Tuesday, June 25, 2013

KOEDOE HENGELKLUB - NUUSBRIEF JUNIE 2013


 
§  Sterkte aan al Koedoe se Lede wat gebuk gaan onder die Griep gogga.

§  Barbara Conradie is ontslaan uit die Hospitaal, sover ek weet gaan dit goed met haar.
 
·         Aan George Ruthven en Neville Foord met hul prestasie albei  het Protea Kleur verwerf

·         Gert de Bruin en Boet Thomas wat opgeneem is in die SAVOF B Span, Boet is as afrigter verkies.



Baie welkom:

·       Johan en Natacha Engelbrecht

·       En ja WELKOM TERUG
 
·       Riaan, Elmari, Adrian, Markus en Elri Cloete,
 
 
 
“There’s no place like HOME”  Ek weet julle gaan dit baie geniet want
KOEDOE HENGELKLUB is een GROOT familie
 
Daar word ’n beroep gedoen op alle Lede om u Ledegelde te betaal: 
 
R200-00 per Senior Lid  -  R150-00 per Dame en Junior
 Niemand gaan geaffilieer word as ledegelde nie opbetaald is nie.
 
Maak asb. gebruik van die klub se nuwe rekening nommer indien daar inbetalings gedoen word.
Capitec Silverton
Bank Kode 470010
Rek nommer 131 861 4242
Koedoe Hengel
 
INDIEN JY ENIGE NAVRAE HET RAAKENDE FINANSIES KONTAK ASB
Samantha v Blerk                            
Tel:  012 303 1082(w)
Sel:  084 631 6933
 
Tannie Gina het onderneem om Koedoe se Klere Beampte te wees, so u kan nou deur haar die Klub klere bestel:
Tannie Gina se kontak nr is: 082 973 7065
 
Baie dankie Tannie vir jou bereidwilligheid om te help
Daar is nou sweetpakke beskikbaar by Hettie
 
Kontak Tannie Gina vir Bestellings
BROEKE
BAADJIES MET LININGS
S-M-L
R 150.00
S-M-L
R 310.00
XL-XXL
R 160.00
XL-XXL
R 330.00
3XL-4XL
R 165.00
3XL-4XL
R 350.00
5XL-6XL
R 170.00
5XL-6XL
R 380.00
 
 
·         1ste Bolgooi Liga          -           13 Julie 2013
·         2de Bolgooi Liga          -           17 Augustus 2013
 
Almal wat belangstel kontak
 
Die  Bolgooi oefening gaan voort elke Sondag, gevolg met ’n lekker saam kuier, bring en braai


 
KLUBKOMPETISIE 
6 Julie 2013 –
DE RUST 
DIE OEWER IS OOP GESTEL
 
Soos gewoonlik geld die normale Dag kompetisie reels.
 
Hengeltyd : vanaf 07H00 – 15H00 daarna sal daar om 15:45 by Donald se voertuig ingeweeg word. 
 Bymekaarkom tyd: 5h00 by die Hek Inskrywings word gedoen en die Hekke open om 6h00
Niemand word sedert die Vrydag  vooraf gaande toegelaat nie. Dit sal ly tot ’n diskwalifikasie.
 Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reĆ«ls asook die GN grondwet.
 
Die klub se Pro-mania sal van toepassing wees slegs vir Klub Lede
 Geliewe daarop te let dat geen klub hengelaars binne Gauteng Noord aan sodanige Pro-mania mag deelneem nie.
 
’n Lid van Koedoe beteken dat daar ’n getekende aansoek vorm in besit van die klub is.
 
Vis natuurbewaring doeleindes, word ’n versoek aan al ons lede gedoen om asseblief sorg te dra dat alle oewers ten alle tye skoon en netjies gehou word. Maak seker dat wanneer die oewer verlaat word, daar geen rommel agterbly nie. Indien daar enige dooie vis met die inweeg is, moet dit nie in die water terug plaas nie. ReĆ«lings sal tydens die inweeg in die verband getref word.
 
 
Augustus       -           Jackey Leonard
September     -           Vaalrivier
Okt                  -           Leeuplaas (Vaaldam)
10 Augustus -     GONE FISHING FONDS INSAMELING
STATISTIEK
Daar was Junie ‘n Hengelkliniek aangebied, baie dankie aan almal wat dit bygewoon het.  Dankie ook aan diegene wat bereid was om as Aanbieders op te tree

 
 
 
 
 
 

    10 Augustus
GONE FISHING FONDS INSAMELING PROJEK KOM NOU BAIE VINNIG NADER
 
Daar word ‘n beroep gedoen op al die Lede om betrokke te wees by die Projek.  Daar is nog baie kaartjies wat verkoop moet word.  Wilma kan gekontak word by
 
Wilma McDonald         Tel:  072 264 0561
 
Ondersteun KOEDOE en bring jou kant, as elke lid slegs 5 kaartjies verkoop, dink net wat dit vir Koedoe sal beteken
 
 
JAAREIND FUNKSIE
 
Die Funksie gaan wees by die Baviaanspoort Gevangenis
Toegang:      Nie Bederfbare Voedsel per persoon
Drag:  Casual maar Netjies(Onthou dit is ’n Prysuitdeling)
Kontak Persoon: Marlene hcj.coetzee@telkomsa.net
  
Elkeen sorg vir sy eie drinkgoed en Glas
  
Onthou jou toegang in die vorm van nie bederfbare voedsel, wat aan ‘n Kindersorg gegee gaan word
Baie dankie Zans en jou groep Dames met die briljante idee
 
 
Gauteng Noord Prysuitdelings funksie is op
 20 Julie 2013 by die Akasia Stadsaal.
 
Die volgende Lede moet teenwoordig wees. Lede wat
·         Provinsiaal gehengel het
·         Senior A Span
·         Senior B Span
·         Senior C Span
·         Junior B Span
·         Penkop B Span
·         Al die Bolgooi Spanne
·         Almal wat aan die Proewe deelgeneem het
 
Die kostes is     R45-00 per persoon
R25-00 per kind P/12 
Bring u eie drink en eetgoed 
Kontak Persoon: Marlene hcj.coetzee@telkomsa.net
Francois Steyn – Skakelbeampte
 
Tel:  082 928 6560