Wednesday, July 7, 2010

DAMES JAAR VERGADERING 6 JULIE 2010

Die Dames se jaarvergadering vir 2010 het Dinsdagaand 6 Julie plaasgevind by die GN Klubhuis.  Ek moet se die dames is aan die gang met fondsinsamelings ens.  Ek dink ons kan 'n paar lesse daar gaan leer.

Die Dames Komitee vir 2010 is soos volg :

VOORSITTER : CAROLINA GILDENHUIS
SEKRETARESSE : MARLENE COETZEE
TESOURIER : RIEKIE LABUSCHAGNE
ADDISIONELE LEDE : BONNIE, LELANE EN WILMA

Baie geluk aan ons Koedoe dames wat teenwoordig is by die Dames Komitee : Marlene Coetzee en Wilma McDonald.  Sterkte met julle verteenwoordigheid daar.

Ook dan sterkte aan die Komitee vir die jaar 2010 en alle suksesse aan hulle.

Groete

No comments:

Post a Comment