Tuesday, June 15, 2010

VISVANG SA WEBBLAD

Hi Almal,

Daar is met Visvang SA onderhandel om van Koedoe hengelklub se inligting ook daar op te sit.  Gaan kyk op die BLOG by LINKS en klik op Visvang SA.  Dit sal julle na die Koedoe Hengelklub inligting toe vat.  Dit is beperk tot slegs Koedoe Lede.  Indien jy nie geregistreer is by Visvang SA nie, sal jy eers daar moet registreer.  Daar is 'n kode wat jou ook in die Koedoe forum invat.  As jy daar kom gee my 'n lui en dan kan ek die kode vir julle gee.  Dit gee ons die kans om op 'n forum ook mey mekaar te gesels.

Groete.

No comments:

Post a Comment