Wednesday, June 30, 2010

Great Video

Hierdie hond kan beter visvang as party van ons!!!

http://docs.google.com/leaf?id=0ByL-5ZWh4RzAMjdlYzlhOTEtN2YwZS00NTEyLTliM2EtMGI0M2IxZjM2ZWJj&hl=en&authkey=CNHx4s8E

Weet nie of die link by almal gaan werk nie.  Laat weet my indien daar 'n probleem is.

Sunday, June 27, 2010

KOL/BOLGOOI OEFENING SONDAG 27 JUNIE

Sondag was die eerste kol/bolgooi oefening vir die jaar.  Dit het maar gelyk of ons almal bietjie verroes is.  Maar aan almal war daar was baie dankie.  Ek dink ons het 'n goeie opkoms vanaf die lede gehad.  Daar was 30 lede wat geoefen het.  Wel gedaan!!!  Ons kan 'n paar lekker spanne inskryf hierdie jaar.

PENKOPPE
1) Kevin Lerm
2) Wynand Richards
3) Charldon Matthee
4) Roald Matthee
5) Christaan Coetzee
6) Gerhard Richards

JUNIORS
1) Jacques Lombard
2) Andries Tiggelman
3) Kayle Swart
4) Tyler van Blerk

DAMES
1) Zandra Boshoff
2) Christa Swart

MEESTERS
1) Piet Roodt
2) Hennie Coetzee
3) Peet Vorster
4) Gert Swart

SENIORS
1) Willie Richards
2) Markus Swart
3) Sarel Boshoff
4) Spyker Coetzee
5) Willie Swart
6) Charl Matthee
7) Shawn van Blerk
8) Chris Boshoff
9) Tjaart Coetzee
10)Jans Vorster
11)Riaan Lerm

KLIPVOOR DAM 26 JUNIE 2010

Ons het Saterdag 26 Junie besluit om bietjie Klipvoor Dam te besoek.  Ek moet se dat ek baie beindruk was met Klipvoor Dam.  Die water is mooi skoon, die natuurlewe is lewendig en dit is net absoluut 'n fees om in die natuurskoon by Klipvoor te hengel.

Ek en Christa het saam Nardus Pieters, sy seun Tristan en Marius Matthee bietjie die water gaan uittoets.  Wat 'n fees van 'n dag was dit nie.   Weereens dankie aan Nardus en Marius vir 'n baie lekker dag langs die water.  Nardus en Marius het vir die aand oorgebly en het ook lekker vis deur die nag gekry.  Hier is 'n paar fotos vir ons lede net om hulle te wys wat 'n fanatstiese dam hierdie is.

Die water lewe van die voels.  Die visarende se geroep is ook onmisbaar.

Hier is ek besig om 'n vis te speel.  Kyk jy kan die vis nog onder die water sien.

Een van die visse wat gevang is.  Kyk na die goeie kondisie wat die vis in is.

Nardus besig om reg te maak om in te gooi.

Tristan - Het Marius se vis gaan skep.
Marius Matthee met een van sy visse.

Tristan besig om die vis te release.

Tristan besig om 'n vis te speel.

Tristan met een van sy mooi karps wat hy gevang het.

Tristan baie trots op sy karp.  Wel gedaan aan Tristan!!


Bietjie gaan kyk hoe lyk die res van die dam.  Pragtige oewer.

Nog 'n foto van die oewer

Kameelperd naby die oewer

Die damwal

Nog 'n foto van die dam

Tuesday, June 22, 2010

NOG 'N GROOT VIS


ROOFER Ambrose Smith was on top of the world after catching the biggest-ever carp fish.

The 40-year-old angler smashed the previous best by a clear 5lbs when he reeled in the monster mirror carp.
The giant fish tipped the scales at exactly 99lbs — agonisingly close to the 'holy grail' 100lbs that every carp angler dreams of catching.
Ambrose had already broken his personal best of 58lbs during his trip to France before he snared the big one that was 41lbs heavier.
He was on a week's fishing holiday to a lake in Dijon with wife Ruth and daughters Jasmine, 19, and Amber, 16, when the giant took his bait of a mix of fish and fruit.

After a 20 minute fight Ambrose managed to get the better of it and reeled it towards the bank.
And it was a real family effort as Ruth and the two girls helped him lift the record catch into his landing net and on to the scales.
The specimen, nicknamed 'Scarfish' due to a line that runs across his body, was thrown back in to the water in good health after being weighed.
Ambrose, from Denham, Bucks, said: "I was already chuffed to beat my personal best on the trip but what I caught after that just obliterated that.
"We were having dinner on the bank when I got a powerful take with the fish taking 40 yards of line and I realised it was quite a heavy fish.
"It was a really hard fight which is no surprise considering there was a 100lbs weight on the end of my line.
"After about 20 minutes I finally got the fish under the rod tip and my wife managed to slip the net under the fish on her first attempt.
"It wasn't until I opened the net that I saw a distinctive line down the fish that we realised that it was.
"With the help of Ruth and the girls we weighed it and the scales finally settled at 99lbs.
"After that I think the whole of France heard my shout out in glee. We put it back in the water quite quickly and opened a bottle of wine to celebrate."
Ambrose said he was very lucky to have landed the world record.
He said: "These fish take on a lot of water at this time of year because they are spawning, so it was probably carrying an extra ten per cent of its body weight. It was quite lucky really."
The previous world record was held by Brit Martin 'Lucky' Locke who caught a mirror carp in France in January weighing 94lbs.
The biggest carp caught in Britain stands at 65lbs 14ozs by Simon Bater at Conningbrooke Lake near Ashford, Kent, in 2005.

Read more: http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/news/3020228/Holy-a-massive-fish.html#ixzz0raCPq1Uk

GN JAAREINDFUNKSIE 2010

Tydens die Gautend Noord liga en klereaand het Koedoe weereens bewys waarom ons so suksesvol is. As ons kyk na al die medaljes wat Koedoe ontvang het is dit regtig 'n riem onder die hart om te se EK IS 'N KOEDOE!!!!
Medaljes :
1) Goud - 120 vir Koedoe
2) Silwer - 62 vir Koedoe
3) Brons - 20 vir Koedoe

Dit is oor die 200 medaljes net vir Koedoe Hegelklub!!! Wel gedaan aan al ons lede vir 'n fantastiesie Koedoe Hengeljaar!!!

Ook 'n spesiale dank aan al ons Dames wat betrokke was by die jaareind funksie beplanning. Dit was 'n groot sukses. Die kos was uit die boonste rakke!!!



FRANCOIS EN HESSIE

SIAS EN PEET

LEKKER GESELSIE BY DIE GROEP

KEVIN LERM

WYNAND RICHARDS

TALEASHA VAN BLERK

ANDRIES TIGGELMAN

CHRIS BOSHOFF

JUNIOR KOLGOOI WENNERS

DAMES KOLGOOI 2DE PLEK

MEESTERS 1STE EN 2DE PLEKKE


KOLGOOI SENIORS 2DE PLEK

MARLENE COETZEE - 200 LOPIES ERE KLERE

CAROLINA, MARLENE EN HENNIE

PENKOP LIGA 3DE PLEK
ROALD, CHARLDON
BESTUURDER : CHARL
AFRIGTER : IAIN

ANDRIES TIGGELMAN


BAREND BOOYSE

JUNIORS LIGA 2DE PLEK
RUAN, BAREND, ANDRIES, CHRIS
BESTUURDER : SAREL
AFRIGTER : SPYKER

JUNIORS LIGA WENNERS
JACQUES, KEVIN, KAYLE, FRANCOIS
BESTUURDER : RIAAN
AFRIGTER : PIET 

RIAAN, KAYLE EN OOM PIET

WILMA MCDONALD

TOP 3 DAME LIGA PRESTEERDERS

PEET VORSTER


RUAN NABAL

TIGIIES TIGGELMAN

JAN VERMAAK

KOEDOE C SPAN LIGA WENNERS

KOEDOE B SPAN 2DE PLEK TYDENS DIE LIGA

MARKUS EN HENNIE

CHRIS BOSHOFF EN ROBERT HURN

KOEDOE A SPAN WEN DIE PREMIER AFDELING

EEN VAN MY TOTSE OOMBLIKKE IN HENGEL

DIE 2 JONGELINGE IN DIE KOEDOE A SPAN

KOEDOE A SPAN LIGA WENNERS


GERT SWART - BESTUURDER
MARKUS SWART

FRANCOIS STEYN - AFRIGTER
MARKUS SWART

GIEL SWART EN MARKUS SWART

KOEDOE SE ERE-PRESIDENTE

COR DU PREEZ EN MARKUS

CHARLDON MATTHEE VERKIES TOT DIE
PENKOP LIGA SPAN

KEVIN LERM VERKIES TOT DIE PENKOP SPAN

HENNIE COETZEE - BESTE MEESTER HENGELAAR TYDENS
DIE PROEWE

KOEDOE WENNERS GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE

TJAART COETZEE - SAVOF EN TRI-NATIONS

OOM COR VEREER VIR GETROUE DIENS IN GN

ZANDRA EN RIANA - SAVOF

PENKOP B SPAN 2010/2011

PENKOP A SPAN 2010/2011

JUNIOR B SPAN 2010/2011

JUNIOR A SPAN 2010/2011

OVERVIEW VAN KOEDOE SE PRESTASIES

SAVOF AMPSDRAERS


Ontwikkelingsbeampte - Danie de Jager

Dames Keurder - Gina Swart



GNVOHV UITVOERENDE BESTUUR 2009/2010
Ontwikkelingsbeampte - Danie de Jager
Junior Keurders - Donald McDonald
Dames Keurders - Gina Swart
Seniorkomitee Sameroeper - Gert Swart
Senior Keurder Sameroeper - Giel Swart
Senior Keurders - Hennie Coetzee

PENKOP LIGA
40M - Wynand Richards 19 Punte
Top 3 - Wynand Richards eindig 3de met 33 Punte

SPANUITSLAE
Kevin Lerm
Wynand Richards
Eindig in 'n 2de plek met die kolgooi

JUNIORS
40M - Andries Tiggelman 52 Punte
60M - Andries Tiggelman 60 Punte
80M - Andries Tiggelman 72 Punte
Vergooi - Chris Boshoff 152 Meter
Top 3 - Andries Tiggelman eindig 1ste (205 PUNTE) en Jacques Lombard eindig 3de (120 PUNTE)

SPANUITSLAE
Koedoe 2 eindig 2de 347 Punte
Jacques Lombard
Hassen Mahomed
Hoosein Mahomed
Sameer Aboo

Koedoe 1 eindig 1ste 563 Punte
Andries Tiggelman
Ruan Nabal
Barend Booyse
Jacques Lombard
Chris Boshoff

DAMES
80M - Debbie Gouws
Top 3 - Zandra Boshoff eindig 2de met 116 Punte. (1 Punt agter due wenner!!)

SPANUITSLAE
Koedoe Dames eindig 2de met 344 punte (1 punt agter de wenners)
Wilma McDonald
Zandra Boshoff
Nicoleen Richards
Christa Swart

MEESTERS
40M - Piet Roodt
80M - Hennie Coetzee
Vergooi - Hennie Coetzee 134 Meter
Top 3 - Piet Roodt eindig 2de en Hennie Coetzee eindig 3de

SPANUITSLAE
Koedoe 2 Eindig 2de - 159 Punte
Pat vd Merwe

Koedoe 1 Eindig 1ste - 168 Punte
Piet Roodt
Hennie Coetzee

SENIORS
Vergooi - Willie Richards 152.67 Meter
Top 3 - Willie Richards eindig 3de met 259 Punte

SPANUITSLAE
Koedoe 1 eindig 2de - 919 Punte
Sarel Boshoff
Willie Richards
Markus Swart
Donald McDonald

BEAMPTES
Marlene Coetzee vedien haar ERE-KLEURE vir meer as 200 lopies. Baie geluk aan Marlene Coetzee. Ons is baie TROTS op jou!!!!

PENKOP LIGA
Koedoe C Span eindig 3de met 78 Punte
Charldon Matthee
Roald Matthee
Bestuurder : Charl Matthee
Afrigter : Iain McDonald

JUNIOR LIGA
Swaarste sakke : 2de rondte - Barend Booyse eindig 1ste met 9.410kg
Swaarste sakke - Barend Booyse eindig 3de algeheel met 10.470kg
Meeste Vis - Andries Tiggelman eindig 3de algeheel met 16 vis

JUNIOR LIGA SPANUITSLAE
Koedoe A Span eindig 2de met 137 Punte 53 Vis 29.522kg
Barend Booyse
Ruan Nabal
Chris Boshoff
Andries Tiggelman
Bestuurder : Spyker Coetzee
Afrigter : Sarel Boshoff

Koedoe B Span eindig 1ste met 145 Punte 51 Vis 30.332kg
Hassen Mahomed
Hoosein mahomed
Jacques Lombard
Kayle Swart
Francois Booyse
Kevin Lerm
Bestuurder : Riaan Nabal
Afrigter : Piet Roodt

DAMES LIGA
Swaarste sakke : 1ste rondte - Lilly Tiggelman met 4.347kg
Christa Swart eindig 2de algeheel by die dames - 36 punte
Wilma Mcdonald eindig 3de algeheel met swaartse sak vis - 9.420kg

ALGEMENE LIGA - C AFDELING
Swaarste Sakke in die 1ste rondte : Peet Vorster eindig 3de met 7.422kg en Ruan Nabal eindig 1ste met 10.568kg
Swaarste Sakke in die 2de rondte : Johan Zwarts eindig 3de met 9.875kg en George Thomas eindig 1ste met 21.050kg
Swaarster Sakke in die 3de rondte : Gert Strydom eindig 2de met 10.445kg

Top 10 Hengelaars : Tiggies Tiggelman eindig 2de algeheel met 28 Punte en Jan Vermaak eindig 3de algeheel met 28 Punte (Slegs vis verskil)

George Thomas eindig 1ste algeheel met swaartse sakke : 25.126kg
Sias Janse van Rensburg eindig 3de algeheel met aantal vis : 26 Vis

SPANUITSLAE
Koedoe C - Wen die C Afdeling met 373 Punte
George Thomas
Boet Thomas
Piet Roodt
Tiggies Tiggelman
Herman Kuhn
Johan Zwarts
Neil vd Westhuizen
Jan Vermaak
Tinus Boshoff
Lourens Potgieter
Sias Janse van Rensburg
Peet Vorster
Riaan Lerm
Ruan Nabal
Gert Strydom
Kayle Swart
Kobus vd Merwe
Riana Vermaak
Bestuurder : Markus Swart
Afrigter : Spyker Coetzee/Danie de Jager
Hulpafrgter : Chris Boshoff
Beampte : Danie de Jager

ALGEMENE LIGA - B AFDELING
Swaarste sakke 3de rondte : Pieter Meinthes eindig 3de 13.295kg en Andries Tiggelman eindig 1ste 21.760kg
Top 10 Hengelaars - Andries Tiggelman eindig 1ste algeheel in die B-Afdeling
Andries Tiggelman eindig 1ste algeheel met die swaarste sak vis : 40.040kg
Andries Tiggelman eindig 1ste algeheel met aantal vis : 69 vis en Pieter Meintjes eindig 3de algeheel met 48 vis.

SPANUITSLAE
Koedoe B - Eindig 2de in die B-Afdeling 686 Punte (Slegs 3 punte agter die wenners)
Tom Ebersohn
Riaan Nabal
Pieter Meintjes
Andries Tiggelman
Zunaid Mahomed
Iain McDonald
Gert Swart
Pat vd Merwe
Eric Gerritsen
Francois Steyn
Junior Latsky
Johan Steyn
Tinus Boshoff
George Thomas
Lourens Potgieter
Boet Thomas
Bestuurder : Donald McDonald
Afrigter : Hennie Coetzee
Hulpafrigter : Riaan Swanepoel
Beampte : Marlene Coetzee

ALGEMENE LIGA - PREMIER AFDELING
Swaarste Sakkie 3de rondte : Markus Swart eindig 2de 12.953kg en Hennie Coetzee eindig 3de met 10.593kg
Top 10 hengelaars : Chris Boshoff eindig algeheel 1ste met 37 punte en Barend Booyse eindig algeheel 2de met 36 punte. Wel gedaan aan die 2 seuns. Dit is voorwaar 'n prestasie in die Premier Afdeling.
Markus Swart eindig algeheel 2de met swaarste sak : 14.533kg
Markus Swart eindig algheel 2de met aantal vis : 27 vis en Barend Booyse eindig algeheel 3de met aantal vis : 26 vis

SPANUITSLAE
Koedoe A Wen die Premier Afdeling met 402 Punte. Wel gedaan aan die Koedoe Manne!!!

Willie Richards
Ampie Roodt
Hennie Coetzee
Markus Swart
Barend Booyse
Riaan Swanepoel
Chris Boshoff
Spyker Coetzee
Jacques du Preez
Sarel Boshoff
Tjaart Coetzee
Donald McDonald
Iain McDonald
Bestuurder : Pieter Meintjes / Francois Steyn
Afrigter : Gert swart
Hulpafrigter : Andries Tiggelman / Junior Latsky
Beampte : Marlene Coetzee

PROVINSIALE SPANNE 2009/2010
Junior A Span wen die SA's
Koedoe Seuns wat daar betrokke is :

Chris Boshoff
Ruan Nabal
Andries Tiggelman

SAVOF Spanne:
Barend Booyse (Pres A), Andries Tiggelman (Pres A)

Junior B Span eindig 2de tydens die SA's

Jacques Lombard
Hassen Mahomed
Hoosein Mahomed
Kayle Swart
Jaco de Jongh
Bestuurder : Markus swart

SAVOF Spanne :
Jacques Lombard (Pres B), Kayle Swart (Pres B)

Penkop A Span eindig 4de tydens SA's
Kevin Lerm

Penkop B Span
Jaco vd Merwe

Dames - Geen SA's nie

Senior A Span wen die SA's
Sarel Boshoff
Spyker Coetzee
Riaan Swanepoel
Tjaart Coetzee
Afrigter : Willie Richards

SAVOF Spanne :
Sarel Boshoff (SAVOF A)

Senior B Span eindig 2de tydens die SA's
Jacques Du Preez
Markus Swart
Bestuurder : Danie de Jager

Senior C Span eindig 6de tydens SA's
Ziyaad Essop
Eric Gerritsen
Neil vd Westhuizen
Junior Latsky
Bestuurder : Gert Swart
Afrigter : Willie Swart

SAVOF Spanne :
Eric Gerritsen (SAVOF B SPAN)

Meesters A Span eindig 4de tydens SA's
Hennie Coetzee
Gert Swart

Meesters B Span eindig 3de tydens SA's
Pat vd Merwe

Karpfaset A Span eindig 7de tydens SA's
Jacques Fourie
Chris Robberts

Karpfaset B span eindig 4de tydens SA's
Sarel Boshoff
Neil vd Westhuizen
Riaan Lerm

PROEWE PRESTASIES
PENKOPPE
Charldon Matthee eindig 3de algeheel met swaarste sak vir die dag - 0.220kg
Hennie Coetzee algehele wenner by die Meesters!!!

KLUB GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE
Koedoe se Junior A Span wen die klub algheeel transvaal kampioenskappe
Iain McDonald
Ruan Nabal
Andries Tiggelman
Barend Booyse
Bestuurder : Donald McDonald
Afrigter : Gert Strydom

Drie Nasie Spanne :
Tjaart Coetzee - SAVOF A en Tri-Nation Span!!!!

SAVOF KLERE VERWERF

Barend Booyse - President A
Andries Tiggelman - President A
Jacques Lombard - President B
Kayle Swart - President B
Sarel Boshoff - SAVOF A Span
Eric gerritsen - SAVOF B Span

ERE-KLERE VERWERF
Piet Roodt
Andre Retief
Gert Swart
Riaan Swanepoel
Tjaart Coetzee
Willie Richards
Spyker Coetzee
Sarel Boshoff

MERIETE TOEKENNINGS GETROUE DIENS
Cor du Preez - Baie geluk en wel verdiend aan Oom Cor!!!!

VERDIENSTELIKE PRESTASIE TOEKENNING
Barend Booyse - SAVOF President A Span
Andries Tiggelman - SAVOF Uitnodigingspan
Chris Boshoff - SAVOF Uitnodiginspan
Zandra Boshoff - SAVOF Dames B Span
Riana Vermaak - SAVOF Dames Uitnodigingspan
Tjaart Coetzee - SAVOF Senior A Span

GAUTENG - NOORD SPANNE VIR 2010/2011

PENKOP A SPAN
KEVIN LERM - KOEDOE
CHRISTIAAN ABBOTT - CENTURION
BIANCA VD WATT - CENTURION
LENANDA VD WATT - CENTURION
JACO VD MERWE - KOEDOE
CRISTIAAN LANDSBERG - PRAS
TALEASHA VAN BLERK - RES KOEDOE
BESTUURDER : RIAAN LERM
AFRIGTER : BIEL LANDSBERG
HULPAFRIGTER : JAN-HENDRIK V STADEN

PENKOP B SPAN
STEFAN HENNOP - MUNT
CHARLDON MATTHEE - KOEDOE
JC MOUTON - MUNT
WYNAND RICHARDS - KOEDOE
HET DIE ANDER BIETJIE GEMIS

JUNIOR A SPAN
RYNO DE JAGER - MUNT
ANDRIES TIGGELMAN - KOEDOE
FRITZ BAULING - PREMIER
KAYLE SWART - KOEDOE
JP DU PLESSIS - POLISIE
WILLIE TRYTSMAN - MUNT
RUAN NABAL - KOEDOE
RUAN SAAYMAN - WEERMAG
JACQUES LOMBARD - KOEDOE
WESSEL POTGIETER - PRAS
JACO DE JONGH - KOEDOE
RENIER VAN ZYL - CENTURION
TYLER VAN BLERK (RES) - KOEDOE
BESTUURDER : KNOP VD MERWE
AFRIGTER : MARKUS SWART

JUNIOR B SPAN
WESSEL BOUWER - IMPALA
SEAN DOYLE - CENTURION
PHILLIP BOTHA - IMPALA
MARTIN LOUW - POLISIE
ETTIENE SWANEPOEL - ISKOR
MARNO DU PLESSIS - POLISIE
MANIE SMIT - PRAS
MARNU DE BEER - POLSIE
MICHAEL DYMAN - MUNT
JAKO LOUWRENS - KOEDOE
L VD VYVER - MUNT
L LOUW
N BUYS
BESTUURDER : ANDRIES SMIT
AFRIGTER : WESSEL BOUWER

HULPAFRIGTER VIR DIE SA'S : BAREND BOOYSE

MEESTERS A SPAN
DRIES COERTZE - PISCES
HENNIE COETZEE - KOEDOE
FRANK FERREIRA - MUNT
HENNIE GILDENHUIS - CENTURION
ANDRE HOLMES - CENTURION
DRIES MILLARD - PISCES
TIENIE NAUDE - MUNT
NIEWIES NIENABER - TRANSNET
GERT SWART - KOEDOE
JAN VAN STADEN - PRAS
GIDEON VAN ZYL - CENTURION
WESSIE WESSELS - WEERMAG
BOET GRABIE (RES) - CENTURION
BESTUURDER : HERMAN BESTER
AFRIGTER : JP JOUBERT

MEESTERS B SPAN
TOITJIE DU TOIT - PISCES
JULIUS ENGELBRECHT - MUNT
FIRES JANSE VAN VUUREN - WEERMAG
NICK KRIEL - TRANSNET
BOET NIENABER - WEERMAG
ATTIE PIETERS - WEERMAG
PAT VD MERWE - KOEDOE
OKKIE VA MERWE - PISCS
BESTUURDER : RUDY STRYDOM
AFRIGTER : LAMBERT FRANCES

SENIOR A SPAN
ANDRE BEZUIDENHOUT - MUNT
BOSSIE BOSHOFF - MUNT
ALEX BOTHA - IMPALA
SPYKER COETZEE - KOEDOE
TJAART COETZEE - KOEDOE
LOUIS DU PLESSIS - PREMIER
NEVILLE FOORD - IMPALA
WERNER GEYER - MUNT
WILLIE RICHARDS - KOEDOE
GEORGE RUTVEN - CENTURION
DEEF VAN DEVENTER - MUNT
JAN-HENDRIK VAN STADEN - PRAS
ROBERT HURN (RES) - CENTURION
BESTUURDER : GIDEON VAN ZYL
AFRIGTER : SAREL BOSHOFF

SENIOR B SPAN
TINUS DE BEER - POLISIE
GERT DE BRIUN - CENTURION
ANDRE DE KLERK - PREMIER
ZIYAAD ESSOP - KOEDOE
ERIC GERRITSEN - KOEDOE
IG GRUNDLINGH - WEERMAG
DEON KOEKEMOER - MUNT
MEYER KRIEL - IMPALA
CAREL SCHOEMAN - CENTURION
PIET SMIT - MUNT
BAREND SMOOK - PREMIER
RIAAN SWANEPOEL - KOEDOE
MARKUS SWART (RES) - KOEDOE
BESTUURDER : DANIE DE JAGER
AFRIGTER : FRANK FERREIRA

SENIOR C SPAN
CHRIS BOYLAN - CENTURION
JACQUES DU PREEZ - KOEDOE
CHRIS JANSEN - WEERMAG
WILLIAM MALULEKA - POLISIE
LOURENS POTGIETER - KOEDOE
WOUTER (GEELVIS) PRETORIUS - CENTURION
ANDRE SMITH - MUNT
JOHAN STEYN - KOEDOE
WILLIE SWART - KOEDOE
ASSIE VAN ASWEGEN - WEERMAG
KOBUS VD MERWE - KOEDOE
CHARLES VAN WIJK - CENTURION
BAREND VD WATT (RES) - CENTURION
BESTUURDER : GERT SWART
AFRIGTER : JP WILSON

Baie geluk aan al ons lede wat provinsiale klere verwerf het. Mag julle 'n uitmuntende henegljaar beleef!!!!! Gaan wen die SA"s!!!!!