Tuesday, November 29, 2011

PRO-SERIES FINAAL

Die Pro-Series finaal het Sondag 27 November 2011 te Vaaldam plaasgevind.  Die top 5 wenners is soos volg :

1) Kobus Scholtz
2) Schalk Uys
3) Markus Swart
4) Smittie
5) Andries Griesel

Top 5 pro-series wenners tydens die finaal

Pro Series kwalifiserende hengelaars

KLUB GEHEEL TVL KAMPIOENSKAPPE

KLUB GEHEEL TVL KAMPIOENSKAPPE


Hi Almal,

Die klub geheel TVL kampioenskappe het Saterdag 26 November 2011 te Cilliers Vaaldam plaasgevind. Dit was 'n bitter moelike dag. Wel gedaan aan al die klubs wat deelgeneem het. Spesiale gelukwensing aan die Wenners

Uitslae is soos volg :
1) Seniors - Munt 5de
2) Dames - Impala 4de
3) Juniors - Koedoe 1ste
4) Meesters - Centurion Invitation1ste
5) Penkoppe - PRAS 4de

Koedoe - Wenners

Centurion Invitation - Wenners

Thursday, November 24, 2011

KOEDOE NUUSBRIEF NOVEMBER 2011

Ai, kyk hoe vinnig gaan die tyd. Dit is eksamen tyd en net meer as ‘n bietjie van ‘n maand dan begin die feestydperk alweer en skielik dan bevind ons, ons die einde van 2011. Dit is nou maar een ding wat nie verander kan word nie. Dit is om die horlosie terug te draai. Vader tyd loop net aan.


Teen die ter perse gaan van die Nuusbrief, is die tweede been van die senior ligas al afgehandel en dan staan ons ook aan die vooraand van die dames en junior ligas. Later meer oor die senior liga.

Daar is ‘n skrywer in een van ons welbekende hengeltydskrifte wat altyd verwys na sy kamertjie met vele dinge. So, baie van ons het “vele dinge”, maar het nie ‘n spesifieke kamertjie daarvoor nie. Dit is of in die motorhuis of ‘n “Wendy”.

Na aanleiding van een van ons maandelikse stories, vertel iemand dat hy, nadat hy op die klub se webblad was, na al die jare die verskil tussen hengel en visvang nou beter verstaan. Ek wil graag sy ondervinding met jul deel. Dit is min of meer, maar nie woord vir woord, soos volg:

Jare gelede to NISSAN nog DATSUN was, was hy werksaam as ‘n voorman by sodanige fabriek. In daardie tyd was funksies nog die inding. Die manne het selfs enige verskoning uitgedink om ‘n “funksie” te hou. Maak nie saak wat. So het dit dan gebeur dat daar ‘n “oornag” funksie by een van die hengeloorde langs Hartebeespoortdam gehou sal word. Wat gebeur, jy betaal slegs vir jou toegang terwyl die “sosiale klub” waaraan almal behoort het en ‘n maandelikse bydrae gemaak het, sorg vir die vleis en drinkgoed.

Siende dat hy as toesighouer saamgenooi was en nie ‘n hengelaar of visserman was nie, het hy dus besluit om ‘n bietjie vroeër te gaan om die geleende tent op te slaan en sy kamp goedjies reg te kry. By die oewer aangekom, was daar alreeds manne wat moes sorg vir die braaiers en hout. Daar was ‘n vrag hout wat die kraaie genoodsaak het om ander slaapplek te gaan soek. Met sy aankoms en die manne gegroet, toe kon hy al agterkom dat hierdie nie ‘n hengeluitstappie gaan wees nie. As gevolg van die feit dat hy geen hengelgerei gehad het nie, was dit redelik vinnig om sy “kamp” vir die aand voor te berei.


Na sy afpakkery, ens; het hy homself tuisgemaak in ‘n kampstoel onder ‘n sambreel en dan maar ook ‘n Coke uitgehaal vir die harde werk wat afgehandel was.

Terwyl hy dan so na die natuur, voëls, ens. kyk, begin al meer van die “manne” arriver. Elkeen met ‘n verversing in die hand. Gedurende daardie tyd was daar nog geen selfone en almal het begin wonder waar die person is wat die vleis en drinkgoed moet bring aangesien hulle eie drinkgoed al uitgeput word. Die vuur is intussen aangesteek met allermintige vlamme.

Later bars ook groot gejuig uit toe die person van die oomblik arriveer. ‘n Ses voet VENTER sleepwa word oopgemaak en ek begin nader staan om te sien wat hier aangaan. Dit word opgemerk dat die sleepwa gepak is met verversings en ys. ‘n Paar pakkies vleis word bespeur. Met ‘n Coke in die hand begin ek my verwonder aan die manne se gesels en kuier. Geen teken van visvang word bespeur en dit is duidelik dat geen sodanige aktiwiteit gaan plaasvind nie.

Dit was so teen 10 uur dat ek my slaapplek nader en lê en luister na almal se geselsery. Dit is so deurmekaar dat niks sin maak nie. Hier by 12 uur die nag begin dit stil raak en ek raak derhalwe aan die slaap. Teen 5 uur die volgende oggend is ek wakker en gaan was in ‘n naby geleë geriewe. Die gasstoof word aangesteek en koffie word aangeslaan. Teen 6 uur was daar nog geen roering van die manne se kant. Met beker koffie in die hand, stap ek nader om vas te stel wat aangaan. Groot was my verbasing om hulle soos dooie lyke orals sien rondlê, was aan die slaap. Met nabetragting, word opgemerk dat die VENTER net dooie kamele bevat. So stil as moontlik slaan ek die tentjie op en kry my goedtjies bymekaar en verpas.


Maandagoggend by die werk kom almal verskoning aanbied en selfs een bring nog my braaipakkie vir my werk toe. ‘n Ander een wil bedank en dit moes mooi praat en keer kos om dit nie te doen nie.
Skaam-skaam is almal terug en besig met hul dagtake. Die voordeel wat uit die nadeel gevolg het, is dat ek ‘n werkskorps gehad het op wie jy kon vertrou.

Na voltooiing van sy vertelling, was dit dus vir my duidelik waarom hy nooit in hengel of visvang belangstel nie. Wat wel waar is, is dat hy en sy familie gereeld met ‘n karavaan gaan kamp het.

Graag wil word daar ook ’n wens met u gedeel alvorens ons oor die hengelnuus berig. Dit is soos volg:


Die wens
Van der Merwe stap op die strand en tussen die duine ontdek hy 'n olielamp. Hy vryf die lamp en daar verskyn 'n genie.
"Wat is jou wens, Meester?" wil die genie weet.
Van der Merwe dink diep. "Die meeste van my familie en vriende woon nou in Australië. Ek wil graag 'n brug tussen Suid-Afrika en Australië hê sodat ek so af en toe vir 'n naweek kan oorry om te gaan braai."


Die genie in die lamp skud sy kop. "Dis 'n vreeslike wens. Weet jy hoe lank so 'n brug sal moet wees? Die hoeveelheid beton wat nodig sal wees om dit aan die bodem van die see te anker? Die tienduisende kilometer staalkabels om die ding regop te hou? Die miljoene lampies om dit in die nag te verlig? Wil jy nie die saak goed deurdink en iets anders kies nie?"

Van der Merwe dink weer. Daar is nie regtig iets anders wat hy wil hê nie, dan vra hy sommer: "Ek wil vroumense kan verstaan. Ek wil kan weet hoekom hulle huil wanneer hulle huil, hoekom hulle kwaad is wanneer hulle kwaad is, en hoekom hulle stilstuipe kry."

Die genie oorweeg die saak vir 'n oomblik en vra dan:

"Moet die brug twee of vier bane hê...?"

Skuuuuus dames

LIEF EN LEED
Andre Holmes se broer is oorlede.
Jacques Boshoff se vrou het ’n hartaanval gehad.
Braam Scholtz moeder is oorlede.
Donald se ouers is baie siek.
Carolina Gildenhuis het ’n operasie ondergaan.

Meesters A span we die SA. Baie geluk aan ons lede wat daar betrokke was
Hennie Coetzee – uitnodiging na SA Proewe. Sterkte
Spyker Coetzee opgeneem in die Feeder Angling Konfederasie Span
Pat vd Merwe Bestuurder by Meesters Feeder Angling Span

Koedoe Dames A span wen die dames liga - Zandra, Nicoleen, Wilma en Riana.  Sarel en Donald lopers.
Koedoe Penkop B span wen die penkop liga - Charldon en Roald Matthee.  Charl en Riaan Nabal lopers.

Wel gedaan aan ons hengalaars!!!

Baie dankie aan al die ander spanne se deelname.  Dit was 'n great ligajaar vir Koedoe. 

HENGEL AANGELEENTHEDE

Indien enig iemand reeds die Vrydag deur die dag die oewer betree, mag daar om geen omstandighede gehengel word nie. Dit sal ly tot ’n diskwalifikasie.
Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reëls asook die GN grondwet.
Hengelaars moet asb daarop let dat Geelvis ʼn ordonnansie vis is en het ʼn minumum lengte van 300 mm. Dit is vanaf die binnekant van die V van die stert tot die bek. Hengelaars moet sorg dat hulle maatstokke in hulle hengelkaste het sodat hulle die vis kan meet. Oortreding van die reel kan lei tot diskwalifikasie.

BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal.
Die klublid is verantwoordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word die betrokke klublid geskors vir die betrokke klub kompetisie. Die besoekers moet dieselfde gelde betaal (Inskrywingsgelde).

Mondelingse besware en klagtes teen enige vang van vis ens., moet skriftelik aan die Sekretaris binne 48 uur na die kompetisie gestuur word.
By gebreke hiervan sal geen klagtes of besware oorweeg word nie. Vereniging se grondwet punt 15(a) verwys. Lede asseblief, as daar enige probleme is by die kompetisie, handig die grief of beswaar skrifteklik in.

Ons vra almal se samewerking.

KLUBKOMPETISIES

Desember 2011 – As gevolg van al die gras in die water is Bronkies gekanselleer. Daar is ook besluit dan dat ons op ‘n later stadium sal kyk na ‘n Kersfunksie.
Klubkompetisie sal plaasvind te Trichardsfontein. Die oewer wat geboek is, is publieke kant en slegs A-Sone by Sasol kant.

Water mag al die Vrydag betree word, maar geen hengel mag plaasvind nie.

Hengeltyd :
Saterdag 3 Desember – vanaf 07H00 – 15H00 (Dagkompetisie). Daarna sal ons inweeg.
Kompetsie sal hervat word sodra inweeg afgehandel is tot Sondag 10H00 vir naweek kompetisie punte.
Inweeg by Donald se voertuig.

Karpfaset

GN KARP PROEWE GEHOU TE BAMBOESSPRUIT 6- 9 September

Die uitslae was soos volg :
7de ) EDDY PRETORUIS & ARNOLD KRIEL - 39 VIS = 136,3 KG
6de) JOHAN VAN ZYL & NICO OOSTHUIZEN - 114 VIS = 414,49 KG
5de) JACQUES FOURIE & CHRIS ROBBERTS - 115 VIS = 467,88 KG
4de) JACQUES MOUTON & NARDUS BUYS - 147 VIS = 567,13 KG
3de) SAREL BOSHOFF & MARTIN STANDER - 183 VIS = 652,43 KG
2de) ROBERT HURN & CAREL SCHOEMAN - 226 VIS = 843,92 KG
1ste) MARUIS RUSCH & ROBERT KOTZE - 271 VIS = 1088,20 KG

SWAARSTE KARP = 7,27 KG ROBERT & CAREL

DIE 2DE EN FINALE PROEF VIND VANAF 17 - 20 NOVEMBER 2011 PLAAS
Sterkte aan almal wat gaan deelneem!!

HENGELUITSLAE

Oewerkompetisie
Hier volg die uitslae van die November 2011se kompetisie:

STATISTIEKE VIR DIE DAG
STATISTIEKE
VOL : 36
SPIEEL : 5
GRAS : 38
BABER : 31
MODDERVIS : 67
GEELVIS : 1

TOTAAL VIS : 178
TOTAAL MASSA : 118.465

SWAARSTE SPESIES
CHARL MATTHEE - BABER 6.245KG
JOHAN STEYN - MUDDY 1.120KG
JACO VD MERWE (J/J) - BABER 1/535KG

SENIORS
1) JOHAN STEYN 22 VIS 11.425KG
2) DONALD MCDONALD 10 VIS 8.060KG
3) CHARL MATTHEE 4 VIS 12.955KG
4) BAREND BOOYSE 11 VIS 5.915KG
5) DUAN HATTINGH 7 VIS 7.580KG
6) BRENDAN LANGUAGE 7 VIS 4.390KG
7) SAREL BOSHOFF 7 VIS 4.365KG
8) GERT SWART 6 VIS 4.910KG
9) JUAN SWART 5 VIS 5.900KG
10)NEIL VD WESTHUIZEN 7 VIS 2.750KG
11)FRANCOIS STEYN 7 VIS 2.265KG
12)KOBUS VD MERWE 6 VIS 3.190KG
13)WILLEM DE JONGH 5 VIS 3.755KG
14)PEET SWART 5 VIS 3.325KG
15)LOURENS POTGIETER 6 VIS 1.870KG
16)BRAAM SWART 5 VIS 2.780KG
17)MARTIN STANDER 4 VIS 2.755KG
18)DAWID ENGELBRECHT 3 VIS 3.215KG
19)HENRY ATKINSON 3 VIS 3.005KG
20)RIAAN CLOETE 4 VIS 1.410KG
21)FRIK VD MERWE 3 VIS 1.900KG
22)PIETER VENTER 2 VIS 2.365KG

DAMES
1) TIANA BOOYSEN 8 VIS 2.825KG
2) RIANA VERMAAK 3 VIS 0.745KG
3) SUSAN MATTHEE 2 VIS 1.255KG
4) ZANDRA BOSHOFF 2 VIS 0.455KG
5) LINDIE STANDER 1 VIS 0.250KG

JUNIORS
1) RICO HATTING 3 VIS 1.370KG
2) JASON STANDER 2 VIS 0.890KG

JUNIOR/JUNIOR

1) CHARLDON MATTHEE 6 VIS 3.415KG
2) JACO VD MERWE 5 VIS 3.750KG
3) E POTGIETER 3 VIS 1.430KG
4) ADRIAAN CLOETE 1 VIS 0.180KG

VOORSKOOL
1) SAREL BOSHOFF(JNR) 3 VIS 1.400KG
2) ROALD MATTHEE 1 VIS 0.585KG

Uitslae van die senior liga op 29 Oktober te Cilliers Vaaldam
PREMIER AFDELING
1) MUNT - 133
2) KOEDOE - 116
3) CENTURION - 108
4) WEERMAG - 91
5) IMPALA - 64
6) ISCOR - 59
7) POLISIE - 58

PUNTE OOR 2 DIE TWEE LIGAS
1) MUNT - 248
2) KOEDOE - 211
3) CENTURION - 198
4) WEERMAG - 179
5) IMPALA - 105
6) ISCOR - 91
7) POLISIE - 70

INDIVIDUELE PRESTASIE
1) WR GEYER (MUNT)- 23 VIS 10.020KG
2) JS LABUSCHAGNE (WERMAG)- 21 VIS 6.555KG
3) ML RUSCH (CENTURION)- 18 VIS 6.540KG

PRESIDENTS AFDELING
1) PREMIERMYN - 58
2) PISCES - 52
3) PRAS - 51
4) KORREKTIEF - 48

PUNTE OOR 2 LIGAS
1) PREMIERMYN - 101
2) PISCES - 98
3) PRAS - 73
4) KORREKTIEF - 70

INDIVIDUELE PRESTASIES
1) P DU TOIT (PISCES) - 26 VIS 7.505KG
2) PHS DU TOIT (PISCES) - 23 VIS 4.885KG
3) BS SMOOK (PREMIER MYN) - 16 VIS 7.915KG

B-AFDELING

1) KOEDOE - 103
2) MUNT - 100
3) CENTURION - 89
4) WEERMAG - 68
5) PISCES - 60
6) ISCOR - 10

PUNTE OOR 2 LIGAS
1) MUNT - 189
2) KOEDOE - 167
3) CENTURION - 151
4) PISCES - 110
5) WEERMAG - 96
6) ISCOR - 10

INDIVIDUELE PRESTEERDERS
1) AP HOLMES (CENTURION) - 15 VIS 5.570KG
2) J PHEIL (MUNT) - 12 VIS 7.450KG
3) C ABBOTT (MUNT) - 13 VIS 6.260KG

C-AFDELING
1) KOEDOE C - 41
2) MUNT C - 32
3) KOEDOE D - 23

PUNTE OOR 2 LIGAS
1) KOEDOE C - 54
2) MUNT C - 38
3) KOEDOE D - 23

INDIVIDUELE PRESTEERDERS
1) JJL STRYDOM (MUNT) - 28 VIS 12.273KG
2) AH TIGGELMAN (KOEDOE) - 29 VIS 9.294KG
3) J SWART (KOEDOE) - 21 VIS 10.572KG

Meesters SA kampioenskappe

Die uitslae van die Meesters se SA kampioenskappe wat by Bloemhof gehou was, is soos volg:

A - Afdeling
1. Gauteng Noord 476
2. Mpumalanga 469
3. Sentraal Gauteng 424
4. Vrystaat 368
5. Sentraal Noordwes 307
6. Gauteng 265
7. Noordkaap 255
8. Kwazulu Natal 244
9. Noordwes 214

Vis: 1548
Massa: 2264.443kg

B - Afdeling
1. Vrystaat 338
2. Noordoos Mpumalanga 328
3. Sentraal Gauteng 325
4. Oostelike Provinsie 315
5. Limpopo 307
6. Gauteng 296
7. Mpumalanga 248
8. Gauteng Noord 236
9. Noordwes 225
10. Westelike Provinsie 222
11. Sentraal Noordwes 128

Vis: 1131
Massa: 1487.458kg

Ons maandelikse storie

Hallo ma
Hello Ma

Surprise om weer van my te hoor

Nee ma , ek skryf nie witvoet om weer geld te leen by ma nie. Ek skryf om ek vir ma verlang en na die kuikens, honde en varke.

Ma die dorp is groot en sluk mens in. Haai `skuus ma, nie dorp nie, die stad. Die main town Pretoria. Party mense wil altyd `grand` wees en noem dit iets soos Tswane, Sawane, Tsasne . Klink amper soos wanneer ou oompie te veel gedrink het en sy dogter Sannie geroep het Tswanie .

Ma weet mos nou al ek werk nou by `n plek met `n groot naam, nee sommer `n hengse groot naam. Ekskuus vir die hengse maar ou groot oompie het vamelee altyd vir pa gesê. Peet dit is `n hengse groot storm die nie net blaas piepie nie. Ma wat is blaas piepie .

As ma weer ou antie Lieglettie praat kan ma maar brek oor ma se seun. Jongste en slimste met permissie gesê. Ou dominie het mos in kaatkesasie vir my gesê ek is slim toe ek gesê het dat die liewe Heretjie was slim om in `n suipbakkie vir diere gebore te word. Soos diere na die suipbakkie kom vir water so loop ons as ons honger is na Hom toe.

Vra ma, waarvoor staan die woord Tswane. Terestond ma (ou Dominie was lief vir die hooge woorde) Handel in Tswane beteken soos die Groot boek se Handeling van die Apostels. Hier is dit handeling van die staatsamptenare. Die apostelstels het rondgeloop en gepreek vir die mense wat hulle moet doen en nie doen. Hier preek hulle ook baie en doen ook maar min. Hulle strike oor alles. Strike is wanneer jy moeg gewerk is en in die straat wil gaan dans .

Die Tswane nywerhede, ma nee ma, ek weet nie altyd so mooi dit klink soos ou dominie se baie heidens. EK ken meer van die ingels se Industry dit beteken in die stry . Stry altyd wie moet wat doen wat die pay moet wees, ensovoorts.

Haai ek praat teveel
Groete
Basjan

Thursday, November 17, 2011

KOEDOE LIGA UITSLAE

Hi Almal

Uitslae met fotos.

Ons Penkoppe - Wel gedaan aan almal van julle

Dames Liga wenners

Juniors - Spanpraatjie

Ons trotse dames liga wenners!!!


DAMES



DAG 2 Uitslae
1 KOEDOE A 86
2 IMPALA A 76
3 WEERMAG A 72
4 MUNT A 60
5 CENTURION B 57
6 CENTURION A 50
7 POLISIE A 49
8 KOEDOE B 48
9 PISCES A 45
10 WEERMAG B 32
11 PRAS A 12

INDIVIDUEEL
1 BI CONRADIE 35 VIS 15.323KG
2 ZN BOSHOFF 37 VIS 11.989KG
3 CM LABUSCAHGNE 29 VIS 14.664KG

JUNIORS
1 MUNT A 65
2 CENTURION A 62
3 WEERMAG A 44
4 KOEDOE B 42
5 PREMIERMYN A 41
6 KOEDOE A 38
7 KORREKTIEF A 29
8 PRAS A 8

INDIVIDUEEL
1 M DYMAN 54 VIS 16.820KG
2 J SCHEEPERS 38 VIS 12.950KG
3 S DOYLE 35 VIS 11.850KG

PENKOPPE
1 KOEDOE B 51
2 KOEDOE C 44
3 MUNT A 32 23 VIS
4 WEERMAG B 32 19 VIS
5 MUNT C 30 25 VIS
6 KOEDOE D 30 22 VIS
7 PRAS A 29
8 POLISIE A 27
9 KOEDOE A 26
10 WEERMAG A 21
11 MUNT B 19
12 POLISIE B 4

INDIVIDUEEL
1 C MATTHEE 25 VIS 13.410KG
2 R MATTHEE 25 VIS 8.900KG
3 HCJ COETZEE 24 VIS 9.085KG

FINALE UITSLAE

DAMES

1 KOEDOE A 60 86        146
2 WEERMAG A 63 72     135
3 IMPALA A 50 76          126
4 POLISIE A 66 49          115
5 KOEDOE B 63 48         111
6 CENTURION B 53 57   110
7 MUNT A 50 60              110
8 CENTURION A 51 50   101
9 PISCES A 37 45             82
10 WEERMAG B 40 32     72
11 ISCOR A 23 0               23
12 PRAS A 0 12                 12


JUNIORS
1 MUNT A 52 65                 117
2 CENTURION A 40 62      102
3 KOEDOE A 62 38            100
4 KOEDOE B 41 42             83
5 WEERMAG A 35 44         79
6 PREMIERMYN A 30 41    71
7 KORREKTIEF 29 29         58
8 ISCOR A 18 0                   18
9 PRAS A 0 8                         8

PENKOPPE
1 KOEDOE B 36 51             87
2 KOEDOE C 41 44             85
3 PRAS 47 29                       76
4 KOEDOE A 42 26             68
5 MUNT A 35 32                  67
6 POLISIE A 38 27               65
7 WERMAG B 20 32            52
8 WEERMAG A 17 21          38
9 MUNT C 8 30                    38
10 MUNT B 14 19                33
11 KOEDOE D 0 30             30
12 WEERMAG C 25 0         25
13 POLISIE B 0 4                  4

Friday, November 11, 2011

KLUBKOMPETISIE UITSLAE - JACKY NOVEMBER 2011

Hi Almal

Hier is die uitsale vir die November Klubkompetisie te Jacky.

STATISTIEKE
VOL : 36
SPIEEL : 5
GRAS : 38
BABER : 31
MODDERVIS : 67
GEELVIS : 1

TOTAAL VIS : 178
TOTAAL MASSA : 118.465

SWAARSTE SPESIES
CHARL MATTHEE - BABER 6.245KG
JOHAN STEYN - MUDDY 1.120KG
JACO VD MERWE (J/J) - BABER 1/535KG

SENIORS
1) JOHAN STEYN  22 VIS  11.425KG
2) DONALD MCDONALD  10 VIS  8.060KG
3) CHARL MATTHEE  4 VIS  12.955KG
4) BAREND BOOYSE  11  VIS  5.915KG
5) DUAN HATTINGH  7 VIS  7.580KG
6) BRENDAN LANGUAGE  7 VIS  4.390KG
7) SAREL BOSHOFF  7 VIS  4.365KG
8) GERT SWART  6 VIS  4.910KG
9) JUAN SWART  5 VIS  5.900KG
10)NEIL VD WESTHUIZEN  7 VIS  2.750KG
11)FRANCOIS STEYN  7 VIS  2.265KG
12)KOBUS VD MERWE  6 VIS  3.190KG
13)WILLEM DE JONGH  5 VIS  3.755KG
14)PEET SWART  5 VIS  3.325KG
15)LOURENS POTGIETER  6 VIS  1.870KG
16)BRAAM SWART  5 VIS  2.780KG
17)MARTIN STANDER  4 VIS  2.755KG
18)DAWID ENGELBRECHT  3 VIS  3.215KG
19)HENRY ATKINSON  3 VIS  3.005KG
20)RIAAN CLOETE  4 VIS  1.410KG
21)FRIK VD MERWE  3 VIS  1.900KG
22)PIETER VENTER  2 VIS  2.365KG

DAMES
1) TIANA BOOYSEN  8 VIS  2.825KG
2) RIANA VERMAAK  3 VIS  0.745KG
3) SUSAN MATTHEE  2 VIS  1.255KG
4) ZANDRA BOSHOFF  2 VIS  0.455KG
5) LINDIE STANDER  1 VIS  0.250KG

JUNIORS
1) RICO HATTING  3 VIS  1.370KG
2) JASON STANDER  2 VIS  0.890KG

JUNIOR/JUNIOR
1) CHARLDON MATTHEE  6 VIS  3.415KG
2) JACO VD MERWE  5 VIS  3.750KG
3) E POTGIETER  3 VIS  1.430KG
4) ADRIAAN CLOETE  1 VIS  0.180KG

VOORSKOOL
1) SAREL BOSHOFF(JNR) 3 VIS  1.400KG
2) ROALD MATTHEE  1 VIS  0.585KG

Thursday, November 10, 2011

MEESTERS SA PROEWE UITNODIGINGS

Hi Almal

Baie geluk aan ak die volgende lede van Gauteng-Noord wat uitgenooi is SA Proewe toe :

A-SPAN
VICTOR LUDOROM - ANDRE HOLMES
OPVOLG VICTOR : TIENIE NAUDE
3DE OPVOLG VICTOR : CHRIS BOYLAN

Wel gedaan - eerste dat al drie die VICTORS uit GAUTENG-NOORD kom. Dit is 'n fantastiese prestasie!!!

Ander lede van GN wat ook uitgenooi is, is soos volg :\

KNOP, HENNIE, WESSIE EN VALIE

Altesaam 7 GN lede wat uitgenooi is SA's toe. Sterkte aan almal wat gaan deelneem aan die SA Proewe!!!

B-SPAN

Die volgende lede uit die B-Span is genooi na die SA Proewe toe :

DRIES, NIENIES, FIRES EN JULIUS.

Baie sterkte aan julle met die SA Proewe.

MEESTERS FINALE UITSLAE

Wel gedaan aan al ons Meesters met julle prestaies!!!

A Afdeling


1. Gauteng Noord 476
2. Mpumalanga 469
3. Sentraal Gauteng 424
4. Vrystaat 368
5. Sentraal Noordwes 307
6. Gauteng 265
7. Noordkaap 255
8. Kwazulu Natal 244
9. Noordwes 214
Vis: 1548
Massa: 2264.443kg

B Afdeling

1. Vrystaat 338
2. Noordoos Mpumalanga 328
3. Sentraal Gauteng 325
4. Oostelike Provinsie 315
5. Limpopo 307
6. Gauteng 296
7. Mpumalanga 248
8. Gauteng Noord 236
9. Noordwes 225
10. Westelike Provinsie 222
11. Sentraal Noordwes 128

Vis: 1131
Massa: 1487.458kg

Wednesday, November 9, 2011

MEESTERS SA'S

MEESTERS UITSLAE DAG 2


Dag 2 Uitslag                              (Dag 1 &2)
Mpumalanga 162                         Gauteng Noord 313
Gauteng Noord 147                      Mpum 303
Vrystaat 134                                 Sentraal Gauteng 275
Sentraal Gauteng 133                    Vrystaat 256
Sentraal Noordwes 116                 Sentraal Noordwes 216
Gauteng 100                                 Gauteng 180
Kwazulu Natal 79                        NoordKaap 169
NoordKaap 76                            Kwazulu Natal 156
Noordwes 67                               Noordwes 129

Vis 439                                         Vis 757
Massa 697.046 kg                           Massa 1213.624 kg


Dag 2 Uitslag                                 (Dag 1 &2)
Oostelike Provinsie 144                    Sentraal Gauteng 226
Noordoos Mpumalanga 108              Oostelike Provinsie 212
Gauteng 106                                      Vrystaat 212
Vrystaat 102                                     Noordoos Mpumalanga 198
Sentraal Gauteng 97                           Limpopo 193
Gauteng Noord 93                          Mpumalanga 179
Mpumalanga 90                                Gauteng 175
Limpopo 86                                     Noordwes 169
Westelike Provinsie 83                    Westelike Provinsie 166
Noordwes 57                                   Gauteng Noord 158
Sentraal Noordwes 36                      Sentraal Noordwes 83
Vis 469                                               Vis 706
Massa 632.741 kg                             Massa 965.754kg

Tuesday, November 8, 2011

MEESTERS DAG 1 UITSLAE

A-spanne:

• Gauteng Noord: 166
• Sentraal Gauteng: 142
• Mpumalanga: 141
• Vrystaat: 122
• Sentraal Noord Wes: 100
• Noord Kaap: 93
• Gauteng: 80
• KZN: 77
• Noord Wes: 62

Vis: 318
Massa: 516.578

8man spanne
• Sentraal Gauteng: 129
• Noord Wes: 112
• Vrystaat: 110
• Limpopo: 107
• Noord Oos Mpumalanga: 90
• Mpumanalanga: 89
• WP: 83
• Gauteng: 69
• OP: 68
• Gauteng Noord: 65
• Sentraal Noord Wes: 47

Vis: 237
Massa: 333.013