Friday, March 23, 2012

NUUSBRIEF MAART 2012

KLUBKOMPETISIES

Die eerskomende klubkompetisies is soos volg:

April 2012 se naweek kompetisie vind op Saterdag 14 April 2012 en Sondag 15 April 2012 te Vaaldam – Voorheen (ou Wilgedraai), plaas. Aanwysing soos volg:
Draai af na Oranjeville, gaan verby Tago se afdraaipad asook Weltina. Kry daarna groot bord op lankerkant en draai in.

Hengeltyd :
Saterdag 14 April 2012 – vanaf 07H00 – 15H00 (Dagkompetisie). Daarna sal ons inweeg.
Kompetsie sal hervat word sodra inweeg afgehandel is tot Sondag 10H00 vir naweek kompetisie punte.
Inweeg by Donald se voertuig.
Indien enig iemand reeds die Vrydag deur die dag die oewer betree, mag daar om geen omstandighede gehengel word nie. Dit sal ly tot ’n diskwalifikasie.

Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reëls asook die GN grondwet.
Hengelaars moet asb daarop let dat Geelvis ʼn ordonnansie vis is en het ʼn minumum lengte van 300 mm. Dit is vanaf die binnekant van die V van die stert tot die bek. Hengelaars moet sorg dat hulle maatstokke in hulle
hengelkaste het sodat hulle die vis kan meet.


BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal.
Die klublid is verantwoordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word die betrokke klublid geskors vir die betrokke klub kompetisie. Die besoekers moet dieselfde gelde betaal (Inskrywingsgelde).
Mondelingse besware en klagtes teen enige vang van vis ens., moet skriftelik aan die Sekretaris binne 48 uur na die kompetisie gestuur word.
By gebreke hiervan sal geen klagtes of besware oorweeg word nie. Vereniging se grondwet punt 15(a) verwys. Lede asseblief, as daar enige probleme is by die kompetisie, handig die grief of beswaar skrifteklik in.
Ons vra almal se samewerking

HENGELUITSLAE
Oewerkompetisie
Hier volg die uitslae van die Maart 2012 se kompetisie:

STATISTIEKE VIR DIE DAG
VOL - 140
SPIEEL - 30
GRASKARP - 119
BABER - 13
MODDERVIS - 201
GEELVIS - 3

TOTAAL - 506
MASSA - 373.320

SENIORS
Boshoff Sarel - 607.35
Macdonald Donald - 515.40
Boshoff Tinus - 478.80
Du Preez Jacques - 462.80
Coetzee Hennie - 448.55
V/d Merwe Kobus: 425.35
Smit Steve - 415.15
Swart Markus - 355.45
Erasmus Charles - 352.50
J v Rensburg Sias - 349.95
Bradford Warren - 338.00
Vorster Peet - 307.35
Tiggelman Andries - 293.45
Hattingh Duane - 270.30
De Jongh Willem - 232.90
Du Plessis Martin - 229.10
Terblanche Pieter - 224.35
Steyn Francois - 212.80
Matthee Charl - 193.70
Steynberg Eben - 177.80
Koster SJ - 154.40
Latsky Junior - 144.10
Meintjes Pieter - 129.85
De Jager Danie - 121.95
Kuhn Herman - 112.60
Vorster Marius - 109.50
Borageiro Justino - 64.65
Coetzee Tjaart (SNR) - 64.60
Tiggelman Leeu - 49.25

DAMES
Matthee Susan - 148.05
Macdonald Wilma - 74.60

JUNIORS
Joubert Vihandi - 82.25
Hattingh Rico -16.10

JUNIOR/JUNIOR
Matthee Carldon - 204.20
Lambrechts Shaun - 135.55
Lambrechts Eric - 111.05
Matthee Roald - 80.05

VOORSKOOL
Boshoff Sarel (jnr) - 99.40

Die laaste been van die liga is op 25 Februarie 2012 te Biermans afgehandel. Na afhandeling van sodanige liga, is die puntestand soos volg:

Premier A (net vir dag 3)
1. Munt A - 133
2. Centurion A - 117
3. Koedoe A 70 - (15 vis)
4. Weermag A 70 - (12 vis)
5. Impala A - 65
6. Pretoria Polisie A - 64
7. Iscor A - 50

Oor die 3 Ligas
1. Munt A - 381
2. Centurion A - 315
3. Koedoe A - 281
4. Weermag A - 249
5. Impala A - 170
6. Iscor A - 141
7. Pretoria Polisie A -134 (2 X nie Beampte gehad nie.)

President A (3de been)
1. Pisces A - 55
2. Korrektief A - 51
3. Premiermyn A - 50
4. Pras A - 48

Oor die 3 Ligas
1. Pisces A - 153
2. Premiermyn A - 151
3. Pras A - 121 (93 vis)
4. Korrektief A - 121 (89 vis)

Premier B (3de liga)
1. Koedoe B - 72
2. Centurion B - 71
3. Munt B - 69
4. Pisces B - 55
5. Iscor B - 51
6. Weermag B - 36

Oor 3 ligas
1. Munt B - 258
2. Koedoe B - 239
3. Centurion B - 222
4. Pisces B - 165
5. Weermag B - 132
6. Iscor B - 61 (3 x nie Beampte gehad nie)

Premier C (3de liga)
1. Koedoe C - 33
2. Koedoe D - 28
3. Munt C - 21

Oor 3 ligas
1. Koedoe C - 87
2. Munt C - 59
3. Koedoe D - 53

KLUB AANGELEENTHEDE
Baie geluk aan die nuut verkose komitee wat verkies is vir 2012. U kan verseker wees dat die komitee ook ons lede ten alle tye verteenwoordig in alle besluite, ens.

ERE-PRESIDENT: GIEL SWART
PRESIDENT: MARKUS SWART
VISIE-PRESIDENT: HENNIE COETZEE
TESOURIER: SAMANTHA VAN BLERK
SEKRETARIS: GERT SWART
INWEEG BEAMPTE: DONALD MCDONALD
DAMES VERTEENWOORDIGER: WILMA MCDONALD
ADDITIONELE LEDE:
FRANCOIS STEYN (SKAKELBEAMPTE)
SPYKER COETZEE
CHARL MATTHEE
KARP FASET: SAREL BOSHOFF

Tydens die algemene jaarvergadering is daar ook besluit om die klubgelde vir 2012 onveranderd te laat. Lede word dan ook gevrae om betyds hul/le klubgelde te betaal.

SOSIALE AANGELEENTHEDE
Die klub se jaarfunksie word vir 26 Mei 2012 beplan. Die reëls sal later gekommunikeer word.
Help asb vir Wilma in diè verband.

Ons maandelikse storie

Hallo ma

Ek moes gou skryf. Nog net so twee weke oor om my “trade test” te gaan skryf. Ek is baie opgewonde maar ook knaag die senuwees so bietjie. Die senuwee storie laat my dink dat dit altyd daar was voor ons ’n groot rugby wedstryd moes speel of wanneer ek op skool moes eksamen skryf en het nie geleer nie. Maar nou leer ek baie hard, want die oom by die werk sê, om sukses te behaal, hang van jouself af. So, ek wil ma nie teleurstel nie.

Hoekom ek skryf. Eergister net so op ete, toe word ek na die kantoor geroep en verduidelik dat daar iemand is wat my wil sien. Ek begin wonder wie dit sal wees. Dit kon nie ’n skuld invorder persoon wees nie want ek het nie skuld nie. Dit kan nie iemand van die bank wees nie want ek het nie ’n bankrekening met oortrokke faselitiete nie.

By die kantoor aangekom, raai wie staan daar daar met twee McDonald papiersakke in sy hand. Voor ek sê wie dit was. McDonald is ’n wegneem ete (take away) kosplek hier naby ons. Dus die oom het eers gaan kos koop. As hy nie iemand anders ook gekoop het nie, moet hy baie honger wees, wonder ek toe.

Nou ma, die oom wat daar staan, is toe Kiewiet wat die groot motorhawe daar op die dorp naby aan die plaas het. Hy verduidelik toe dat hy moes inkom stad toe om onderdele te kom afhaal aangesien daar niemand was om dit af te lewer of te kom haal nie. Hy beluit toe om my te kom opsoek en te kom groet en uit te vind hoe dit met my gaan asook hoe dit met my opleiding gaan. Ek verduidelik toe dat ek eersdaags moet gaan “trade test” skryf en is tans besig om baie hard te leer en hard te werk. Die rede, verduidelik ek, dat ek ma nie wil teleurstel nie asook die oom in die werkswinkel wat so baie tyd aan my spandeer.

Na ek alles aan oom Kieiwiet verduidelik het, vra hy my toe wat gaan ek maak wanneer ek my vaktoets deurkom. Daarmee saam gee hy vir my een sakkie met die heerlikse humburger en coke om saam te eet. Ek sê dat ek seker sal aanbly om meer wysheid op te doen want ’n mens is mos nie te oud om nog verder te leer nie. Dit is die dat oom Kieiwiet my ’n aanbod maak om na my opleiding vir hom te kom werk dan sal ek ook nader aan die plaas wees en elke dag heen en weer kan ry. Met ander woorde, ek bly op die plaas om ma te help en gaan elke oggend in om te gaan werk en kom vanmiddag weer terug. Ek verduidelik toe ook van die kontrak was ma geteken het dat ek twaalf maande moet terug werk ander moet ek ’n jaar se salaris terugbetaal, wat ek nie het nie. Ek het nog nie soveel gespaar nie. Oom Kiewiet en ons garage eienaar ken mekaar blykbaar mekaar al baie jare. Hy het reeds met ons eienaar gepraat terwyl hulle golf gespeel het en aan hom verduidelik dat hy my nodig het en welke voordele dit vir ons as familie sal inhou indien ek nader aan die plaas is. Hy sal my kontrak oorneem en dan moet ek net die twaalf maande vir hom terug werk. Hy sal my ook dieselfde salaris betaal as wat ek betaal sou word indien ek ’n vakman word.

Vra toe vir hom hoekom hy dit doen. Hy sê sy werkswinkel voorman begin nou baie oud raak en daarom het hulle twee besluit om iemand te kry om op te lei oor later oor te neem. Hulle het toe op my besluit. Ma, hierdie is ’n kans van ’n leefyd. Hier by ons werk al vakmanne tien jaar en word nog nie opgelei vir voormanne nie. Hulle kry altyd iemand anders van buite af. So hier is dit baie moeilikker.

Ek het aan die oom verduidelik dat ek eers met ma wil gesels aangesien ma nog my voog is. Ek sal hom dan ’n antwoord kan gee wanneer ek weet ek het my vaktoets geslaag.

Ma, nadat ons klaar ge-ëet het en oom Kiewiet is daar weg nadat ons blad geskud het, was ek skoon opgewonde soos die dag toe oorle pa my eie windbuks vir my gegee het. Ek het plgtig belowe om met niemand intussen hieroor te gesels nie. Ek doen die net met ma, wat ma is my ma en nog my vertroueling en voog. So, ma hou dit maar eers stil totdat ons sien wat met die vaktoets gaan gebeur.

Hoop ma is nou net so opgewonde soos ek.

Liefde
Basjan

Monday, March 19, 2012

SENIOR SA KAMPIOENSKAPPE

Die volgende lede is uitgenooi na die SA Proewe toe.  Baie sterkte aan almal. 

SENIOR A SPAN

GEORGE RUTVEN
ALEX BOTHA
NEVILEE FOORD
FRANCO KALP
TJAART COETZEE
SPYKER COETZEE
KOOS BOSHOFF
DEEF V DEVENTER
WERNER GEYER

SENIOR B SPAN
WILLIE MALULEKA

SENIOR C SPAN
CHARL MATTHEE
DANNY WILKENS

RESULTS

PREMIER A DIVISION

GAUTN - 364
NWEST - 295
N CAPE - 279
CGAUT - 264
MPUM - 256
GAUT - 249
FSTATE - 183

TOTAL NO OF FISH
9964

TOTAL WEIGHT (KG)
5262.905

INDIVIDUAL RESULTS
1) JP PIENAAR  NCAPE  42 POINTS  310 FISH
2) SJ DE JONGH  WEST  39 POINTS  156 FISH
3) WR GEYER  GAUTN  38 POINTS   116 FISH

PREMIER B DIVISION
CGAUT - 386
NWEST - 381
GAUT - 332
MPUM - 262
GAUTN - 234
FSTATE - 197
NCAPE -98

TOTAL NO OF FISH
7985

TOTAL WEIGHT (KG)
3909.664

INDIVIDUAL RESULTS
1) S VICTOR NWEST  41 POINTS  184 FISH
2) PJ VD MERWE GAUT  41 POINTS  158 FISH
3) C LE ROUX  NWEST  41 POINTS  147 FISH

PREMIER C DIVISION
GAUT - 451
NWEST - 345
CGAUT - 334
MPUM - 316
FSTATE - 312
GAUTN - 300
NEM - 225
CNW - 165

TOTAL NO OF FISH
7073

TOTAL WEIGHT (KG)
6082.117

INDIVIDUAL RESULTS
1) JF ROBBERTS  GAU  48 POINTS  124 FISH
2) CF HERHORLDT  FSTATE  47 POINTS  125 FISH
3) P DU PLESSIS GAU   47 POINTS  106 FISH
PRESIDENT A DIVISION
CNW - 323
KZN - 304
LIMP - 287
NEM - 276
SCAPE - 271
EPROV - 233
WPROV - 195

TOTAL NO OF FISH
1569

TOTAL WEIGHT (KG)
1379.210

INDIVIDUAL RESULTS
1) RV GUNTER  KZN  40 POINTS  30 FISH
2) M NEL  EPROV  39 POINTS  30 FISH
3) M CAMERON  39 POINTS  25 FISH

PRESIDENT B DIVISIONNEM - 316
KZN - 304
W.PROV - 300
CNW - 263 (251 FISH)
E.PROV - 263 (240 FISH)
SCAPE - 256
LIMP - 143

TOTAL NO OF FISH
1787

TOTAL WEIGHT (KG)
1317.952

INDIVIDUAL RESULTS
1) BP JURGENS KZN  41 POINTS 50 FISH
2) JW DEACON  KZN  40 PINTS  46 FISH
3) LJ UYS  WP  40 POINTS  43 FISH

Monday, March 5, 2012

KOEDOE KOMITEE NA AJV - 2012

Hi Almal,

Baie geluk aan die nuut verkose komitee wat verkies is vir 2012.  Ek hoop almal gaan 'n goeie jaar beleef en mag die komitee dan ook ons lede ten alle tye verteenwoordig in wat ons doen.

ERE-PRESIDENT : GIEL SWART
PRESIDENT : MARKUS SWART
VISIE-PRESIDENT : HENNIE COETZEE
TESOURIER : SAMANTHA VAN BLERK
SEKRETARIS : GERT SWART
INWEEG BEAMPTE : DONALD MCDONALD
ADDITIONELE LEDE : FRANCOIS STEYN (SKAKELBEAMPTE)
                                       SPYKER COETZEE
                                       CHARL MATTHEE
KARP FASET : SAREL BOSHOFF

Groete

Markus

Sunday, March 4, 2012

KOEDOE KLUBKOMPETISIE - MAART 2012

Hi Almal,

Ons het 'n nuwe oewer gaan hengel.  Dit is 'n baie lekker oewer en ek is seker ons sal in die toekoms baie meer gebruik maak van die oewer.

STATISTIEKE VIR DIE DAG
VOL - 140
SPIEEL - 30
GRASKARP - 119
BABER - 13
MODDERVIS - 201
GEELVIS - 3
TOTAAL - 506
MASSA - 373.320

SENIORS
Boshoff Sarel 607.35
Macdonald Donald 515.40
Boshoff Tinus 478.80
Du Preez Jacques 462.80
Coetzee Hennie 448.55
vd Merwe Kobus 425.35
Smit Steve 415.15
Swart Markus 355.45
Erasmus Charles 352.50
J V Rensburg Sias 349.95
Bradford Warren 338.00
Vorster Peet 307.35
Tiggelman Andries 293.45
Hattingh Duane 270.30
De Jongh Willem 232.90
Du Plessis Martin 229.10
Terblanche Pieter 224.35
Steyn Francois 212.80
Matthee Charl 193.70
Steynberg Eben 177.80
Koster SJ 154.40
Latsky Junior 144.10
Meintjes Pieter 129.85
De Jager Danie 121.95
Kuhn Herman 112.60
Vorster Marius 109.50
Borageiro Justino 64.65
Coetzee Tjaart (SNR) 64.60
Tiggelman Leeu 49.25

DAMES
Matthee Susan 148.05

Macdonald Wilma 74.60

JUNIORS
Joubert Vihandi 82.25

Hattingh Rico 16.10

JUNIOR/JUNIOR
Matthee Carldon 204.20

Lambrechts Shaun 135.55
Lambrechts Eric 111.05
Matthee Roald 80.05

VOORSKOOL
Boshoff Sarel jnr 99.40



OGGEND VOOR HENGEL BEGIN

BAIE MOOI OEWER OM TE HENGEL

WAT 'N LIEFLIKE DAG

OU LEDE WEER TERUG

MOOI KARP - 4.975KG

MOOI GRASKARP - 3.215KG

SARELTJIE MOOI GRASKARP - 2.755KG

AL ONS JUNIORS

VOORSKOOL WENNER - SAREL BOSHOFF

JUNIOR/JUNIOR WENNER - CHARLDON MATTHEE

JUNIOR WENNER - VIHANDI JOUBERT

DAMES WENNER - SUSAN MATTHEE

SENIOR WENNER - SAREL BOSHOFF

KOEDOE LEDE!!