Wednesday, July 28, 2010

BUNDU SKOU 30 JULIE - 01 AUGUSTUS BY SKOUGRONDE

Hi Almal,

Neem kennis van die volgende asb.

1) Double X Lyn (Geel en Wit) 5pd @ R20.00 per 600m en 7pd @ R25.00 per 600m
2) XT Shimano katrolle 6000's, 8000's en 10000's teen R899.00 per katrol
3) Trucella produkte en voer teen baie goeie pryse te koop

Ongelukkig kan Sarel nie enige produkte uithou vir iemand nie of dit vervoer nie.  Produkte moet daar by die skou aangekoop word.

Daar is 'n kaartmasjien - koste bly dieselfde.

Ondersteun vir Sarel - Ultimate Angling.  Kontak Nommer (012) 800-4957

Tuesday, July 27, 2010

KARPFASET LIGA 13 AUGUSTUS 2010

Hi Almal

Reelings rondom die karpfaset liga wat plaasvind op 13 Augustus 2010.

Datum: 13 Aug 2010 tot 15 Aug 2010
Begin: 17:00 met Hengel (laat julleself tyd toe vir kamp opslaan)
Eindig: 12:00 Sondag
Koste: R90.00 per hengelaar vir die naweek
Liga Gelde: R50.00 per hengelaar

GN Karp Faset huishoudelike en SAFBAF reels geld.

Daar gaan weer ‘n paar nuwe penne en hengelaars wees so ons sal weereens soos met die vorige liga hulp en advies verleen aan die wat nodig het. Die nuwe lede moet asb vrae vra indien nodig.

Penne sal op die 11de Augustus 2010 getrek word stiptelik om 18:30. Net een persoon van die pen hoef teenwoordig te wees om penne te trek.



1
Tim Brown
Mardelyn Brown

2
Viron Chrissopolis
Mark Gentle

3
Johan Van Zyl
Gideon Van Zyl

4
Nardus Buys
Jacques Mouton

5
Carel Schoeman
Robert Hurn

6
Piet Smit
Boet Grabe

7
Muller Minaar
Assie van Aswegen

8
Jacques Fourie
Chris Robberts

9
Craig
Collin Janse Van Vuuren

10
Bernard van der Watt
Leana van der Watt

11
Barend Booysen
Meyer Junior

12
Sarel Boshof
Willie Richards

13
Markus Swart
Cyle Swart (Seun)

14
Mark Barnett
TBA

Willem De Jong (Pa)
Jaco De Jong (Seun)

BOLGOOI LIGA SATERDAG 31 JULIE 2010

Hi Almal,

Die laaste bolgooi liga vind plaas Saterdag by die Weemag gronde.  Neem kennis dat die tye soos volg is :

06H30 - Koedoe bymekaar kom en inskrywings
07H00 - Inskrywings van spanne by GN
07H30 - Inligtingsessie
08H00 - Begin ons met die bolgooi liga.

Ons het twee prysuitdelings om te doen so maak seker almal is op tyd.

SPANNE IS SOOS VOLG:
PENKOPPE
KOEDOE 1
KEVIN LERM
WYNAND RICHARDS

KOEDOE 2
JACO VD MERWE
CHARLDON MATTHEE

KOEDOE 3
ELRICH LAMBRECHTS
SHAUN LAMBRECHTS

KOEDOE 4
CHRISTIAAN COETZEE
ROALD MATTHEE

JUNIORS
JACQUES LOMBARD
TYLER VAN BLERK
KAYLE SWART
ANDRIES TIGGELMAN

DAMES
RIANA VERMAAK
WILMA MCDONALD
CHRISTA SWART
ZANDRA BOSHOFF

MEESTERS
KOEDOE 1
PIET ROODT
HENNIE COETZEE

KOEDOE 2
PEET VORSTER
GERT SWART

SENIORS
KOEDOE 1
WILLIE RICHARDS
TJAART COETZEE
SPYKER COETZEE
CHRIS BOSHOFF

KOEDOE 2
WILLIE SWART
SHAWN VAN  BLERK
CHARL MATTHEE
FRANCOIS STEYN

KOEDOE 3
IAIN MCDONALD
MARKUS SWART
BAREND BOOYSE
DONALD MCDONALD

KOEDOE 4
JANS VORSTER
JAN VERMAAK
JACQUES FOURIE
KOBUS VD MERWE

HELPERS
RIAAN LERM
TIGGIES TIGGELMAN
SAREL BOSHOFF

Baie dankie aan die helpers wat die dag teenwoordig sal wees.

Monday, July 26, 2010

PRO AM BY CILLIERS 24 JULIE 2010

Ek en Gert Strydom het besluit om die PRO AM bietjie te gaan uit toets.  Die PRO AM het plaasgevind op 24 Julie 2010 by Cilliers Vaaldam.  Ons het tussen die twee komme gehengel.  Wel die weer was nie te sleg nie.  Was nie te koud of te warm nie.  Die vis het ook redelik saamgespeel as mens in ag neem dat die wensak vir die dag 36 vis was!!

Hier is 'n paar fotos met die wenners vir die dag.

VAALDAM - CILLIERS DIE OGGEND.  DIE DAM HET WEL BAIE GESAK


KAN SIEN HOE DIEP JY MOET INLOOP OM VIS TE SKEP
ANDERS SIT JY VAS


GERT STRYDOM - LYK OF HY KOUD KRY


MOOI SAKKE VIS GEVANG


DIE WENSAK VAN 36 VIS


1STE PLEK - THYS GRYVENSTEIN
36 VIS 21.19KG

2DE PLEK - DAVE GREENSLADE
22 VIS 11.31KG


3DE PLEK - MORNE KRUGER
21 VIS 8.45KG


4DE PLEK - GERT STRYDOM
15 VIS 9.67KG


5DE PLEK - MARKUS SWART
14 VIS 8.20KG


6DE PLEK - WILLIAM MALALEKA
8 VIS 6.82KG


7DE PLEK - JACQUES LOOTS
9 VIS 5.09KG

Daar moet ook in ag geneem word dat daar 9 blanks vir die dag was!!!  Kom ons kyk in die toekoms of ons 'n paar ekstra mense kan kry om te gaan deelneem.


Friday, July 23, 2010

GAUTENG-NOORD UITVOEREND ALGEMENE JAARVERGADERING

Hi Almal

Soos ons almal weet het GN AJV plaasgevind op 21 Julie 2010 by die GN Klubhuis.

Aan al ons Koedoe lede wat verkies is in verskillende portefuljes baie geluk aan almal van julle en baie sterkte vir die jaar vorentoe. 

HIER IS DIE PORTEFULJES SOOS INGESTEM TYDENS DIE VERGADERING :

VISE-PRESIDENT PROVINSIALE SAKE - GIDEON VAN ZYL
VISE-PRESIDENT PROJEKTE - RIEKIE LABUSCHAGNE
SEKRETARIS - CAROLINA GILDENHUIS
VISE-SEKRETARIS - VAKANT
TESOURIER - ANGIE LANDSBERG
REGISTER BEAMPTE - KNOP VAN DER MERWE
KLERE BEAMPTE - KNOP VAN DER MERWE
REKORDS BEAMPTE - MARLENE COETZEE
BEAMPTE SAMEROEPER - HENNIE GILDENHUIS
DAMES KEURDER SAMEROEPER - HENNIE GILDENHUIS
DAMES SUBKOMITEE SAMEROEPER - CAROLINA GILDENHUIS
JUNIOR KEURDER SAMEROEPER - KNOP VAN DER MERWE
JUNIOR SUBKOMITEE SAMEROEPER - ANDRE BEZUIDENHOUT
SENIOR KEURDER SAMEROEPER - GIEL SWART
SENIOR SUBKOMITEE SAMEROEPER - GERT SWART
ONTWIKKELINGS BEAMPTE - DANIE DE JAGER
BEWARINGS BEAMPTE - VAKANT
BATEREGISTER BEAMPTE - FRED GROBLER
SKAKEL BEAMPTE - VAKANT

DAMES KEURDERS - MANNY DOS RAMOS, GINA SWART, JOHAN VD WALT, FIRES VAN VUUREN

JUNIOR KEURDERS - HENTUS ESPACH, ANDRE BEZUIDENHOUT, BIEL LANDSBERG, DONALD MCDONALD

SENIOR KEURDERS - GIDEON VAN ZYL, JP JOUBERT, JURIE VAN STADEN, HENNIE COETZEE

MATCH SAMEROEPER - MARINDA KRIEL
KARP FASET SAMEROEPER - JACQUES FOURIE

Wednesday, July 21, 2010

HENGEL KLINIEK 21 AUGUSTUS DE RUST - HARTIES

Hi Almal,

Daar is 'n kliniek die 21 Augustus by De Rust vir die wat belangstel.  Sien skrywe van Louwtjie.

OP 21 AUGUSTUS GAAN ONS N GROOT HENGELKLINIEK BY HARTIES , DERUST AANBIED . ALLE ASPEKTE VAN OEWER HENGEL GAAN HANTEER WORD , DAAR GAAN BEKENDES SOOS SCHALK EN JUMBO OOK WEES OM AANBIEDINGE TE HANTEER . KOSTES BELOOP R100 PP EN DIT SLUIT HEKGELDE UIT . KOM GENIET DIE DAG SAAM ONS , JY SAL BAIE LEER OEWERHENGEL, MOENIE DIE GELEENTHEID MISLOOP NIE . PS BRING N HOED ,STOEL, SONBLOK EN N NOTA BOEK SAAM . LOS ASB JULLE HENELGEREI BY DIE HUIS . DAAR GAAN GENOEG WEES OM MEE TE GOOI . HOOP EK SIEN JULLE ALMAL DAAR .

Tuesday, July 20, 2010

KOLGOOI LIGA FOTOS















KLIPVOOR 18-19 JULIE 2010

Weereens het ek besluit om Klipvoor te besoek.  Nog steeds bly ek beindruk met die natuurskoon en die omgewing waarin 'n persoon kan visvang. 

Hier is 'n paar fotos van die naweek

Kamp opgeslaan vir die naweek


Lekker koud - maar die vuur help beslis

Pragtige natuurskoon

Kayle met 'n mooi karp van 4kg


Hierdie karp het 'n gebreklike mond gehad


Darem bietjie warmer


Van die kleiner karps wat ons gevang het

Ons het Nardus bietjie 'n poets gebak.  Skoen aan sy lyn vasgemaak en ingegooi terwyl hy weg was.
Ons eie skoenvanger!!!

Dit was baie lagwekkend.


Marius Matthee - Karp van 3.60kg


Mooi natuurskoon


Son besig om te sak

Van die kleiner karps wat gevang was

Chris met sy eerste karp ooit.  Kom van Richardsbaai af - ken net seehengel.

Christa langs die vuur.  Lyk sy nie pragtig nie

KARP FASET INLIGTING

Hi Almal,

Karp faset inligting soos volg :

Penne bevestig vir Karp Faset:

1. Johan Van Zyl (Centurion) & Gideon Van Zyl (Centurion)
2. Jacques Fourie (Koedoe) & Chris Robberts (Koedoe)
3. Nardus Buys (Munt) & Jacques Mouton (Munt)
4. Collin Janse Van Vuuren (Centurion) & Mark Barnett (Centurion)
5. Timothy Brown (Centurion) & Mardelyn Brown (Centurion)
6. Carel Schoeman (Centurion) & Robert Hurn (Centurion)
7. Bernard Van Der Watt (Centurion) & Leane Van Der Watt (Centurion)
8. Piet Smit (Munt) & Boet Grabie (Centurion)
9. Viron Chrissopolis (Centurion) & Mark Gentle (Centurion)
10. Muller Minaar (Weermag) & Assis Van Aswegen (Weermag)
11. Chris Abbott (Centurion) & Chris Abbott – Junior (Centurion)
12. Barend Booysen (Koedoe) & Meyer – junior

Penne wat nog moet bevestig:
1. Sarel Boshof (Koedoe) & Chris Boshof (Koedoe)
2. Markus Swart (Koedoe & Kyle Swart (Koedoe)

Die eerste liga het die naweek wat verby is plaasgevind te Leisure Lakes en sale k die uitslae spoedig bekendmaak. Die nuwe penne het hulself tuis gemaak en die ou hande het nie geskroom om te help waar nodig was nie. Hierdie liga was dan ook die eerste liga in GN Karp Faset bestaan waar ons gebruik gemaak het van ‘n skeidsregter wat dan ook baie positief ontvang was.


VOLGENDE LIGA DATUMS

1) 13 – 15 Augustus – Liga Naweek: Vlooikop
2) 10 – 12 September - Liga Naweek: Dam Roodekoppies
3) 12 – 14 November - Liga Naweek: Bloemhof Bamboesspruit
4) 21 – 23 Januarie 2011 – Proewe: Bloemhof Bamboesspruit
5) 4 – 8 April 2011 – Nasionale Kampieonskappe: Bamboesspruit

STAND VAN PUNTE - EINDE JULIE 2010

Klipvoor Dam

Hier is die huidige stand van sake tot en met einde Julie 2010.

1 Iain MacDonald    1719.55
2 Willie Richards     1671.46
3 George Thomas    1467.25
4 Markus Swart      1415.66
5 Donald MacDonald 1331.90
6 Tom Eberson       1150.40
7 Jacques du Preez 1127.96
8 Eric Gerritson      1053.90
9 Riaan du Plessis   1045.85
10 Sarel Boshoff     1042.64
11 Tinus Boshoff     1042.45
12 Chris Boshoff (j) 1024.60
13 Shaun van Blerk 1019.70
14 Andries Tiggelman (j) 1011.00
15 Hennie Coetzee   1011.00
16 Tyler van Blerk (j) 969.15
17 Riaan Swanepoel   953.80
18 Boet Thomas       883.85
19 Kobus van der Merwe 782.00
20 Sias Janse v Rensburg 757.80
21 Eugene Wernick    733.45
22 Zandra Boshoff (d) 713.35
23 Junior Latsky       710.96
24 Kayle Swart (j)    707.00
25 Spyker Coetzee   698.30
26 Jaco de Jongh (j)  697.25
27 Steve Smit            647.75
28 Johan Steyn          642.20
29 Francois Steyn      586.10
30 Gert Swart            549.91
31 Ampie Roodt        540.25
32 Robert Kotze       520.40
33 Wilma MacDonald (d) 501.05
34 Piet Roodt           467.15
35 Tjaart Coetzee     432.80
36 Pieter Meintjes     416.70
37 Willie Nel            415.15
38 Jaco Cilliers        414.25
39 Zielas du Preez    368.65
40 Riaan Lerm         355.90
41 Duppie du Plessis 336.10
42 Elrich Lambrechts (jj) 333.45
43 Jan Vermaak      332.90
44 Shaun Lambrechts (jj) 315.55
45 Riana Vermaak (d) 295.25
46 Willie Swart       286.15
47 Hennie Knoetze  275.75
48 Pat van der Merwe 271.15
49 Anton Nagel       252.25
50 Leeu Tiggelman   249.20
51 Nic Booysen       244.05
52 Thealisa van Blerk (jj) 216.45
53 Frik van der Merwe 210.25
54 Ziyaad Essop      204.76
55 JL du Plessis     187.30
56 Frikkie van der Merwe 177.65
57 Charl Matthee    165.50
58 Roald Matthee (v) 163.30
59 Herman Kuhn     160.35
60 Jaco van der Merwe (jj) 156.65
61 Charldon Matthee (jj) 142.10
62 Lourens Potgieter  131.90
63 Andre Retief      129.70
64 Darren Latsky (jj) 128.75
65 Francois Steyn (jj) 125.60
66 Rosl Coetzee (d) 116.00
67 Peet Vorster      108.80
68 Jacky Retief (d)  94.95
69 Martin de Bruyn  93.95
70 Waldo Swanepoel (j/j) 93.05
71 Gert Swart (jj)    86.95
72 Heinrich Retief    83.80
73 Willem de Jongh  82.75
74 Peet Swart        82.55
75 Jeandre Steyn (v) 74.00
76 Jans Vorster     68.00
77 Justin Bothma    67.10
78 Christa Swart (d) 64.90
79 Gerhard Richards (v) 62.85
80 Kevin Lerm(jj)   49.40
81 Annelien Richards (jj) 47.40
82 Amber van Zyl (v) 44.80
83 Tiaan Ebersohn (jj) 43.10
84 M. Booysen (D) 41.40
85 Sandra Cormack (d) 39.80
86 Billy le Roux (g) 37.75
87 Jeanette Wernick (d) 36.85
88 Barend Booyse (j) 29.65
89 Wynand Richards (jj) 29.40
90 Ruan Struwig (jj) 29.30
91 Zanika Ebersohn (v) 28.25
92 Jacques Lombard (j) 27.10
93 Bernhard Enslin 26.20
94 Mine du Plessis (v) 26.05
95 Sarel Boshoff (v) 21.35
96 Hoosein Mahomed 20.50
97 Waheed Mohamed 15.50

Friday, July 16, 2010

PENKOP - KOL EN VERGOOI

KOL EN VERGOOI - PENKOPPE


Tydens 'n spesiale vergadering met Klubvoorsitters wat gehou is op 14 Julie 2010, waartydens die verwarring tov van die reëls vir die Penkoppe se gooi sessie tydens die bolgooi liga bespreek is, is die volgende besluit wat van toepassing is op 31 Julie 2010 se geleentheid. Die reël sal van toepassing bly vir die toekoms tot dit weer verander word, en indien die versoek daarvoor ontstaan.

BESLUITE:
1. Die 20m, 40m, 60m se afstande by onveranderd.
2. Die blok waarbinne gooie gemeet sal word sal vanaf die 60m tot op die verste afstand.
3. Alle gooibeurte wat binne die baan is (met voorbehoud dat dit volgens die reëls is) sal gemeet word op elke afstand wat gegooi word.
4. Indien daar op die vêrgooi afstand byvoorbeeld slegs 25m gegooi word sal dit gemeet word as 'n vêrgooi.
5. Die blok waarbinne gemeet sal word, word verbreed vanaf 11m aan elke kant van die middelpen na 15m aan elke kant. (Slegs vir die penkoppe)
6. Die normale reëls wat geld vir al die ander fasette tov afgooi, oortrap ens sal geld ook vir die penkoppe.

LET WEL: Ten einde duidelikheid aan almal te gee tov die AFGOOI kriteria wat vir almal geld, word hieronder weer verduidelik.

GEEN GOOI KRITERIA - GELD VIR ALLE AFDELINGS: Snrs, Meesters, Dames, Juniors en Penkoppe.

1. Die persoon moet agter die plankie(aanvangspunt) staan en gooi.
2. Wanneer die persoon reeds gewerp het kan hy na links of na regs (agter die plankie) beweeg om sy gooi te beheer. (Bly agter die plankie).
3. Indien jy gereed maak om te gooi en die lyn gly van die vinger af en val agter jou, KAN jy weer gooi.
4. Indien jy die stok na vore bring in jou aksie om te gooi en die byl klap terug en die bol beweeg voorentoe en raak die grond of die bol is af - IS DIT N GEEN GOOI.
5. Indien die bal nog in plek is en jy het nie oorgetrap of die bol die grond geraak het nie KAN JY WEER GOOI.
6. As jy oor die plankie getrap het in jou aksie om te gooi. IS DIT N GEEN GOOI
7. As jy jou lyn afgooi in jou aksie om te gooi. IS DIT N GEEN GOOI. Jy moet dan die meetbeampte daarop wys dat jy AFGEGOOI het.
8. As jy op die vêrgooi afstand buite die blok gooi is dit 'n GEEN GOOI.
9. As die bol buite die blok val en terug wip na die binnekant van die blok. IS DIT N GEEN GOOI.
10. Indien jy gooi met 'n sinker, anders as die wat op die dag beskikbaar gestel word, sal 'n diskwalifikasie vir die dag van toepassing wees vir die lid.
11. Daar moet gegooi word met die normale voer SOOS JY SOU GAAN HENGEL, geen onnatuurlik bymiddels soos grond, sand, klippies, lood is toelaatbaar nie.
12. Geen "lineclips" of katrolle wat net die bepaalde afstand se lyn op het nie.

Laastens, Indien daar persone in julle klubs is wat bereid is om te help tydens die penkoppe sessie sal dit waardeer word. Die beamptes daar in diens het hulp nodig om die penkoppe te help om bolle aan die sinkers te sit en om "leaders" te knoop en lynkoeke los te maak. Die sessie duur gewoonlik nie baie lank nie. Hulp sal waardeer word asseblief.

Daar word vertrou dat hierdie inligting vir u van nut sal wees wanneer u lede gaan oefen en voorberei vir die volgende sessie op 31 Julie 2010.

Vriendelike groete en lekker oefen.

NUUSBRIEF JULIE 2010

ALGEMEEN

Ai, hier is die koue nou met ons. Dit is nou tyd om al die hengelgerei in orde te kry vir die komende hengel seisoen. Die kantrolle so bietje olie, ou lyn met nuwes vervang en stroppe regkry. Die nuwe hengel seisoen begin oor 'n maand of so. Aan die positiewe kant, 21 Junie was die kortste dag en die laaaaangste nag. Nou begin die dae so stadig maar seker langer word.
Dus geniet die effense “aftyd”. Wat wel nou van belang is, is die kolgooi wat ophande is.

LIEF EN LEED

Leed

1. Daar is met leedwese verneem van die volgende lede met die volgende verliese in hul onderskeie families:
Oom Giel Swart met die afsterwe van sy broer; en
Susan Matthee se vader wat oorlede is.

Ons as klublede bid u sterkte toe in hierdie tyd van beproewing. Mag Ons Hemelse Vader u die nodige vertroosting skenk.

2. Wilma Mc Donald gaan gehospitaliseer word vir ‘n operasie. Wilma, sterkte en ons wens jou ‘n spoedige herstel.

3. Donald se vader wat in die hospital is, Sterkte aan die gesin en die nodige herstel aan Donald se vader.


Lief
Baie geluk aan ons klublede wat op Gauteng Noord Komitees dien, naamlik:
Dames Komitee
Marlene Coetzee as Sekretaresse
Wilma McDonald as additionele lid

Beampte Komitee
Vise-sekretaresse: Marlene Coetzee
Additionele lid: Hennie Coetzee.

Finansiele aangeleenthede
Daar is nog uitstaande ledegeld. Lede wie se ledegeld nog uitstaande is, ‘n beroep word egter op u gedoen om die so spoedig moontlik te vereffen. Affiliasiegelde moet betaal word en Koedoe moet ook sy verpligtinge nakom.

Gauteng Noord klere aand
Eerstens baie dankie aan die wat gehelp het met die regmaak van die tafels asook die kos voorbereiding. Dit het weer elke verwagtinge oortref. Ook die wat met die oprium gehelp het, baie dankie.
Dank ook aan diegene wat die besluit geneem het om die voedsel wat oorgebly het aan ‘n plaaslike ouete huis te skenk.


Aan diegende wat beloon is vir jul harde werk en ondersteuning, dit het vrugte afgewerp. Nou moet ons nederig bly en daarop voorbou.

Klub aangeleenthede
Weens omstandighede buite ons beheer, moet die volgende klubkompetisie na Cilliers (Bootklub kant) verskuif word. Let Wel dat Danie Cilliers vir ons die water aan die bootklub kant gegee het.  Die water vanaf die huis se gras is nog nie gesny nie. Die reelings is soos volg:

Bymekaar kom: BJ’s op N1 snelweg tussen Pretoria en Johannesburg

Vertrek: 03:30 vir 03:45

Bymekaar by water: 1ste Hek deur die skure. Ons kom bymekaar net na die skure.

Bonanza R550,00 vir Graskarp van 4 kilogram of swaarder.

Hengel tyd: 06:30 tot 15:00. Inweeg sal om 15:45 by Donald se voertuig plaasvind.

Lede moet onthou, dat hengel slegs plaasvind aan die bootklub se kant.  Dit sal alles vasgemaak word met die oggend vergadering by die water.

Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/reëls asook die GN grondwet.
Ons vra almal se samewerking.

Lede moet asseblief daarop let dat daar in die vervolg toeters geblaas sal word om die begin en einde van die kompetisie aan te dui en ALLE LYNE moet dan uitgetrek word. Oortreding van die reёl sal lei tot diskwalifikasie vir die spesifieke kompetisie.
Hengelaars moet asb daarop let dat Geelvis ʼn ordonnansie vis is en het ʼn minumum lengte van 300 mm. Dit is vanaf die binnekant van die V van die bek tot by die stert.
Hengelaars moet sorg dat hulle maatstokke in hulle hengelkaste het sodat hulle die vis kan meet. Oortreding van die reel kan lei tot diskwalifikasie.


BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal. Indien daar tydens die naweek kompetisie besluit word dat die klub vroeër mag ingaan mag die besoeker nie hengel voor die kompetisie begin het nie. Die klublid is verant-woordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word.

Daar word 'n hengelkliniek vir Augustus 2010 beplan. Meer besonderhede sal volg.
Laastens maar nie die minste, welkom aan al die nuwe klublede. Hoop julle sal dieselfde vervulling ondervind as die ander klublede.

Vorige klubkompetisie
Die klubkompetisie by Oberon het nie aan die vangste voldoen nie. Die statistieke is soos volg:
Volskubkarp = 12
Barber = 1

Seniors
1. Lourens Potgieter: 2 vis = 6,01 kg
2. Gert Swart: 1 vis = 3,680 kg
3. Martin de Bruyn: 1 vis = 3,31 kg
4. George Thomas: 1 vis = 2,67 kg
5. Hennie Coetzee: 1 vis = 2,075 kg
6. Hoosein Mahomed: 1 vis = 1,050 kg
7. Eugene Wernick: 1 vis = 0,785 kg
8. Willie Richards: 1 vis = 0, 575 kg
9. Waheed Mahomed: 1 vis = 0,505 kg
10. Duppie du Plessis: 1 vis = 0,375 kg

Dames
Malize Booysen: 1 vis = 0,330 kg

Juniors
Tyler van Blerk: 1 vis = 1,71 kg

Karpfaset

'n Totaal van 10 penne het in die provinsie ingeskryf. Slegs 4 hengelaars is van Koedoe hengelklub. As daar nog lede is wat belangstel, kontak asseblief vir Jacques Fourie.

Willem de Jongh en Jaco de Jongh sal as skeidsregtres en weegbeamptes optree.  Dankie vir julle optrede en teenwoordigheid daar.

Advertensies

1. Kaartjies vir die dames kompetise(Femme Fatale) is by Wilma McDonald, Zandra Boshoff en Nicolene Richards beskikbaar. Ondersteun ons dames. Dit is deel van hul fonds insameling projek vir SA gelde.

2. Sarel Boshoff bied die volgende afslag pryse:
- Wit, Geel en Groen Double X lyn 5pd teen R29.00 vir 600meter.
- Shimano XTEA 10,000’s katrolle teen R1,099.00
- 20% afslag op alle ander Shimano katrolle

Slegs kontant asb.

3. 28 Augustus 2010 bied Impala Hengelklub 'n kompetisie aan by Bronkies.

Thursday, July 15, 2010

5LB GOLDFISH


Even if you're known for having a three second memory, it's an unforgettable catch.

And Nick Richards was bowled over when he reeled in this 5lb goldfish.

The 16-year-old angler was amazed to have caught the massive orange specimen while fishing at a local lake.
Catch of the day: Nick Richards with a 5lb, 16ins goldfish he reeled in while fishing at a lake in Poole, Dorset
It is likely the 16 inch fish was released into the water after outgrowing its tank - and has apparently thrived in its new environment.
Schoolboy Nick was fishing for common carp when he noticed a flash of colour under the surface of the water and pointed his rod in its direction.
Moments later he had the goldfish, which is a type of carp usually found in fairgrounds and garden ponds, hooked on the end of the line.

FISH FACTS
● The goldfish, known in Latin as Carassius auratus auratus is a small member of the carp family
● It was first domesticated in China more than 1,000 years ago and is commonly kept as a pet
● Goldfish typically grow to between two and 18 inches
● They have been known to live for 40 years
● Previously, the biggest goldfish in Britain measured 15.7in and weighed 2lb

It is thought Nick's catch, which he placed back in the water after taking this photograph, is the biggest in the UK.
Recalling the one that didn't get away, he said of the lake in Poole, Dorset: 'I'd heard rumours there might be some big carp there and thought I'd see for myself.
'I was there for two days running and caught some big common carp.
'Then suddenly I saw this big orange fish cruising along the top of the lake.'
Nick, who is from Camberley, Surrey, and was on holiday in Dorset when he caught the goldfish, continued: 'It wasn't too much trouble to reel it in.
'At first I thought it must be a really fat Koi carp, but when I saw it properly I realised it was a common goldfish - just like one you might keep as a pet.
'The only difference was that it was massive. It weighed 5lb when I put it on the scales.
'I can only think that it had got too big for someone's tank or pond and the owner had dumped it in the lake.
'It looked like it was healthy and in good condition. The lake is sheltered with plenty of food, so it's doing pretty well.'
Ruth Lockwood, from the English Carp Heritage Organisation, said: 'It's difficult to confirm that it is the biggest ever caught in the UK, because it is an ornamental fish and the record won't be recognised by the British Records Fish Committee.
'It seems most likely that it was released into the lake by someone after it outgrew a tank or pond.'
She added that pet owners 'must be reminded that it is illegal to release pet fish into the wild'.
'It has a massive impact on the environment and our native species and must not be encouraged'.

Tuesday, July 13, 2010

ULTIMATE ANGLING PRICING

Hi

Ultimate Angling het spesiale pryse op die volgende :

1) Groen, geel en wit Double X lyn : R29.00 vir 600meter - Slegs op die 5pd lyn.
2) Shimaon XTEA 10000's vir R1099.00 per katrol.   Dit is 'n baie goeie prys.
3) 20% afslag op alle ande Shimano's.

Slegs kontant op die spesiale pryse.
Kom ons ondersteun Sarel as deel van die klub.

Groete

Monday, July 12, 2010

KOEDOE INDIVIDUELE UITSLAE

Let wel by die Meesters was JL Nienaber en Andre Holmes die algehele wenners met 89 punte - ek het 'n vingerfout gemaak dit is reggestel op die BLOG.

Hier is die klub se individuele uitslae.  Nou weet jy waaraan jou moet gaan werk!!!  Wel gedaan almal!!

SENIORS
40 METER
1) IAIN - 23
2) WILLIE R - 22
3) DONALD - 17
4) TJAART/MARKUS - 16
6) SPYKER/BAREND - 14
8) KOBUS - 13
9) JACQUES - 11
10) SAREL/CHARL - 10
12) PEET - 8
13) JAN - 7
14) SHAWN - 4
15) WILLIE S/JANS - 0

60 METER
1) SPYKER - 38
2) SAREL - 32
3) DONALD - 29
4) IAIN - 22
5) MARKUS - 19
6) BAREND - 15
7) TJAART - 14
8) WILLIE R/KOBUS/WILLIE S - 13
11) JACQUES - 8
12) CHARL - 7
13) JAN/JANS - 6
15) PEET/SHAWN - 2

80 METER
1) SPYKER - 36
2) IAIN - 31
3) MARKUS - 30
4) BAREND 18
5) JAN - 16
6) SAREL/JACQUES - 12
8) WILLIE S - 11
9) DONALD/WILLIE R - 10
11) CHARL - 5
12) TJAART - 4
13) PEET/SHAWN - 1
15) KOBUS/JANS - 0

FINALE UITSLAE
1) IAIN - 123
2) SPYKER - 118
3) WILLIE R - 101
4) DONALD - 98
5) SAREL - 97
6) TJAART - 92
7) CHARL - 74
8) BAREND - 71
9) MARKUS - 69
10) JAN 68
11) SHAWN - 52
12) PEET - 51
13) WILLIE S - 45
14) JACQUES - 42
15) JANS - 38
16) KOBUS - 34

DAMES
40 METER
1) CHRISTA - 9
2) RIANA - 3
3) ZANDRA - 2
4) WILMA - 0

60 METER
1) ZANDRA - 27
2) CHRISTA - 14
3) RIANA/WILMA - 0

80 METER
1) ZANDRA - 38
2) CHRISTA - 8
3) WILMA - 5
4) RIANA - 0

TOTAAL
1) ZANDRA - 93
2) CHRISTA - 46
3) WILMA - 32
4) RIANA - 25

JUNIORS
40 METER
1) ANDRIES - 18
2) KAYLE - 15
3) CHRIS - 13
4) TYLER - 1

60 METER
1) ANDRIES - 27
2) KAYLE - 15
3) CHRIS - 4
4) TYLER - 0

80 METER
1) ANDRIES - 40
2) CHRIS - 15
3) TYLER 7
4) KAYLE - 1

TOTAAL
1) ANDRIES - 100
2) CHRIS - 48
3) KAYLE - 36
4) TYLER - 20

PENKOPPE
20 METER
1) JACO - 21
2) KEVIN - 17
3) WYNAND/ELRICH - 16
5) ROALD - 9
6) SHAUN - 5
7) CHRISTIAAN - 3
8) CHARLDON - 0

40 METER
1) KEVIN - 26
2) ELRICH - 15
3) CHARLDON - 14
4) ROALD/SHAUN - 11
6) JACO - 9
7) WYNAND - 6
8) CHRISTIAAN - 0

60 METER
1) KEVIN - 28
2) JACO - 23
3) ELRICH - 6
4) SHAUN - 4
5) CHARLDON/ROALD/WYNAND/CHRISTIAAN - 0

TOTAAL
1) KEVIN - 85
2) JACO - 57
3) ELRICH - 45
4) WYNAND - 35
5) SHAUN - 26
6) ROALD - 23
7) CHARLDON - 15
8) CHRISTIAAN - 8

MEESTERS
40 METER
1) PIET - 25
2) HENNIE - 16
3) GERT - 6
4) PAT - 0

60 METER
1) PIET - 21
2) GERT - 12
3) HENNIE - 11
4) PAT - 3

80 METER
1) GERT - 24
2) PAT - 16
3) PIET - 13
4) HENNIE - 3

TOTAAL
1) PIET  - 75
2) GERT - 55
3) HENNIE - 50
4) PAT - 27

WOENSDAGAAND 14 JULIE 2010

Hi Almal

Weer ekke.

1) Woensdagaand sal daar 'n vergadering om 18H00 plaasvind rakende die penkop bolgooi liga reels.  Ek sal daar wees om dit te behartig, maar enige persoon wat 'n belang daarby het kan dit bywoon.

2) Ook dan Woensdagaand om 19H00 is dit die GN klerepas aand.  Indien jy klere benodig of nuwe klere wil he sorg dat jy Woensdagaand 19H00 by die klubhuis is asb.  Dit is vir al doe lede wat in GN spanne opgeneem is.

Groete

KOL/BOLGOOI LIGA UITSLAE 1STE BEEN

Weereens baie dankie aan al die lede wat deelgeneem het by die kol/bolgooi liga Saterdag.  Dit was 'n baie lekker dag.  Ook aan al die helpers daar baie dankie aan julle. 

Dit het goed gegaan met ons Koedoe Spanne en kom ons bou op die suksesse vir die volgende been wat plaasvind op 31 Julie 2010.  Soos ons kan sien uit die uitslae is al ons spanne daar bo.  Wel gedaan!!!!

Daar sal oefening Sondag 18 Julie 2010 wees by Hoerskool John Vorster.  Kom ons kyk of ons so veel moontlik oefening kan inkry.

SENIORS UITSLAE
1) MUNT 1 - 436
2) KOEDOE 1 - 408
3) KOEDOE 3 - 361
4) WEERMAG 1 - 359
5) CENTURION 1 - 337
6) CENTURION 2 - 289
    POLISIE 2 - 289
8) WEERMAG 2 - 270
9) POLISIE 1 - 227
10)KOEDOE 2 - 222
11)PRAS 1 - 183
12)KOEDOE 4 - 182
13)PISCES 1 - 155
14)MUNT 2 - 131
15)PRAS/CENT - 127

40M - ANDRE BEZUIDENHOUT - 27 PUNTE
60M - SPYKER COETZEE - 38 PUNTE
80M - CAREL SCHOEMAN - 45 PUNTE
BESTE GEMIDDELD : TJAART COETZEE 145.33M
VERSTE GOOI : TJAART COETZEE 151M
WENNER VIR DIE DAG : ANDRE BEZUIDENHOUT : 138 PUNTE

DAMES UITSLAE
1) KOEDOE 1 - 196
2) WEERMAG 1 - 175
3) CENTURION 2 - 138
4) CENTURION 3 - 122
5) PRAS - 110
6) CENTURION 1 - 105
7) POLISIE 1 - 54

40M - BONNIE/SANET POTGIETER - 13 PUNTE
60M - ZANDRA BOSHOFF - 27 PUNTE
80M - ZANDRA BOSHOFF - 38 PUNTE
BESTE GEMIDDELD VIR DIE DAG - WILMA MCDONALD 109.90M
VERSTE GOOI VIR DIE DAG - ZANDRA BOSHOFF - 113.70M
WENNER VIR DIE DAG : ZANDRA BOSHOFF 93 PUNTE

JUNIOR UITSLAE
1) KOEDOE 1 - 204
2) POLISIE 1 - 92
3) MUNT 1 - 79
4) POLISIE 2 - 55

40M - ANDRIES TIGGELMAN - 18 PUNTE
60M - ANDRIES TIGGELMAN - 27 PUNTE
80M - ANDRIES TIGGELMAN - 40 PUNTE
BESTE GEMIDDELD VIR DIE DAG - CHRIS BOSHOFF 157.70M
VERSTE GOOI VIR DIE DAG : 162.90M
WENNER VIR DIE DAG : ANDRIES TIGGELMAN - 100 PUNTE

MEESTERS UITSLAE
1) KOEDOE 1 - 125
2) TRANSNET - 114
3) CENTURION 1 - 107
4) CENTURION 2 - 95
5) KOEDOE 2 - 85
6) WEERMAG 1 - 81
7) CENTURION 4 - 66
8) CENTURION 3 - 57
9) PISCES 1 - 38
10)WEERMAG 2 - 30

40M - PIET ROODT - 25 PUNTE
60M - ANDRE HOLMES - 38 PUNTE
80M - JL NIENABER - 32 PUNTE
BESTE GEMIDDELD VIR DIE DAG : HENNIE COETZEE 132.33M
VERSTE GOOI VIR DIE DAG : HENNIE COETZEE 138M
WENNER VIR DIE DAG - JL NIENABER 89 PUNTE

PENKOP UITSLAE
1) KOEDOE 1 - 120
2) CENTURION - 104
3) KOEDOE 2 - 72
4) KOEDOE 3 - 71
5) WEERMAG - 70
6) CENT/MUNT - 50
7) KOEDOE 4 - 31

20M - JACO VD MERWE - 21 PUNTE
40M - KEVIN LERM - 26 PUNTE
60M - KEVIN LERM - 28 PUNTE
BESTE GEMIDDELD VIR DIE DAG : KEVIN LERM 105.73M
VERSTE GOOI VIR DIE DAG : WYNAND RICHARDS 109.70M
WENNER VIR DIE DAG : KEVIN LERM - 85 PUNTE

Thursday, July 8, 2010

KARPFASET PENNE

Hierdie is die penne wat ingeskryf het vir die karpfaset.  As daar nog lede is wat belangstel kontak Jacques Fourie dringend.

1. Tim Brown (Centurion) & Mardelyn Brown (Centurion)
2. Viron Chrissopolis (Centurion) & Mark Gentle (Centurion)
3. Johan Van Zyl (Centurion) & Gideon Van Zyl (Centurion)
4. Nardus Buys (Munt) & Jacques Mouton (Munt)
5. Carel Schoeman (Centurion) & Robert Hurn (Centurion)
6. Piet Smit (Munt) & Boet Grabe (Centurion)
7. Muller Minaar (Weermag) & (moet not bevestig uit weermag)
8. Jacques Fourie (Koedoe) & Chris Robberts (Koedoe)
9. Mark Barnett (Centurion) & Collin Janse Van Vuuren (Centurion)
10. Bernard van der Watt (Centurion) & Leana van der Watt (Centurion)

Willem De Jong (Koedoe) & Jaco De Jong (Koedoe) – optrede as skeidsregter asook weegbeamptes.

1. Centurion – 13 Hengelaars
2. Koedoe – 4 Hengelaars
3. Munt – 3 Hengelaars
4. Weemag – 2 Hengelaars

FEDERASIE EN CURRIEBKER PUNTE

Hi Almal,

Soos ons almal weet is die Federasie en Curriebeker trofee groot hoogtepunt om te sien wie is die kampioen provinsie vir die jaar.  Nou ja......hoe die berekeninge gedoen word weet ek nie altyd nie, maar hier is die uitslae vir die jaar wat verby is.

FEDERASIE BEKER
14) Suid Kaap - 4 punte
13) WP - 6 punte
12) OP - 9.5 punte
11) NOM - 10.5 punte
10) KZN - 10.5 punte
9) Noord Kaap - 12 punte
8) MPU - 13 punte
7) SNW - 13 punte
6) NW - 14 punte
5) Limpopo - 16 punte
4) Gauteng - 18 punte
3) Gauteng-Noord - 29 punte
2) Vrystaat - 29 punte
1) Sentraal Gauteng - 34 punte

CURRIEBEKER
14) WP - 10 punte
13) Suid Kaap - 10 punte
12) Noord Kaap - 12 punte
11) NOM - 13 punte
10) OP - 13.5 punte
9) KZN - 17 punte
8) NW - 24 punte
7) MPU - 29.3 punte
6) Limpopo - 30 punte
5) SNW - 35 punte
4) Sentraal - Gauteng 36 punte
3) Vrystaat - 45 punte
2) Gauteng-Noord - 47.5 punte
1) Gauteng - 54.5 punte

Wednesday, July 7, 2010

IMPALA HENGEL KOMPETISIE 27 -28 AUGUSTUS 2010

Hi Almal,

Impapa Hengelklub het 'n hengel kompetisie wat hulle aanbied by Bronkhorstspruit (Natuurbewaring oewer) die 27-28 Augustus 2010.  Almal welkom.

PRYSE :
SWAARSTE KARP : R5,000.00
2DE SWAARSTE KARP : R2500.00
3DE SWAARSTE KARP : R1000.00

SWAARSTE BABER : R1500.00
2DE SWAARSTE BABER : R1000.00

WAAR : BRONKHORSTSPRUIT (NATUURBEWARING OEWER)
DATUM : 27/28 AUGUSTUS 2010

HEKKE OPEN : VRYDAG OM 06H00 VM
LYNE IN : VRYDAG VANAF 18H00
INWEEG : SATERDAG OM 15H30

INSKRYWINGSGELDE : R200.00 PER HENGELAAR.  INGESLUIT VIR HENGELAARS IS DIE VOLGENDE :
- KAMPFOOI
- DRIEPOOT STAANDER TREKKING
- COOLER BOX VIR VIS NAASTE AAN 1.25KG

R50.00 VIR NIE-HENGELAARS.  INGESLUIT VIR NIE-HENGELAARS
- KAMPFOOI
- DRIEPOOT STAANDER TREKKING KAN GEKRY WORD TEEN R20.00

KAMPFOOI IS VANAF VRYDAG TOT SATERDAG NA DIE KOMPETISIE/PRYSUITDELING.  SELF BETAAL INDIEN PERSOON/E WIL OORBLY SATERDAGNAG.

DAAR IS BAIE 'LUCKY DRAWS' VIR ALMAL!!!  LUCKY DRAWS OOK VIR NIE-HENGELAARS

KONTAK PERSONE :
HENTUS ESPACH - 083 407 1262
DEON CONRADIE - 082 448 8380
CHRIS VAN STADEN - 079 588 1069
JURIE VAN STADEN - 082 491 7730
WESSEL BOUWER - 072 299 3593

ONDERSTEUUN ASB DIE INISIATIEF VAN IMPALA HENGELKLUB!!!!

DAMES JAAR VERGADERING 6 JULIE 2010

Die Dames se jaarvergadering vir 2010 het Dinsdagaand 6 Julie plaasgevind by die GN Klubhuis.  Ek moet se die dames is aan die gang met fondsinsamelings ens.  Ek dink ons kan 'n paar lesse daar gaan leer.

Die Dames Komitee vir 2010 is soos volg :

VOORSITTER : CAROLINA GILDENHUIS
SEKRETARESSE : MARLENE COETZEE
TESOURIER : RIEKIE LABUSCHAGNE
ADDISIONELE LEDE : BONNIE, LELANE EN WILMA

Baie geluk aan ons Koedoe dames wat teenwoordig is by die Dames Komitee : Marlene Coetzee en Wilma McDonald.  Sterkte met julle verteenwoordigheid daar.

Ook dan sterkte aan die Komitee vir die jaar 2010 en alle suksesse aan hulle.

Groete

Tuesday, July 6, 2010

Klubkompetisie Uitslae - Oberon 03 Julie 2010

Die klubkompetisie by Oberon het nie baie vis opgelewer nie.  Daar was wel 'n goeie opkoms van ons lede.  Daar was by die 50 lede in totaal.  Nie te sleg vir 'n winterkompetisie nie.

Statistieke vir die dag :
Karp Vol : 12
Baber : 1
Totaal vir die dag : 13 vis

UITSLAE VIR DIE DAG
SENIORS
1) LOURENS POTGIETER 2 VIS 6.015KG
2) GERT SWART 1 VIS 3.680KG
3) MARTIN DE BRUYN 1 VIS 3.310KG
4) GEORGE THOMAS 1 VIS 2.670KG
5) HENNIE COETZEE 1 VIS 2.075KG
6) HOOSEIN MAHOMED 1 VIS 1.050KG
7) EUGENE WERNICK 1 VIS 0.785KG
8) WILLIE RICHARDS 1 VIS 0.575KG
9) WAHEED MAHOMED 1 VIS 0.505KG
10)DUPPIE DU PLESSIS 1 VIS 0.375KG

DAMES
1) MARLIZE BOOYSEN 1 VIS 0.330KG

JUNIORS
TYLER VAN BLERK 1 VIS 1.710KG

Groete

KOLGOOI SPANNE VIR SATERDAG - FINAAL

Hier is die finale kolgooi spanne vir Saterdag.  Daar is 'n paar verandering agv ontrekkings wat ek ontvang het.

Dan wil ek ook graag dankie se aan Riaan Lerm en Tiggies Tiggelman wat as helpers sal optree tussen die dames en penkoppe tydens die kolgooi.   Dankie aan julle en hierdie dien as 'n groot hulp vir ons!!!

PENKOPPE 1
Kevin Lerm, Wynand Richards, Jaco vd Merwe, Charldon Matthee

PENKOPPE 2
Christiaan Coetzee, Elrich Lambrechts, Shaun Lambrechts, Roald Matthee

JUNIORS
Tyler van Blerk, Kayle Swart, Andries Tiggelman, Chris Boshoff

DAMES
Zandra Boshoff, Christa Swart, Wilma McDonald, Riana Vermaak

MEESTERS 1
Piet Roodt, Hennie Coetzee

MEESTERS 2
Pat vd Merwe, Gert Swart

SENIORS 1
Willie Richards, Tjaart Coetzee, Sarel Boshoff, Spyker Coetzee

SENIORS 2
Willie Swart, Shawn van Blerk, Charl Matthee, Peet Vorster

SENIORS 3
Donald McDonald, Markus Swart, Iain McDonald, Barend Booyse 

SENIORS 4
Jacques Fourie, Jan Vermaak, Jans Vorster, Kobus vd Merwe

Groete

BEAMPTE JAARVERGADERING 5 JULIE 2010

Baie geluk aan al die verkose lede.  Die beampte komitee vir 2010 sal soos volg lyk :

VOORSITTER : HENNIE GILDENHUIS
SEKRETARESSE : CAROLINA GILDENHUIS
VISE-SEKRETARESSE : MARLENE COETZEE
TESOURIER : JAN ROETS
TOERUSTING BEAMPTE : CHRIS MARX
ADDISIONELE LEDE : HENNIE COETZEE, FIRES JANSE VAN VUUREN, YVONNE VD WALT EN RUDI STRYDOM

Baie geluk en sterkte aan die komitee vir die jaar wat voorle. 

Ook 'n woord van dank van Koedoe Hengelklub aan die komitee vir die jaar se werk wat afgehandel is.  Die komitee het hulle goed van hulle taak gekwyt en voorwaar hengel en die hengelaar se belange op die hart gedra. Aan Hennie Gildenhuis en sy beamptes wat altyd by die oewer is as daar gepen word, kan ons net weereens se baie dankie daarvoor en dit maak die hengel vir al ons hengelaars soveel lekkerder!!!! 

Kom ons ondersteun ons beamptes korps vir die jaar wat voorle.  Hulle doen 'n ondankbare werk, maar sonder hulle kan ons ook nie ons sport beoefen nie.  Sterkte beamptes!!!!!!

Groete

Monday, July 5, 2010

KOL/BOLGOOI LIGA FOTOS


Charl besig on vir Charldon te help

Charldon en Sareltjie

Roald en Sareltjie

Roald na sy gooi

Savof Funksie Saterdag

Die Perd

'The End'