Friday, June 29, 2012

ULTIMATE ANGLING - ADJUSTED PRICES

Hi Almal,

Hier is die nuwe pryse op alle XX lyn (uitgesluit die bruin XX lyn)

5LB - R29.00
7LB - R35.00
10LB - R40.00
14LB - R49.00
18LB - R59.00

Kontak vir Sarel - (012) 8004957

Thursday, June 28, 2012

ULTIMATE ANGLING PRYSE

ULTIMATE ANGLING - SAREL BOSHOFF


XX Lyn (Sluit bruin XX lyn uit)

5pd - R35.00

10pd - R40.00

14pd - R50.00

18pd - R60.00

Lae pryse op Shimano katrolle

12ft Shimano Grafiet stokke R299.00

(012) 800-4957

Monday, June 18, 2012

NUUSBRIEF – JUNIE 2012

NUUSBRIEF - JUNIE 2012

Hier is ons reg binne die winter. Daar word maar traag opgestaan soggens en wanneer die geleentheid hom voordoen, word daar so ’n bietjie laat gelê. Ja, hierdie tyd van die jaar is alles maar droog en vaal. Een van die dae, as ek reg onthou, na 21 Junie, dan begin die dae weer so stadig maar seker weer langer word.


Siende dat daar weinig ge-organiseerde hengel plaasvind, slegs klubkompetisies, meld ’n wederhelfte die anderdag, dat sy wens die hengel seisoen begin weer ten einde haar wederhelfte Saterdae onder haar voete uit te kry. Dit wil dus voorkom asof nie net die hengellars nie, maar ook hul wederhelftes, in afwagting is dat alles weer in aanvang neem. Dus gebruik die tyd om jou hengelgerei in gereedheid te bring in afwagting tot die nuwe seisoen.

LIEF
Dank aan almal wat met die klub se jaareindfunksie betrokke was. Dit was ’n reuse sukses. Ook aan almal wat bygewoon het, baie dankie.

Herman Bester was op die onlangse vergadering tot lid van die Tswane Sport Council verkies. Baie geluk. Ons weet dat Herman die provinsie en ons sport se belange daar positief sal verteenwoordig.

Baie geluk aan Hennie en Carolina wat verkies was tot die Suid-Afrikaanse Beampte komitee

En laastens maar nie die minste, ’n woord van verwelkoming aan Devan Gouden asook Timothy en Mardelyn Brown as lede van die hengelklub.

KLUBKOMPETISIES


Die eerskomende klubkompetisie (7 Julie 2012) is soos volg:

Plek: HartSease, Vaaldam. Net voor Jim Fouchè, links. Dit is ‘n “nuwe” oewer wat beskikbaar gestel was.

Reis reëlings: Almal kom bymekaar by die SHELL ULTRA CITY op die N1 snelweg om 03:15 en daar word sa ‘n konvooi vertrek, stiptelik om 03:30. Die is ook hoe ons die oewer sal betree.

Daar sal vanaf 07:00 tot 15:00 gehengel word. Inweeg sal stiptelik om 15:45 by Donald se voertuig plaasvind.

Graag wil die volgende onder lede se aandag gebring word:

Daar word opgemerk dat lede nie na die inweeg gaan na afloop van ’n klubkompetisie nie. Dit lei dat lede nie hul inskrywingsgelde betaal nie, daar nie behoorlik statistieke gehou kan word betreffende bywoning asook dat daar nie aan die kameraadskap gedeel word nie.

Almal se teenwoordigheid by die inweeg word gevra.

Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reëls asook die GN grondwet.


BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal.

Die klublid is verantwoordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word die betrokke klublid geskors vir die betrokke klub kompetisie. Die besoekers moet dieselfde gelde betaal (Inskrywingsgelde).

Mondelingse besware en klagtes teen enige vang van vis ens., moet skriftelik aan die Sekretaris binne 48 uur na die kompetisie gestuur word.

By gebreke hiervan sal geen klagtes of besware oorweeg word nie. Vereniging se grondwet punt 15(a) verwys. Lede asseblief, as daar enige probleme is by die kompetisie, handig die grief of beswaar skrifteklik in. Ons vra almal se samewerking

FINANSIëLE AANGELEENTHEDE

Almal se samewerking word gevra tot die spoedige betaling van hul onderskeie ledegelde. Heelwat uitgawes moet aangegaan word (affiliasies, ens.). Vir die lede wat reeds betaal het, baie dankie.

Die bankbesonderhede is soos volg:

Rekening houer: Koeode Hengelklub
Bank: ABSA
Tipe rekening: Spaar
Rekening nommer: 1438149704

Na inbetaling, stuur asseblief vir Samantha van Blerk (Tesourier) of vir Markus, ’n afskrif van u inbetaling strokie ten einde die balansstate op te dateer asook om te bepaal wie het betaal.

U samewerking word waardeer.

Bolgooi
Datums: 21 Julie 2012 en 18 Augustus 2012.

Datums van oefeninge sal elke Sondag vanaf 10:00 plaasvind.

Algemeen
Tydens die afgelope klub komitee vergadering, was daar besluit om vanaf Augustus 2012 se klubkompetisie ook ’n Koedoe Pro-Mania sal plaasvind. Inskrywingsgelde sal R100,00 beloop en diegene wat daaraan wil deelneem moet dit met die inskrywing duidelik noem.

Daar sal ook ’n jaar wenner bepaal word.

Sosiale aangeleenthede

Die Gauteng Noord se klere-aand funksie vind op 30 Junie 2012 plaas. Die reëls is soos volg:

Plek: Akasie Stadsaal
Drag: Formeel (hengeldrag)
Tyd: 17:30 vir 18:00
Eetgoed: Elkeen sorg vir eie verversings, ensovoorts
Drinkgoed: Elkeen sorg vir hom/haarself

Indien enige verdere inligting verlang word of as u met die reëlings kan help, kontak asseblief vir Wilma McDonald in diè verband.

’n Beroep word op almal wat die funksie gaan bywoon, gemaak om asseblief vanaf 08:00 te kom help om die klub se tafels reg te maak en versier. Graag word u ook gevra om na die funksie behulpsaam te wees met die opruim van ons area.

Tuesday, June 12, 2012

STAND VAN PUNTE - NAWEEK KOMPETISIE

Hi Almal

Hier is die naweek kompetisie punte.  Onthou daar was nog slegs 2 naweek kompetisies wat plaasgevind het :  Kees vd Walt (Januarie) en Wilgedraai (April)

1 Andries Tigelman 1727.75
2 Tjaart Coetzee 1514.60
3 Markus Swart 1446.25
4 Hennie Coetzee 1248.85
5 Kobus vd Merwe 1208.25
6 Pieter Terblanche 1196.35
7 Charl Matthee 980.35
8 Francois Steyn 926.80
9 Danie de Jager 844.30
10 Johan Steyn 816.95
11 Spyker Coetzee 791.55
12 Adriaan cloete 781.45
13 Barend Booyse 774.10
14 Sias j v Rensburg 741.45
15 Sarel Boshoff 735.05
16 Peet Vorster 729.90
17 SJ Koster 716.45
18 Charldon Matthee 709.65
19 Willie Swart 693.35
20 Jaco de Jongh 674.15
21 Hoosein Mohamed 647.85
22 Gert Strydom 617.25
23 Donald McDonald 614.25
24 Steve Smit 562.40
25 Gert Swart 536.75
26 Jans Vorster 519.10
27 Jaco vd Merwe 486.40
28 Sameer Aboo 467.70
29 Neil vd Westhuizen 446.55
30 Dian Erasmus 438.95
31 Zandra Boshoff 438.75
32 Derick Bezuidenhout 438.60
33 Wilma McDonald 429.35
34 Justeno Borageiro 428.80
35 Roald Matthee 423.40
36 Hassen Mohamed 418.40
37 Willie Venter 240.50
38 Dewaldt vd Merwe 396.20
39 Iain McDonald 380.20
40 Johann de Jongh 375.30
41 Willem de Jongh 368.55
42 Robert Kotze 323.80
43 Steven du Plessis 323.05
44 Vihandi Joubert 312.15
45 Christiaan Coetzee 289.00
46 Riana Vermaak 276.25
47 Aiden Bezuidenhout 271.65
48 Thinus Boshoff 257.05
49 Marius Vorster 239.30
50 Duan Hattingh 219.85
51 Herman Kuhn 205.75
52 Shaun Lambrechts 203.15
53 Jacques du Preez 189.45
54 Peet Swart 187.95
55 Pieter Coetzer 179.60
56 Pat vd Merwe 175.80
57 Riaan Cloete 174.60
58 Markus Cloete 165.35
59 Susan Matthee 159.50
60 Andre de Bruyn 154.05
61 Bernie v Niewenhuizen 152.50
62 Jan Vermaak 135.35
63 Zielas du Preez 132.20
64 Pieter Meintjes 132.10
65 Jeandre Erasmus 131.55
66 Sylvia De Bruyn 120.45
67 Stefan Breytenbach 113.65
68 Yvonne Kotze 105.90
69 Jeandre Steyn 101.65
70 Amanda de Jager 99.95
71 Brendan Language 81.35
72 Nathen Henn 72.85
73 Rico Hattingh 65.50
74 Jason Stander 63.25
75 Lindie Stander 61.30
76 Eben Steynberg 55.65
77 Malcom Weinmann 55.00
78 Nic du Plessis 47.90
79 Weimar Pfuhl 42.80
80 Sarel Boshoff (Jnr) 42.75
81 Brenda Meintjes 40.45
82 Piet Joubert 39.70
83 Tiana Booysen 27.00
84 Frik vd Merwe 17.60
85 Deone Meintjes 12.60

STAND VAN KLUBPUNTE - DAGKOMPETISIE

Hi Almal

Hier is die klubpunte soos tot en met die laaste klubkompetsie by Roodekopjes Vaaldam.

SENIORS

1 Sarel Boshoff 1555.35

2 Donald McDonald 1271.85
3 Markus Swart 1201.05
4 Hennie Coetzee 1195.85
5 Andries Tiggelman 1106.10
6 Spyker Coetzee 1099.30
7 Steve Smit 977.55
8 Tjaart Coetzee 933.75
9 Sias J V Rensburg 924.90
10 Kobus vd Merwe 808.55
11 Peet Vorster 776.10
12 Charl Matthee 742.55
13 Tinus Boshoff 735.85
14 Gert Strydom 734.35
15 Pieter Terblanche 703.85
16 Jacques du Preez 652.25
17 Francois Steyn 578.50
18 Hoosein Mohamed 489.60
19 Danie de Jager 477.75
20 Willie Swart 476.80
21 Barend Booyse 466.40
22 Neil van der Westhuizen 446.55
23 Charles Erasmus 442.90
24 Johan Steyn 427.20
25 Iain Mcdonald 380.20
26 Willem de Jongh 373.40
27 Warren Bradford 367.90
28 Marius Vorster 348.80
29 Herman Kuhn 341.10
30 Robert Kotze 337.25
31 Justino Borageiro 337.10
32 Duane Hattingh 314.70
33 Junior Latsky 279.90
34 Gert Swart 273.40
35 Pieter Meintjes 262.75
36 Sameer Aboo 254.90
37 Jans Vorster 248.40
38 Hassen Mohamed 248.10
39 Willie Venter 240.50
40 George Coetzee 239.10
41 Eben Steynberg 233.45
42 Martin du Plessis 229.10
43 Barry Gaarkeuken 223.50
44 SJ Koster 191.45
45 Peet Swart 187.95
46 Steven du Plessis 180.35
47 Pat vd Merwe 175.80
48 Dian Erasmus 169.05
49 Dewaldt vd Merwe 161.45
50 Derick Bezuidenhout 157.60
51 Riaan du Plessis 143.50
52 Tjaart Coetzee (SNR) 142.45
53 Zielas du Preez 132.20
54 Michael Erasmus 123.10
55 Andre de Bruyn 116.55
56 Riaan Cloete 113.65
57 Brendan Language 98.50
58 Jan Vermaak 94.70
59 Hans de Lange 78.85
60 Lourens Potgieter 62.65
61 Leeu Tiggelman 62.15
62 Doepie du Plessis 59.75
63 Willie Richards 53.70
64 Piet Joubert 39.70
65 Michael v Rooyen 31.10
66 Frik vd Merwe 17.60
67 Martin Stander 14.75
68 Ampie Roodt 14.70
69 Piet Venter 13.65

DAMES

1 Wilma McDonald (Dame) 553.00

2 Zandra Boshoff (Dame) 487.80
3 Rene Labuschagne (Dame) 329.05
4 Susan Matthee (Dame) 264.00
5 Bernie v Niewenhuizen (Dame) 152.50
6 Riana Vermaak (Dame) 114.95
7 Yvonne Kotze (Dame) 105.90
8 Tiana Booysen (Dame) 76.05
9 Lindie Stander (Dame) 73.95
10 Amanda de Jager (Dame) 70.15
11 Christa Swart ( Dame 54.75
12 Brenda Meintjes (Dame) 40.45
13 Coleen Richards (Dame) 24.35
14 Sylvia de Bruyn (Dame) 18.50

JUNIORS

1 Wihandi Joubert (junior) 458.15
2 Jaco de Jongh (Junior) 197.80
3 Elrich Lambrechts (Junior) 196.90
4 Jaco vd Merwe (Junior) 123.35
5 Johann de Jongh (Junior) 122.65
6 Pieter Coetzer (Junior) 101.80
7 Jason Stander (Junior) 90.90
8 Darren Latsky (Junior) 86.95
9 Piet Venter (Junior) 71.00
10 Aiden Bezuidenhout (Junior) 68.70
11 Rico Hattingh (Junior) 49.15
12 Richard v Rooyen (Junior) 40.20
13 Monroe Roets (Junior) 31.30

JUNIOR/JUNIOR

1 Christiaan Coetzee (Junior/Junior) 395.80

2 Charldon Matthee (Junior/Junior) 353.95
3 Shaun Lambrechts (Junior/Junior) 319.90
4 Roald Matthee (Junior/Junior) 170.30
5 Jeandre Erasmus (Junior/Junior) 131.55
6 Adriaan Cloete (Junior/Junior) 115.85
7 Stefan Breytenbach (Junior/Junior) 113.65
8 Jeandre Steyn (Junior/Junior) 81.70
9 Ettienne Potgieter (Junior/Junior) 30.20
10 Gerhard Richards (Junior/Junior) 14.20
11 Rivon Kotze (Junior/Junior) 0.75

VOORSKOOL

1 Sarel Boshoff (Voorskool) 273.35

2 Tegan Kotze (Voorskool) 13.55
3 Deone Meintjes (Voorskool) 12.60
4 Coleen Coetzee (Voorskool) 0.60


Wednesday, June 6, 2012

KOEDOE ROODEKOPJES UITSLAG JUNIE 2012

Hi Almal

Hier is die uitslae vir die Junie maand klubkompetisie by Roodekopjes Dam.  Daar was maar 9 vis gevang met 50 hengelaars.  Roodekopjes is geblack list!!!!

VOLSKUB KARP  -  9 VIS
GEWIG  -  24.185KG

SENIORS
1) CHARLES ERASMUS  2 VIS  7.040KG
2) TJAART COETZEE  1 VIS  3.710KG
3) MARKUS SWART   1 VIS  3.645KG
4) DERICK BEZUIDENHOUT  1 VIS  2.770KG
5) HENNIE COETZEE   1 VIS  2.620KG
6) LOURENS POTGIETER  1 VIS  2.550KG
7) JOHAN STEYN  1 VIS  2.425KG
8) KOBUS VD MERWE  1 VIS  2.195KG


Ek sal later die fotos laai sodra ek terug is in SA.

Groete

M

Friday, June 1, 2012

DAMES PROTEA EN SAVOF SPANNE

Baie geluk aan al ons Dames in GN met die werwing van hulle klere.   Spesiale gelukwensing aan Zandra Boshoff met haar Protea klere.

NASIONALE PROTEA SPAN BINNELAND

BESTUURDER/AFRIGTER A. SWART GAUTENG

1 GROBLER MC N/O MPUMALANGA
2 CONRADIE BI GAUT NOORD
3 VENTER JF N/O MPUMALANGA
4 BOSHOFF ZN GAUT NOORD

RESERWE
STRYDOM E GAUT NOORD

KORTLYS:
1 LUBBE EM N/O MPUMALANGA
2 LABUSCHAGNE CM GAUT NOORD

FEDERASIE A SPAN
BESTUURDER GS ROSSOUW WESTELIKE PROVINSIE
AFRIGTER CAG SCHNEIDER MPUMALANGA

1 NEL J GAUT NOORD
2 VENTER MR GAUTENG
3 SCHNEIDER EAC MPUMALANGA
4 KOTZE RA KWAZULU NATAL
5 LUBBE EM N/O MPUMALANGA
6 LABUSCHAGNE CM GAUT NOORD
7 BRITZ L GAUTENG
8 STANDER MM LIMPOPO
9 SMITH MA GAUTENG
10 VAN GREUNEN C GAUT NOORD
11 PRINSLOO E GAUTENG
12 J.VAN VUUREN EL GAUT NOORD


RESERWE
VENTER Z N/O MPUMALANGA

FEDERASIE B SPAN
BESTUURDER M. ROSSOUW GAUTENG
AFRIGTER LC MENNIGKE SENTRAAL GAUTENG

1 VAN NIEKERK SC SENTR. GAUTENG
2 PIETERS AJ GAUT NOORD
3 LLOYD ME SENTR. GAUTENG
4 FERREIRA L VRYSTAAT
5 JACOBS B GAUT NOORD
6 SCHWARTZ CD VRYSTAAT
7 RENISON HE GAUTENG
8 WEBB CG SENTR. GAUTENG
9 LEBHERZ S GAUTENG
10 VENTER D GAUTENG
11 DE GASPARY B SENTR. GAUTENG
12 ACKERMAN J GAUTENG

RESERWE
KOEN R GAUTENG

UITNODIGINGSPAN
BESTUURDER S. ROBERTS SENTRAAL GAUTENG
AFRIGTER L. JANSEN VRYSTAAT

1 WOLMARANS A MPUMALANGA
2 MOMBERG MM N/O MPUMALANGA
3 V. NIEUWENHUISEN B LIMPOPO
4 ROSSOUW AG WESTELIKE PROV
5 BEKKER AG SENTR. GAUTENG
6 RANDALL EM SENT.NOORDWES
7 PRETORIUS PE GAUTENG
8 COETZEE SJ NOORDWES
9 JANSSEN CC VRYSTAAT
10 JORDAAN HJF GAUT NOORD
11 REYNEKE MHC NOORDWES
12 UECKERMAN L SENT.NOORDWES

RESERWE
V/D MERWE SM WESTELIKE PROV