’s hou baie van teevee kyk op ’n Saterag

Pa’s wil slaap op Sondag

Pa’s maak braaivlys vir kos en is sterk en hille is baas

Pa’s het visstokke, drawe en baie ander goet in die gaatsh en hille vee nie uit en stof af nie

Pa’s lees as hille kamer verlaat

Pa’s hou van tannies wat nie gelt het vir kleere nie en wat net kostjums dra

Pa’s gee hart pak. Dit kom van ma

Pa’s gaan met vikansie en neem ma en kindirs saam

Pa’s krap hille gesigte skoon want dit word vol hare as hulle slaap

Pa’s werk altyd as kinnirs iets wil doen en het baie werk vir kinners

Ma’s het ook baie werk vir pa’s. Pa’s isw kwaai maar hille is baie bang vir ma’s

Volgende uitgawe kyk ons na die ma’s
 

Tuesday, August 21, 2012

BOL/KOLGOOI WENNERS 2012


BOLGOOI LIGA WENNERS TOTAAL  
PENKOPPE   
30 METERB JORDAANKOEDOE C51
 A JORDAANPISCES45
 SX LAMBRECHTSKOEDOE A43
    
50 METERR MATTHEEKOEDOE B55
 A JORDAANPISCES47
 J CLARKWEERMAG A43
    
70 METERNG VD BERGWEERMAG B56
 T CLARKWEERMAG A56
 R MATTHEEKOEDOE B53
 SX LAMBRECHTSKOEDOE A43
    
VERGOOIA CLOETEMUNT110
    
ALGEHEELR MATTHEEKOEDOE B142
 A JORDAANPISCES133
 NG VD BERGWEERMAG B132


BOLGOOI LIGA WENNERS TOTAAL  
JUNIORS   
40 METERK LERMKOEDOE A          47
 RL NABALKOEDOE A46
 JD STANDERKOEDOE A46
 K SWARTKOEDOE A45
    
60 METERTEA V BLERKKOEDOE C64
 RL NABALKOEDOE A60
 JD STANDERKOEDOE A58
 K SWARTKOEDOE A58
 A VENTEROREMIER58
    
80 METERJD STANDERKOEDOE A85
 RL NABALKOEDOE A80
 JP VD MERWEKOEDOE B63
    
VERGOOIA VENTERPREMIER139.1
    
ALGEHEELJD STANDERKOEDOE A189
 RL NABALKOEDOE A186
 K SWARTKOEDOE A157


BOLGOOI LIGA WENNERS TOTAAL  
DAMES   
40 METERZN BOSHOFFKOEDOE A56
 RH VERMAAKKOEDOE B46
 EL J V VUURENWEERMAG A38
    
60 METERZN BOSHOFFKOEDOE A45
 NM RICHARDSKOEDOE B          43
 K LOTRIETPISCES38
    
80 METERZN BOSHOFFKOEDOE A71
 RH VERMAAKKOEDOE B59
 CM LABUSCHAGNEWEERMAG A52
    
VERGOOIB V NIEWENHUIZENKOEDOE A138.6
    
ALGEHEELZN BOSHOFFKOEDOE A172
 RH VERMAAKKOEDOE B140
 MWC SWARTKOEDOE A114


BOLGOOI LIGA WENNERS TOTAAL  
MEESTERS   
40 METERHCJ COETZEEKOEDOE A48
 SJ BOSHOFFKOEDOE A42
 J V STADENPRAS          39
    
60 METERSJ BOSHOFFKOEDOE A65
 JP OLIVIERWEERMAG50
 PJ VORSTERKOEDOE B49
 JHF TAUTEWEERMAG49
    
80 METERJS LABUSCHAGNEWEERMAG82
 SJ BOSHOFFKOEDOE A60
 L PIETERSEWEERMAG58
    
VERGOOIJL NIENABERPISCES159.7
    
ALGEHEELSJ BOSHOFFKOEDOE A167
 JS LABUSCHAGNEWEERMAG A141
 PJ VORSTERKOEDOE B137


BOLGOOI LIGA WENNERS 2DE BEEN  
SENIORS   
40 METERRW NABALKOEDOE A59
 C SCHOEMANCENTURION          51
 JJ JANSE V VUURENWEERMAG 49
    
60 METERRW NABALKOEDOE A74
 ML RUSCHCENTURION69
 BJM BOOYSEKOEDOE A          67
 R RAUBENHEIMERWEERMAG          67
    
80 METERR RAUBENHEIMERWEERMAG98
 JL COETZEEKOEDOE93
 LM SWARTKOEDOE 92
    
100 METERJL COETZEEKOEDOE124
 F ROETSMUNT109
 RW NABALKOEDOE106
    
VERGOOIC SCHOEMANCENTURION166
    
ALGEHEELJL COETZEEKOEDOE323
 RW NABALKOEDOE323
 R RAUBENHEIMERWEERMAG296
 T COETZEEKOEDOE263