Friday, June 11, 2010

WERELD REKORD KARP

Wel hierdie word nou beweer as die nuwe wereldrekord karp :  Geen twyfel dit is 'n pragtige vis.  Maar die inligting huidiglik wat ek kry wissel van 39.5kg tot 44.9kg!!!

Nou wat is die werklike gewig van die vis.  Weet iemand?  Of is hierdie fotos gedoktor?








1 comment:

  1. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete