Wednesday, June 2, 2010

KOEDOE JAAREIND FUNKSIE 29 MEI 2010

Koedoe se jaareind funksie het Saterdagaand plaasgevind.  Weereens het ons dit reggekry om die funksie op die Super 14 finaal te hou.  Ons sal die beplanning vir volgende jaar probeer doen dat ons dit nie op 'n Super 14 finaal hou nie.  Dit is net baie moeilik met al die verrigtinge wat plaasvind deur die jaar om 'n Saterdag datum te kry wat almal pas.

Die funksie was egter 'n groot sukses met by die 150 mense wat dit bygewoon het.  Ons het Super 14 finaal op 'n eie big screen gedoen.  Dankie aan Jacques du Preez en Tinus Boshoff wat dit moontlik gemaak het.

Ook aan ons eregaste wat die funksie bygewoon het - Riekie Labuschagne en Gideon van Zyl.  Dit was lekker om julle daar teenwoordig te he.

Dan aan al ons dames wat die funksie moontlik gemaak het - baie, baie dankie vir 'n fantastiese aand en almal het baie hard gewerk aan die verrigting.  Dit saal het mooi gelyk, die kos was fantasties, die veversings was baie.  Niemand kon kla oor iets nie.

Andre wat die kos gedoen het, dit was 'n groot sukses en dit was baie lekker!!!

So is daar baie mense wat 'n deel aan die funksie gehad en ek wil ieder en elk se wel gedaan hulle het hulle self oortref.

Hier is die prestasies soos tydens die funksie uitgegee :

STATISTIEKE VIR 2009 - KLUBKOMPETISIES
JANUARIE 2009 - STEYNS VAALDAM
1577 VIS - 781.360KG

FEBRUARIE 2009 - BOSCHKOP VAALDAM
1844 VIS - 641.095KG

MAART 2009 - CILLIERS VAALDAM
668 VIS - 293.721KG

APRIL 2009 - TIRCHARDTSFONTEIN
619 VIS - 428.190KG

MEI 2009 - CILLIERS VAALDAM
322 VIS - 207.980KG

JUNIE 2009 - OLIFANTSNEK
59 VIS - 57.155KG

JULIE 2009 - ROCKWELL
25 VIS - 10.595KG

AUGUSTUS 2009 - SOETVELDE
35 VIS - 69.575KG

SEPTEMBER 2009 - INLOOP VAALDAM
548 VIS - 534.345KG

OKTOBER 2009 - CILLIERS VAALDAM
461 VIS - 292.120KG

NOVEMBER 2009 - GROOTDRAAI
703 VIS - 442.855KG

DESEMBER 2009 - BAJA BRONKHORSTSPRIUT
146 VIS - 102.655KG

TOTAAL = 7007 VIS 3861.645KG

BOLGOOI VIR 2009
Penkoppe eindig 2de (Wynamd Richards / Kevin Lerm)
Meesters eindig 1ste en 2de (Hennie Coetzee / Piet Roodt / Pat van der Merwe)
Juniors eindig 1ste en 2de (Chris Boshoff/Barend Booyse/Ruan Nabal/Andries Tiggelman/Jacques Lombard)
Seniors eindig 2de
Dames eindig 2de

BEKERS VIR 2009
KARP (V) - ERIC GERRITSEN 5.115KG - 3 OKTOBER 2009 CILLIERS VAALDAM
KARP (S) - MARKUS SWART 2.940KG - 4/5 APRIL 2009  TRICHARDTSFONTEIN
KARP (G) - GERT SWART 5.705KG - 2 MEI 2009 CILLIERS VAALDAM
BABER - FRANCOIS STEYN 15.700KG - 3/4 JANUARIE 2009 STEYNS VAALDAM
GEELVIS - TINUS BOSHOFF 2.930KG - 7/8 NOVEMBER 2009 GROOTDRAAI
MODDERVIS - ANDRE BOSHOFF (J) 1.720KG - INLOOP VAALDAM
SPESIE TROFFE (MEESTE SPESIES DEUR DIE JAAR) - CHRIS BOSHOFF MET 7 SPESIES

PARE TROFEE VIR 2009
NAASWENNERS VIR 2009 - FRANCOIS STEYN / MARKUS SWART
WENNERS VIR 2009 - CHRIS BOSHOFF / SAREL BOSHOFF

SWAARSTE SAKKE VIR 2009
SWAARSTE SAK (MASSA) NAWEEK KOMPETISIE - FRANCOIS STEYN
72 VIS 56.045KG - 3/4 JANUARIE 2009 STEYNS VAALDAM

SWAARSTE SAK (MASSA) DAG KOMPETISIE - FRANCOIS STEYN
60 VIS 26.535KG - 7 FEBRUARIE 2009 BOSHCKOP VAALDAM

INDIVIDUELE LIGAWENNERS
PENKOP LIGA HENGELAAR VIR 2009 - WYNAND RICHARDS 41 PUNTE
JUNIOR LIGA HENGELAAR VIR 2009 - JACQUES LOMBARD 37 PUNTE
DAME LIGA HENGELAAR VIR 2009 - WILMA MCDONALD/CHRISTA SWART (36 PUNTE)
SENIOR LIGA HENGELAAR VIR 2008/2009 - BAREND BOOYSE (3 EERSTE PLEKKE)
SENIOR LIGA HENGELAAR VIR 2009/2010 - ANDRIES TIGGELMAN

PENKOP DEELNEMERS VIR 2009
ROALD MATTHEE
CHARLDON MATTHEE
WYNAND RICHARDS
KEVIN LERM
JACO VD MERWE
SHAUN LAMBRECHTS
ELRICH LAMBRECHTS
SHAUN LOMBARD

Wel gedaan aan ons jongelinge!!!!

SWAARSTE SPESIES VIR DIE JAAR
DAMES
KARP (V) ZANDRA BOSHOFF 2.745KG - 3 OKTOBER 2009 CILLIERS VAALDAM
KARP (S) LILLY TIGGELMAN 2.220KG - 5/6 SEPTEMBER 2009 INLOOP VAALDAM
KARP (G) ROSL COETZEE 1.450KG - 2 MEI 2009 CILLIERS VAALDAM
MODDERVIS - 1.115KG - 5/6 SEPTEMBER 2009 INLOOP VAALDAM

JUNIORS
KARP (V) CHRIS BOSHOFF 2.245KG - 5/6 SEPTEMBER 2009 INLOOP VAALDAM
KARP (S) BAREND BOOYSE 1.775KG - 1 AUGUSTUS 2009 SOETVELDE
KARP (G) KAYLE SWART 1.820KG - 2 MEI 2009 CILLIERS VAALDAM
GEELVIS - BAREND BOOYSE 1.165KG - 7 FEBRUARIE 2009 BOSCHKOP VAALDAM
MODDERVIS - ANDRE BOSHFF 1.720KG - 5/6 SEPTEMBER 2009 INLOOP VAALDAM

JUNIOR/JUNIOR
KARP (V) SHAUN LAMBRECHTS 1.540KG - 1 AUGUSTIS 2009 SOETVELDE
KARP (S) KEVIN LERM 0.805KG - 3/4 JANUARIE 2009 STEYNS VAALDAM
MODDERVIS JACO VD MERWE - 0.310KG - 4/5 APRIL 2009 TRICHARDTSFONTEIN

VOORSKOOL
KARP (V) RUAN ZWARTS 2.565KG - 1 AUGUSTUS 2009 SOETVELDE
KARP (S) GERHARD RICHARDS 1.235KG - 5/6 SEPTEMBER 2009 INLOOP VAALDAM
KARP (G) SAREL BOSHOFF (JNR) 3.210KG - 3 OKTOBER 2009 CILLIERS VAALDAM
BABER GERHARD RICHARDS 2.250KG - 4/5 APRIL 2009 TRICHARDTSFONTEIN
MODDERVIS RUAN ZWARTS 1.455KG - 5/6 SEPTEMBER 2009 INLOOP VAALDAM
GEELVIS RUAN ZWARTS 0.990KG - 3 OKTOBER 2009 CILLIERS VAALDAM

BEAMPTES
MARLENE COETZEE
GIEL SWART
RIANA VERMAAK
DANIE DE JAGER

PEN VAN OEWERS
GIEL SWART
MARKUS SWART
RIAAN SWANEPOEL
HENNIE COETZEE
FRANCOIS STEYN

Baie dankie aan al ons beamptes en penners vir die jaar.  Dit is 'n baie onbaatsugtige werk en ons dank julle uit die diepte van ons harte!!!

LIGA UITSLAE
DAMES
WEERMAG A - 123
MUNT A - 122
CENTURION A - 112
KOEDOE A - 99
CENTURION B - 89
TRANSNET A - 89
ISCOR A - 86
WEERMAG B - 80
KOEDOE B - 69
PRAS A - 44

JUNIORSKOEDOE B - 145
KOEDOE A - 137
MUNT A - 132
IMPALA A - 120
WEERMAG A - 105
PRAS A - 93
ISCOR A - 92
CENTURION A - 82
MUNT B - 80
TRANSNET A - 72
WEERMAG B - 39
POLISIE A - 29

KOEDOE B - JUNIOR LIGAWENNERS
HASSEN MAHOMED/HOOSEIN MAHOMED/KAYLE SWART/JACQUES LOMBARD/FRANCOIS BOOYSE/KEVIN LERM
BESTUURDER : PIET ROODT
AFRIFTER : RIAAN NABAL

PENKOPPE (O/13)
CENTURION A - 88
MUNT A - 83
KOEDOE C - 79
PRAS A - 69
MUNT A - 64
TRANSNET A - 63
CENTURION B - 59
KOEDOE B - 57
KOEDOE A - 55
MUNT C - 46
KOEDOE D - 37
IMPALA A 23

SENIOR C SPAN LIGAWENNERS VIR 2008/2009
ANDRIES TIGGELMAN/TIGGIES TIGGELMAN/HERMAN KUHN/BAREND BOOYSE/FRANCOIS STEYN/ERIC GERRITSEN/BOET THOMAS/GEORGE THOMAS/JACQUES FOURIE/LOURENS POTGIETER/TOM EBERSOHN/JOHAN ZWARTS/ZUNAID MAHOMED/ZIYAAD ESSOP/PAT VD MERWE/RUAN NABAL/RIAAN DU PLESSIS
BESTUURDER : SPYKER COETZEE/RIAAN NABAL
AFRIGTER : PIETE MEINTJES/JUNIOR LATSKY/GERT STRYDOM

SENIOR LIGA UITSLAE 2009/2010
KOEDOE A - 402
MUNT A - 306
CENTURION A - 280
WEERMAG A - 253
IMPALA A - 221
POLISIE A - 220
PRAS - 183

Eerste Premier Afdeling oorwinning vir Koedoe!!!  Wel gedaan en daar nog nog baie vorentoe wees!!!

AMPIE ROODT/WILLIE RICHARDS/TJAART COETZEE/RIAAN SWANEPOEL/SPYKER COETZEE/BAREND BOOYSE/SAREL BOSHOFF/CHRIS BOSHOFF/DONALD MCDONALD/JACQUES DU PREEZ/HENNIE COETZEE/MARKUS SWART/IAIN MCDONALD
BESTUURDER : GERT SWART
AFRIGTER : PIETER MEINTJES/FRANCOIS STEYN
HULP-AFRIGTER : JUNIOR LATSKY/ANDRIES TIGGELMAN

SENIOR B AFDELING
MUNT B - 665
KOEDOE B - 662
CENTURION B - 631
WEERMAG B - 447
PRAS B - 337
ISCOR B - 370
PISCES B - 361
POLISIE B - 241
PREMIERMYN B - 201
TRANSNET B - 159

Wel gedaan aan ons hengelaars in die B-afdeling.  3 Punte is so blerrie naby!!!  Om van die agterstand wat ons gehad het te kom is 'n fantastiese prestasie!!!!

SENIOR C AFDELING
KOEDOE C - 372
MUNT C - 279
CENTURION C - 238
WEERMAG C - 225
KOEDOE D - 221
MUNT D - 76

Dit is die 5de agtereenvolgende jaar wat Koedoe C span die liga wen.  Wel gedaan aan al ons hengelaar daar vir 'n groot oorwinning!!!

HENGELAARS VIR 2009/2010
LOURENS POTGIETER/JAN VERMAAK/RIANA VERMAAK/GEORGE THOMAS/BOET THOMAS/PIET ROODT/TIGGIES TIGGELMAN/HERMAK KUHN/JOHAN ZWARTS/NEIL VD WESTHUIZEN/TINUS BOSHOFF/SIAS JANSE VAN RENSBURG/PEET VORSTER/RIAAN LERM/RUAN NABAL/KAYLE SWART/GERT STRYDOM/KOBUS VD MERWE/
BESTUURDER : MARKUS SWART
AFRIFTER : SPYKER COETZEE
HULP-AFRIGTER : CHRIS BOSHOFF

SA PROEWE UITNODIGINGS :
KEVIN LERM/BAREND BOOYSE/ANDRIES TIGGELMAN/KAYLE SWART/JACO DE JONGH/JACQUES LOMBARD/HASSEN MAHOMED/HOOSEIN MAHOMED/PAT VD MERWE/HENNIE COETZEE/GERT SWART/TJAART COETZEE/SAREL BOSHOFF/ERIC GERRITSEN

Baie geluk aan al ons lede wat SAVOF uitnodigings ontvang het!!!

SA KAMPIOENSKAPPE
PEKOPPE
KEVIN LERM

JUNIORS
Junior A Span wen die SA's (3de keer in 'n ry)
BAREND BOOYSE/ANDRIES TIGGELMAN/RUAN NABAL/CHRIS BOSHOFF

Junior B Span eindig 2de
JACO DE JONGH/KAYLE SWART/JACQUES LOMBARD/HASSEN MAHOMED/HOOSEIN MAHOMED

DAMES
Ongelukkig was daar geen SA's vir die dames hierdie jaar nie.

MEESTERS
PAT VD MERWE/GERT SWART/HENNIE COETZEE

SENIORS
TJAART COETZEE/SPYKER COETZEE/RIAAN SWANEPOEL/SAREL BOSHOFF/WILLIE RICHARDS/MARKUS SWART/JACQUES DU PREEZ/JUNIOR LATSKY/ZIYAAD ESSOP/ERIC GERRITSEN/GERT SWART

Baie dankie aan al die lede wat Koedoe en GN op provinsiale vlak verteenwoordig het!!!

KLUB GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE
Indien 'n klub 'n liga wen verteenwoordig daardie klub GN op die klub geheel transvaal kampioenskappe.  Ek kan met trots se dat Koedoe se Juniors GN verteenwoordig het by die geheel transvaal kampioenskappe en so ook die kampioenskappe gewen het!!!

ANDRIES TIGGELMAN/IAIN MCDONALD/RUAN NABAL/BAREND BOOYSE
BESTUURDER : DONALD MCDONALD
AFRIGTER : GERT STRYDOM

UITSONDERLIKE PRESTASIE VAN KOEDOE LEDE
ANDRIES TIGGELMAN - SAVOF A SPAN
BAREND BOOYSE - SAVOF A SPAN
CHRIS BOSHOFF - SAVOF UITNODIGING SPAN
KAYLE SWART - SAVOF B SPAN
JACQUES LOMBARD - SAVOF B SPAN
TJAART COETZEE - SAVOF A SPAN
TJAART COETZEE - WORD GEKIES VIR DIE TRI-NATION SPAN
SAREL BOSHOFF - SAVOF A SPAN
ERIC GERRITSEN - SAVOF B SPAN

KAMPIOEN HENGELAARS VIR 2009
GESTREM KAMPIOEN
BILLY LE ROUX - 145 PUNTE

NAASWENNER VOORSKOOL
RUAN ZWARTS - 272 PUNTE

WENNER VOORSKOOL
CHRISTIAAN COETZEE - 340 PUNTE

NAASWENNER JUNIOR/JUNIOR
SHAUN LAMBRECHTS - 263 PUNTE

WENNER JUNIOR/JUNIOR
JACO VD MERWE - 391 PUNTE

NAASWENNER JUNIOR
IAIN MCDONALD - 474 PUNTE

WENNER JUNIOR
CHRIS BOSHOFF - 1014 PUNTE

NAASWENNER DAMES
ZANDRA BOSHOFF - 721 PUNTE

WENNER DAMES
WILMA MCDONALD - 733 PUNTE

DAGSKILD (JUNIORS)
CHRIS BOSHOFF
DAGSKILD (DAMES)
WILMA MCDONALD
DAGSKILD SENIORS
SPYKER COETZEE

NAASWENNER SENIORS
MARKUS SWART

WENNER SENIORS
SAREL BOSHOFF

KOEDOE SE KAMPIOEN HENGELAAR VAN DIE JAAR :
CHRIS BOSHOFF (J)

KOEDOE SE SPORTPERSOON VAN DIE JAAR
GERT SWART

KOEDOE SE VICTOR LUDORUM VAN DIE JAAR
TJAART COETZEE

Wel gedaan aan al ons hengelaars en ek hoop ons gaan groot hoogtes in 2010 bereik!!!

Groete








































































No comments:

Post a Comment