Tuesday, June 8, 2010

ALGEMENE KOEDOE INLIGTING

Senior Komitee vir 2010/2011
Baie geluk aan Gert Swart wat weer herverkies is as die Voorsitter van die Senior Komitee.  Baie sterkte hierdie jaar en weereens dankie vir al die effort en tyd wat Oom Gert in die Senior Komitee sit.  Daar is baie inisiatiewe wat ek dink die Senior Komitee van stapel wil stuur, en ek hoop die Seniors gaan die Komitee ondersteun hierdie jaar.  Ook geluk aan Jacky Kiesling wat as die sekretaresse herverkies is.

VOORLOPIGE JAARPROGRAM VIR 2010/2011
Hier is solank die voorlopige datums vir res van 2010/2011.  Daar mag dalk nog 'n paar veranderinge plaasvind.

19 JUNIE 2010 - GN LIGA EN KLEREAAND
20 JUNIE 2010 - PRO SERIES
21 JUNIE 2010 - FINALE KENNISGEWING RAKENDE GN AJV
26/27 JUNIE 2010 - SAVOF AJV TE POTCHEFSTROOM

03 JULIE 2010 - SAVOF PRYSUITDELING TE SPRINGS
03 JULIE 2010 - KLUBKOMPETISIE TE TRICHARDTSFONTEIN DAM
05 JULIE 2010 - DAMES AJV
10 JULIE 2010 - 1STE BOLGOOI LIGA
14 JULIE 2010 - GN KLEREPAS AAND TE GN KLUBHUIS
18 JULIE 2010 - PRO SERIES
16-19 JULIE 2010 - KARP LIGA 1STE BEEN
21 JULIE 2010 - GN AJV
31 JULIE 2010 - 2DE BOLGOOI LIGA

AUGUSTUS - SPERDATUM VIR LIGA INSKRYWINGS BEGIN
08 AUGUSTUS 2010 - KLUBKOMPETISIE
13-15 AUGUSTUS 2010 - KARP LIGA 2DE BEEN
22 AUGUSTUS 2010 - PRO SERIES
28 AUGUSTUS 2010 - IMPALA FONDSINSAMELING TE BRONKIES
28 AUGUSTUS 2010 - GN VS SG VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD

04 SEPTEMBER 2010 - KLUBKOMPETISIE
10 - 12 SEPTEMBER 2010 - KARP LIGA 3DE BEEN
11 SEPTEMBER 2010 - GN V GAUTENG VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD
17-19 SEPTEMBER 2010 - FEMME FATALE
19 SEPTEMBER 2010 - PRO SERIES
21 SEPTEMBER 2010 - KLUB LIGA VERGADERING
25 SEPTEMBER 2010 - SENIOR PREMIER + A AFDELING 1STE BEEN LIGA
28 - 01 OKTOBER 2010 - SAVOF NAWEEK

02 OKTOBER 2010 - KLUBKOMPETISIE
09 OKTOBER 2010 - MEESTERS EN JUNIORS ALL TRANSVAALS
12 OKTOBER 2010 - KLUB LIGA VERGADERING
16 OKTOBER 2010 - SENIOR B EN C 1STE BEEN LIGA
17 OKTOBER 2010 - PRO SERIES
19 OKTOBER 2010 -  KLUB LIGA VERGADERING
23 OKTOBER 2010 - DAMES EN JUNIOR 1STE BEEN LIGA
26 OKTOBER 2010 - KLUB EN LIGA VERGADERING
31 OKTOBER 2010 - SENIOR PREMIER EN A AFDELING 2DE BEEN LIGA

06 NOVEMBER 2010 - KLUBKOMPETISIE
12-14 NOVEMBER 2010 - KARP LIGA 4DE BEEN
13-19 NOVEMBER 2010 - MEESTERS SA'S
20 NOVEMBER 2010 - SENIOR B EN C AFDELING 2DE BEEN LIGA
21 NOVEMBER 2010 - PRO SERIES
23 NOVEMBER 2010 - KLUB GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE
27 NOVEMBER 2010 - KLUB GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE

04 DESEMBER 2010 - KLUBKOMPETISIE
13 - 18 DESEMBER 2010 - JUNIOR SA KAMPIOENSKAPPE

OOR NA 2011
08 JANUARUE 2011 - KLUBKOMPETISIE
15-16 JANUARIE 2011 - MEESTERS PROEWE (1 EN 2)
15 JANUARIE 2011 - DAMES ALGEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE
16 JANUARIE 2011 - PRO SERIES
21-22 JANUARIE 2011 - KARP PROEWE
22 JANUARIE 2011 - SENIOR ALGEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE
25 JANUARIE 2011 - KLUB LIGA VERGADERING
29 JANUARIE 2011 - SENIOR PREMIER EN A AFDELING 3DE BEEN LIGA

05 FEBRUARIE 2011 - KLUBKOMPETISIE
05 -12 FEBRUARIE 20110 - DAMES SA KAMPIOENSKAPPE
15 FEBRUARIE 2011 - KLUB LIGA VERGADERING
19 FEBRUARIE 2011 - SENIOR B EN C LIGA 3DE BEEN
20 FEBRUARIE 2011 - PRO SERIES
22 FEBRUARIE 2011 - KLUB LIGA VERGADERING
26 FEBRUARIE 2011 - DAMES EN JUNIOR LIGA 2DE BEEN

03 MAART 2011 - JUNIOR PROEWE INLIGTING SESSIE
05 MAART 2011 - KLUBKOMPETISIE
05 - 11 MAART 2011 - SENIOR SA KAMPIOENSKAPPE
19 MAART 2011 - DAMES 1STE PROEF EN JUNIOR PROEWE
20 MAART 2011 - DAMES 2DE PROEF
20 MAART 2011 - PRO SERIES
26 MAART 2011 - MEESTERS 3DE PROEF

02 APRIL 2011 - KLUBKOMPETISIE
05 - 09 APRIL 2011 - MATCH ANGLING SA KAMPIOENSKAPPE
09 - 10 APRIL 2010 - SENIORS PROEWE BEEN 1 EN 2
16 APRIL 2011 - DAMES 3DE PROEF
17 APRIL 2011 - PRO SERIES
30 APRIL EN 01 MEI 2011 - SENIORS PROEWE BEEN 3 EN 4

07 MEI 2011 - KLUBKOMPETISIE
14-15 MEI 2011 - PRAS DERBY
15 MEI 2011 - PRO SERIES
21 MEI 2011 - KOEDOE JAAREIND FUNKSIE

Wel dit is waar ons huidiglik staan!!!

GN ALGEMENE JAARVERGADERING VOORSTELLE
1) Om weg te doen met die bonus punte stelsel, of om dit aan te pas en die punte te halveer.  Rede is dat die punte sisteem al in plek is van 1997 af en is nog nooit aangepas na die verandering van die liga sisteem nie.

2) Om die B-Afdeling ook op te split na 'n Premier B en B-Afdeling.  Presies soss die Premier A en A-Afdeling hanteer word.

3) Dat daar in die bestuur van die Senior Komitee voorsiening gemaak word vir Karp en Paal Verteenwoordigers.

4) Byvoeging toto die GN huishoudelike reels : Curriebeker Steksel wat geskoei is op SAFBAF se reels.  Dit sluit in Senior, Dames, Junior, 0/13 Penkop, Bolgooi, Karp en Paal ligas in.  Dit sal ook dan Feeder Hengel insluit as dit 'n realiteit word.

Al hierdie punte sal bespreek word op Koedoe se komitee vergadering om te besluit wat is ons as klub se stem hierop.

No comments:

Post a Comment