Hier is 'n paar fotos van die naweek
Kamp opgeslaan vir die naweek
Lekker koud - maar die vuur help beslis
Pragtige natuurskoon
Kayle met 'n mooi karp van 4kg
Hierdie karp het 'n gebreklike mond gehad
Darem bietjie warmer
Van die kleiner karps wat ons gevang het
Ons het Nardus bietjie 'n poets gebak. Skoen aan sy lyn vasgemaak en ingegooi terwyl hy weg was.
Ons eie skoenvanger!!!
Dit was baie lagwekkend.
Marius Matthee - Karp van 3.60kg
Mooi natuurskoon
Son besig om te sak
Van die kleiner karps wat gevang was
Chris met sy eerste karp ooit. Kom van Richardsbaai af - ken net seehengel.
Christa langs die vuur. Lyk sy nie pragtig nie
No comments:
Post a Comment