Tuesday, July 4, 2017

KOEDOE KLUBKOMPETISIE BRONKIES JULIE 2017


Wat n dag. 

Oppad bronkies toe rol n ou sy bakkie net voor my en ek is oor alles wat in die pad vol le. Draai om en help die persoon (Jan) wat nogal seer gekry het. Wag tot tow ouens daar aankom en ek ry toe dam toe.

 Oppad water toe beland Francois Steyn in n sloot met sy voertuig. Spyker en n ander paar ouens help hom toe maar sy visvang is op n einde .Jammer ou maat.

Die wind was stil vroeg en mens kon darem lyne inkry en uitkry maar hier van na 10 het daar n wind opgekom en dit was nag tot 3 uur. Baie ouens het na 12 opgepak kon niks uitkry nie.

By die inweeg was daar maar baie min vis n hele 18 vis vir 45 hengelaars.
Gelukkig is ons Koedoes en die gees was goed .

Jacques du Preez93,50
Eben vd Merwe87,50
Jaco vd Merwe (JNR)59,30
Ernie De lange49,35
Tiaan Maritz (Junior)48,45
Buchner Potgieter39,10
Rene Coetzee (Dame)37,90
Zirk Janse v Rensburg37,80
Derick Bezuidenhout (Meester)37,25
Mario Theart34,50
Spyker Coetzee26,55
Wynand Wessels23,45
Raymond Cloete23,15