Monday, October 31, 2011

GAUTENG-NOORD LIGA CILLIERS VAALDAM

More Almal,


Die weer het darem saamgespeel tydens die liga op 29 Oktober te Cilliers Vaaldam. Maar ek glo almal sal saamstem dat die haakels in die dam 'n groot kopseer is, lyne in die water ens.

Baie dankie aan al die Koedoe Hengelaars wat deelgeneem het, en weereens is ek trots op die klub se gesindheid en betrokkenheid.  Baie dankie aan al die Koedoes!!!!

Baie geluk aan almal wat presteer het. Hier is die uitslae vir die dag :

PREMIER AFDELING
1) MUNT - 133
2) KOEDOE - 116
3) CENTURION - 108
4) WEERMAG - 91
5) IMPALA - 64
6) ISCOR - 59
7) POLISIE - 58

PUNTE OOR 2 DIE TWEE LIGAS
1) MUNT - 248
2) KOEDOE - 211
3) CENTURION - 198
4) WEERMAG - 179
5) IMPALA - 105
6) ISCOR - 91
7) POLISIE - 70

INDIVIDUELE PRESTASIE
1) WR GEYER (MUNT)- 23 VIS 10.020KG
2) JS LABUSCHAGNE (WERMAG)- 21 VIS 6.555KG
3) ML RUSCH (CENTURION)- 18 VIS 6.540KG

PRESIDENTS AFDELING
1) PREMIERMYN - 58
2) PISCES - 52
3) PRAS - 51
4) KORREKTIEF - 48

PUNTE OOR 2 LIGAS
1) PREMIERMYN - 101
2) PISCES - 98
3) PRAS - 73
4) KORREKTIEF - 70

INDIVIDUELE PRESTASIES
1) P DU TOIT (PISCES) - 26 VIS 7.505KG
2) PHS DU TOIT (PISCES) - 23 VIS 4.885KG
3) BS SMOOK (PREMIER MYN) - 16 VIS 7.915KG

B-AFDELING
1) KOEDOE - 103
2) MUNT - 100
3) CENTURION - 89
4) WEERMAG - 68
5) PISCES - 60
6) ISCOR - 10

PUNTE OOR 2 LIGAS
1) MUNT - 189
2) KOEDOE - 167
3) CENTURION - 151
4) PISCES - 110
5) WEERMAG - 96
6) ISCOR - 10

INDIVIDUELE PRESTEERDERS
1) AP HOLMES (CENTURION) - 15 VIS 5.570KG
2) J PHEIL (MUNT) - 12 VIS 7.450KG
3) C ABBOTT (MUNT) - 13 VIS 6.260KG

C-AFDELING
1) KOEDOE C - 41
2) MUNT C - 32
3) KOEDOE D - 23

PUNTE OOR 2 LIGAS
1) KOEDOE C - 54
2) MUNT C - 38
3) KOEDOE D - 23

INDIVIDUELE PRESTEERDERS
1) JJL STRYDOM (MUNT) - 28 VIS 12.273KG
2) AH TIGGELMAN (KOEDOE) - 29 VIS 9.294KG
3) J SWART (KOEDOE) - 21 VIS 10.572KG

Tuesday, October 18, 2011

OKTOBER 2011 NUUSBRIEF

Hier staan ons alweer in die mooiste maand van die jaar, naamlik Oktober. Het die jaar darem nie vinnig verby gevlieg nie. Bo en behalwe dat die bome en plante hul groen blare begin wys en rose al begin blom, het die hengel kalender ook met mening in werking begin tree.
Die eerste ligas is afgehandel waarby ons senior spanne maar by Tago “gebloei” het. Meer later oor die uitslae.
Wanneer kinders die huis verlaat, gaan dit maar moeilik om kwalitiet tyd saam met hulle te spandeer. Die skrywer het die voorreg gehad om vir 2 dae saam met die twee seun by Sandveld, Bloemhof te spandeer. Welke kwalitiet tyd het ons nie gehad nie.
Ons kon nie naby die brug plekkry nie en het onsself so tussen die brug en die dagbesoeker kamp “gehuisves”. Van tempo hengel was daar nie veel sprake nie, maar nogtans ‘n suksesvolle hengeluitstappie gehad, 21 karpe, van hulle tot oor die 3 kilogram, een geelvis(sie) van ongeveer 1 kilogram en dan ’n graskarp van 4,5 kilogram. Al die vis is veilig terug geplaas.
Met die terug reis en ’n nabetragting, was alles die moeite werd. Eerstens om in die natuur te wees en verder om ons wonderlike skepping te waardeer.

LIEF EN LEED

1) Donald se ma is nog baie siek
2) Johan Labuschagne (Lappies en Riekie se seun) was in ’n ernstige motorongeluk
3) Bill Bezuidenhout is oorlede. Teus se pa.

FINANSIëLE AANGELEENTHEDE
Dankie aan almal wat hul lede geld inbetaal het. Indien enig iemand nog nie sy/haar ledegeld betaal het nie, word u gevra om dit so spoedig moontlik aftehandel.

KLUBKOMPETISIES
November 2011 – Jacky Lennard. Dit sal ’n dag kompetisie wees.
Bymekaar kom die Saterdagoggend om 03H45 by die Shell Ultra City.
Vertrek tyd om: 04H00

Desember 2011 – Baja Dam. Vrydagaand om 20H00 begin hengel tot Saterdag 13H00. Inweeg om 13H30. Kersvader om 14H00 – 16H00. Hengel weer vanaf 17H00 – 10H00 Sondagoggend.

HENGEL AANGELEENTHEDE

Die reêlings vir November 2011 se klubkompetisie is soos volg:
Daar sal vanaf 07:00 tot 15:00 gehengel word. Inweeg sal vanaf 15:30 by Donald se voertuig plaasvind.
Geliewe kennis te neem dat niemand mag sy/haar vis tydens die inweeg vrylaat nie. Dit kan alleenlik geskied na die weeg van vis toetaal afgehandel is. Daar moet dus ook voorsiening gemaak word vir enige besware wat moontlik ingedien mag word.
Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reëls asook die GN grondwet.
Hengelaars moet asb daarop let dat Geelvis ʼn ordonnansie vis is en het ʼn minumum lengte van 300 mm. Dit is vanaf die binnekant van die V van die stert tot die bek.
BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal.
Die klublid is verantwoordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word die betrokke klublid geskors vir die betrokke klub kompetisie. Die besoekers moet dieselfde gelde betaal (Inskrywingsgelde).
Mondelingse besware en klagtes teen enige vang van vis ens., moet skriftelik aan die Sekretaris binne 48 uur na die kompetisie gestuur word.

By gebreke hiervan sal geen klagtes of besware oorweeg word nie. Vereniging se grondwet punt 15(a) verwys. Lede asseblief, as daar enige probleme is by die kompetisie, handig die grief of beswaar skrifteklik in. Ons vra almal se samewerking.

Handelsnuus
Donald het sy eie reeks dips begin gebasseer op huidige hengel waters. Sodanige dips word bemark onder die handelsnaam “MAC DIPS”. Die eerste reeks is tans by verskeie hengel winkels beskikbaar.
Neem tyd en gaan kyk gerus. Daar is nuwe baanbrekers asook ou betroubare dips, soos onder andere die beproefde Sunglo, beskikbaar.

HENGELUITSLAE

Oewerkompetisie
Hier volg die uitslae van die Oktober 2011se kompetisie:

STATISTIEKE VIR DIE DAG
VOL : 130
SPIEEL : 26
GRASKARP : 97
BABER : 6
MODDEVIS : 229

TOTAAL : 488
GEWIG : 361.045KG

SWAARSTE SPESIES
SENIORS
DUAN HATTING - GROOTSTE MUDDY - 0.850KG
JUAN SWART - GROOTSTE BABER - 8.380KG
GERT SWART - GROOTSTE KARP - 3.340KG
PEET SWART - GROOTSTE GRASKARP - 3.910KG

DAMES
RIANA VERMAAK - GROOTSTE GRASKARP - 2.320KG

JUNIORS
JACO DE JONGH - GROOTSTE KARP - 2.770KG

JUNIOR/JUNIOR
ELRICH LAMBRECHTS - GROOTSTE KARP - 2.315KG
JANINE WERNICK - GROOTSTE GRASKARP - 1.850KG
CHRISTIAAN COETZEE - GROOTSTE KARP - 2.545KG

VOORSKOOL
SAREL BOSHOFF (JNR) - GROOTSTE GRASKARP - 2.545KG

UITSLAE VIR DIE DAG

SENIORS
1) TJAART COETZEE 19 VIS 32.890KG
2) BAREND BOOYSE 30 VIS 16.625KG
3) GERT SWART 24 VIS 20.815KG
4) WILLIE SWART 26 VIS 16.355KG
5) EUGENE WERNICK 26 VIS 13.225KG
6) STEVE SMIT 20 VIS 15.390KG
7) MARKUS SWART 20 VIS 14.945KG
8) SAREL BOSHOFF 24 VIS 10.160KG
9) ROBERT KOTZE 17 VIS 15.515KG
10)JUAN SWART 11 VIS 16.885KG
11)HENNIE COETZEE 16 VIS 10.930KG
12)IAIN MCDONALD 13 VIS 13.185KG
13)ANDRE CONNELLY 12 VIS 9.925KG
14)PEET SWART 11 VIS 9.305KG
15)DONALD MCDONALD 11 VIS 7.170KG
16)JAN VERMAAK 9 VIS 7.490KG
17)LOURENS POTGIETER 8 VIS 8.465KG
18)PIET ROODT 8 VIS 8.00KG
19)DUAN HATTINGH 9 VIS 5.975KG
20)WILLEM DE JONGH 8 VIS 6.905KG
21)BARRY GAARKEUKEN 9 VIS 3.895KG
22)HOOSEIN MOHAMED 6 VIS 6.625KG
23)DERICK BEZUIDENHOUT 8 VIS 4.060KG
24)HANS DE LANGE 5 VIS 5.255KG
25)PIETER TERBLANCHE 5 VIS 3.960KG
26)CHARL MATTHEE 5 VIS 3.875KG
27)HASSEN MOHAMED 4 VIS 2.175KG
28)NEIL VD WESTHUIZEN 3 VIS 1.870KG
29)KOOS DE BEER 2 VIS 2.205KG

DAMES
1) RIANA VERMAAK 12 VIS 8.660KG
2) WILMA MCDONALD 8 VIS 6.975KG
3) YVONNE KOTZE 7 VIS 3.455KG

JUNIORS
1) ANDRIES TIGGELMAN 51 VIS 20.200KG
2) JACO DE JONGH 10 VIS 9.120KG
3) AIDAN BEZUIDENHOUT 5 VIS 2.170KG
4) RICO HATTINGH 2 VIS 1.790KG

JUNIOR/JUNIOR
1) CHRISTIAAN COETZEE 11 VIS 9.115KG
2) ELRICH LAMBRECHTS 6 VIS 5.305KG
3) JANINE WERNICK 4 VIS 2.885KG
4) JOHANN DE JONGH 4 VIS 1.630KG
5) W BRITS 2 VIS 1.300KG
6) SHAUN LAMBRECHTS 2 VIS 0.930KG
7) CHARLDON MATTHEE 2 VIS 0.630KG

VOORSKOOL
1) SAREL BOSHOFF(JNR) 6 VIS 4.585KG
2) ROALD MATTHEE 4 VIS 1.515KG

Dagkompetisie punte soos na die kompetisie te Kees vd Walt
1 Neil van der Westhuizen 1817.20
2 Markus Swart 1809.76
3 Eugene Wernick 1492.00
4 Tjaart Coetzee 1442.04
5 Pieter Terblanche 1332.80
6 Donald McDonald 1183.49
7 Francois Steyn 1170.80
8 Iain Mcdonald 1133.10
9 Andries Tiggelman (Junior) 1093.35
10 Hoosein Mohamed 1072.00
11 Sarel Boshoff 1053.75
12 Gert Swart 935.56
13 Lourens Potgieter 921.76
14 Hennie Coetzee 903.21
15 Piet Roodt 892.00
16 Jaco de Jongh (Junior) 885.75
17 Hassen Mohamed 865.85
18 Koos de Beer 828.65
19 Spyker Coetzee 799.66
20 Barend Booyse 670.85
21 Johan Steyn 630.21
22 Sias J V Rensburg 615.40
23 Charl Matthee 572.50
24 Steve Smit 543.15
25 Sameer Aboo 537.80
26 Robert Kotze 511.30
27 Willem de Jongh 499.05
28 Riaan Cloete 498.60
29 Kayle Swart (Junior) 477.90
30 Jacques du Preez 462.50
31 Andre Connely 452.40
32 Waheed Mohamed 426.25
33 Willie Swart 423.55
34 Gert Strydom 404.80
35 Wilma McDonald (Dame) 390.53
36 Christiaan Coetzee (Junior/Junior) 368.95
37 Warren Bradford 366.55
38 Danie de Jager 349.01
39 Christa Swart (Dame) 328.60
40 Tinus Boshoff 328.20
41 Peet Swart 320.50
42 Johan Sonnekus 315.45
43 Charldon Matthee (Junior/Junior) 307.40
44 Adriaan Cloete (Junior/Junior) 297.40
45 Juan Swart 278.85
46 Kobus vd Merwe 262.11
47 Willie Richards 262.11
48 Elrich Lambrechts (Junior/Junior) 244.25
49 Riaan Nabal 239.20
50 Derrick Bezuidenhout 231.05
51 Duane Hattingh 229.30
52 Carlo Smuts (Junior) 225.40
53 Roald Matthee (Voorskool) 223.00
54 Riana Vermaak (Dame) 206.60
55 Brendan Language 195.90
56 Shaun Lambrechts (Junior/Junior) 192.95
57 Herman Kuhn 177.65
58 Jan Vermaak 164.90
59 Jans Vorster 155.15
60 Hans de Lange 151.10
61 Janine Wernick (Junior/Junior) 146.20
62 Yvonne Kotze (Dame) 138.40
63 Tiana Booysen (Dame) 131.85
64 Phillip Potgieter 130.55
65 Barry Gaarkeuken 128.95
66 Riaan du Plessis 127.40
67 George Coetzee 111.30
68 Sarel Boshoff (Voorskool) 105.85
69 Zielas du Preez 97.75
70 Doepie du Plessis 94.90
71 Pieter Meintjes 92.90
72 M. Booysen (Dame) 91.20
73 Jan Maritz 85.20

74 Aiden Bezuidenhout (Junior) 84.60
75 Neil Bezuidenhout (Junior) 80.50
76 Pat vd Merwe 79.05
77 J de Jongh (Junior/Junior) 75.95
78 Leeu Tiggelman 56.85
79 Ruan Nabal (Junior) 56.65
80 Zandra Boshoff (Dame) 53.33
81 Coleen Richards (Dame) 53.33
82 Nico Booysen 47.85
83 Ampie Roodt 45.55

84 Susan Matthee (Dame) 44.60
85 Darren Mulder (Junior/Junior) 41.55
86 Rico Hattingh (Junior) 39.20
87 W. Brits (Junior/Junior) 33.00
88 Michael Ersmus 29.15
89 Hennie Knoetze 19.70
90 Sandra Cormack (Dame) 17.00
91 Peet Vorster 15.10
92 Werner Venter 13.05
93 Talita de Lange 1.35
92 Jaco vd Merwe (Junior/Junior) 0.70

Ons maandelikse storie

Hallo ma
Dankie vir ma se briefie. Dit was ‘n riem onder die hart toe ek lees dat die boerboel geboorte gegee het aan 12 kleintjies. Sy moet seker swaar kry om almal melk te gee. Ma moet die veearts kry om vir ma sertifikate vir die hondtjies te gee. Ja, dit is soos ’n geboorte sertifikaat dat hulle opreg is. Ma kan hulle dan verkoop. Ek kyk hier in die koerant se advertensies dat mense nogal baie geld vra met die verkoop van klein boerboel hondjies.
Ma, ek was toe by oom Karel. Noudat hy sy hare gesny het, kan ’n mens nie eers sien waar hulle die hare afgesny het om die gat toe te werk met sy opstyg storie by die dam terwyl hy koffie met sy ietsie in gedrink het nie. Ma onthou nog daarvan. Ek het ma mos laat weet. Die gips is ook nou van die been af en hy loop nou met krukke om die gewig minder te maak as hy loop. Ontvang glo fisio om die been weer sterk te kry. As ek hom so luister, is hy ook nie haastig om daarmee klaar te kry nie want, soos oom Karel sê, “dit is by ’n pragtige jonge dame by wie hy is”. Blykbaar bestuur hy nou ook alleen want hy wil nie hê die tante of klein Karel moet saam gaan nie.
Ek kan oom Karel ook nie verstaan nie. Aan die eenkant moet die fisio nie ophou nie en aan die ander kant kan hy nie meer wag om te gaan hengel nie. Ma moet onthou, oom Karel is nie meer ’n visserman nie aangesien die tante hom nou toegelaat het om ‘n “knertsie” by die huis te drink. Geen skelm drinkery soos ’n visserman by die water nie.
Ek het ma moes vertel dat ek nou ’n finale jaar vakleerling is en dat ek moet voorberei word vir my vaktoets. Dit is soos die baas my belowe het. Wel, hy het sy belofte nagekom en ’n nuwe werkswinkel bestuurder aangestel hier by ons. Dit is so ’n korterige omie maar lyk of hy sy strorie ken. Hy het dadelik al die sleutels van die werkswinkel ingeneem, ’n stoorman aangestel om die parte en “tools” te beheer en die Sondag werkery op “privates” gestop. Die vakmanne is nou baie ontevrede wat nou kan hulle nie ekstra geld verdien nie. Soek nou glo ’n verhoging. Ek gaan nou direk onder hom werk. Sy naam is Christoffel. Ek kan nie verstaan dat hy so ’n lang naam moet hê terwyl hy so kort is nie. Dra hom ook dood aan die naam. Seker hoekom hy so kort is. Hy verkies dat ek net Stoffel moet sê. Nie eers oom Stoffel nie. Ek kan dit nie verstaan nie aangesien ma ons geleer het om ouer mense te respeteer. Maar as hy so sê, dan maak ek so.
Ma, ek dink hierdie oom Stoffel is ’n hengelaar en nie ’n visserman nie. Die rede hoekom ek so sê is dat ma sy bakkie moet sien. Hy kom altyd met so ’n ou TOYOTA werk toe. Het hom self opgebou. Nou die Vrydag toe kom die oom met sy bakkie by die werk aan aangesien hy, na ons toegemaak het moet Vaaldam toe ry. Ek was nog nooit by die Vaaldam gewees nie, maar dit is blykbaar geweldig groot. Hoekom ek reken die oom is ’n hengelaar, is dat hy sulke netjies draers op die bakkie sie kappie het wat die visstokke vashou. Dit steek nie by die vensters uit soos by oom Karel-hulle nie. Selfs sy hengelgereedskap is nietjies en in orde binne die bakkie gepak. Ek sê weer, dit is hengelgereedskap omdat die oom nie visvang nie. Daarvan getuug sy gerei. Dit is kaste, staanders, nette, skepnette, en wie weet wat als is daar in. Nie soos om Karel wat alles sommer net inprop waar hy plek kry nie. Hy het ook breër wiele op die bakkie laat opgesit vir beter padhou vermoë en om beter vas te trap as dit gereent het. Mens sal nie glo dat dit ’n ISUZU bakkie is soos die oom dit verander het nie. Glad nie meer “standard” nie. Hoekom ek dink die oom ken ook sy storie met hengel, hy het nou die dag ‘n “windbreaker” aangehad met die provinsie se wapen daarop. Ma sal seker weet welke provinsie dit is as jy in Pretoria bly. Hoef nie eers te raai nie. Ma sal reg wees.
Laas Woensdag, terwyl ons ’n kar se engin “overhaul”, toe begin ek so bietjie meer uitvra oor sy hengel. Ek het ook agtergekom dat, soos die oom dit noem, hengel baie meer georganiseerd en gesofisikeerd is. Sal nog moet gaan opkyk wat hierdie twee woorde nou eintlik beteken. Ek het toe ook vertel dat ek so wan-en-dan saam met oom Karel en sy seun dam toe gaan. Na ek hom verduidelik het hoe hulle visvang, het hy net geglimlag. Blykbaar het hy ook so begin totdat hy by ’n klub aangesluit het en dan bereid was om te leer. Hy sê hengel is ’n leer proses en jy moet vir jou self sekere doelstellings stel om te bereik ander gaan dit jou niks help nie.
Om terug te kom waar hulle orals hengel, amper skryf ek visvang. Ry glo baie vêr. Hy het my belowe om saam te neem Vaaldam toe sodat ek kan sien hou groot dit is. Ek het op ’n kaart gaan kyk en dit lyk of die regering daardie tyd ’n hele provinsie ontein het met die bou van die dam. Indien ek saamgaan, sal ek baie vroeg moet opstaan want hy ry gewoontlik so half drie in die oggend. Ek het by myself so uitgemmak dat indien hy half drie ry om ongeveer half ses daar te wees en ry gemiddelde spoed van 100 kilometes per uur, dan is die dam ongeveer 200 kilometers van sy huis af. Ek sien nogal uit daarna om saam te gaan. Mos gewoont gewees om vroeg op die plaas op te staan.
So ma, ek moet nou maar afsluit want dit raak al laat so op ’n Vrydagaand terwyl die motors nog op en af ry. Sal ma laat weet as ek saam met oom Stoffel dam toe gaan en hou dit was.

N/S. Ek het nog nie ’n selfoon gekoop nie. Spaar eers nog geld daarvoor.

Groete
Basjan

Monday, October 17, 2011

SAVOF Nasionale toer uitslae 2011 te Bloemhof Verlatenkraa

Baie geluk aan die 0/13 spanne en hulle prestasies.


JUNIORS 0/13

1 Penkop A Span 5 GOUD
2 Penkop Jonge Dames 4 SILWER
3 Penkop B Span 3 BRONS

SPESIES
CJS VENTER - Penkop Jonge Dames KARP 4.525 kg
K LERM - Penkop A span BABER 1.940 kg

TOP 10 HENGELAARS
10 CJS VENTER Penkop Jonge Dames
9 CD VAN ECK Penkop B span
8 MM MOMBERG Penkop Jonge Dames
7 K SCHEMEL Penkop B span
6 J NEIL Penkop B span
5 D SMITH Penkop A span
4 L SHERRIN Penkop A span
3 R WILLEMSE Penkop Jonge Dames
2 T DREYER Penkop A span
1 DA CALITZ Penkop B span

SWAARSTE SAK OOR 2 DAE
DA CALITZ - Penkop B span 19.61O kg

MEESTE VIS OOR 2 DAE
DA CALITZ - Penkop B span 12 vis

Baie geluk aan die 0/19 spanne en hulle prestasies.


JUNIORS 0/19
1 JUNIORS A SPAN 140 GOUD
2 JUNIORS B SPAN 119 SILWER
3 JUNIORS UITNODIGING 91 BRONS
4 JUNIORS JONGE DAMES 73 VISSIES

SPESIES
R ERASMUS - Juniors A span KARP 4.135 kg
YB VISSER - Juniors B span BABER 3.355 kg
DL SANDER - Juniors A span GOUDVIS 1.605 kg

TOP 10 HENGELAARS
10 A SCHOOMBEE Junior A span
9 GJ GEYER Junior B span
8 R ERASMUS Junior A span
7 SG VENTER Junior A span
6 B FOURIE Junior A span
5 YB VISSER Junior B span
4 S PAXTON Junior A span
3 C DUBBELMAN Junior B span
2 WL STEYN Junior Uitnodiging
1 CJH PRETORIUS Junior A span

SWAARSTE SAK OOR 2 DAE
CJH PRETORIUS - Juniors A span 48.360 kg

MEESTE VIS OOR 2 DAE
CJH PRETORIUS - Juniors A span 28 vis

GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE JUNIORS 2011

JNR/O/13 GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE 15 OKTOBER 2011


Die Geheel Transvaal Kampioenskappe te Jacky Leonard en Kees vd Walt het goed afgeloop en daar het baie vis uitgekom.



STATISTIEKE B-SPAN
260 VIS
144.372KG

INDIVIDUELE WENNERS
1) A PELSER (GAU) - 18 VIS
2) T DREYER (SG) - 14 VIS
3) M DU PLESSIS (GN) - 13 VIS

1) GAU - 74 PUNTE
2) GN - 50 PUNTE
3) SG - 48 PUNTE
4) MPUM - 44 PUNTE

STATISTIEKE A SPAN
1505 VIS
665KG

INDIVIDUELE WENNERS
1) R NABAL (GN) - 55 VIS
2) T BRITS - 47 VIS
3) TS VENTER 46 VIS

1) GN - 82 PUNTE
2) GAU - 76 PUNTE
3) MPUM - 63 PUNTE
4) SG - 58 PUNTE
5) NOM - 51 PUNTE

Ek moet nog die O/13 se offisiele punte kry.
Ek weet dat GN O/13 B span 2de geindig het en die O/13 A span 3de geindig het.

Hier is 'n paar fotos van die Junior A Span.

Ruan Nabal - Algehele Wenner met 55 vis

Ruan en Kayle - Penmaats 1ste en 2de in die sone

Janco

Jacques

Wag vir die uitslae

Wenners vir 2011!!

Tuesday, October 11, 2011

ROALD MATTHEE - KARP TE MUNT DAM

ROALD MATTHEE - KARP 4.14KG TE MUNT DAM



Monday, October 10, 2011

KEES VD WALT FOTOS

Hi Almal,

Fotos - Klubkompetisie by kees vd Walt.

Sarel Boshoff (jnr) met 'n mooi Graskarp

Die Jongelinge saam

Andries Tiggelman - 51 Vis vir die dag

Riana Vermaak

Steve Smit

Tjaart Coetzee - 19 Vis 32.8kg

Koedoe Hengel Klub na 'n dag se lekker hengel!

Monday, October 3, 2011

KOEDOE KLUBPUNTE

Hi All

Hier is die dagkompetisie punte soos na die kompetisie te Kees vd Walt.  Daar is nog net 1 dagkompetisie en 1 naweek kompetisie oor hierdie jaar!!

1 Neil van der Westhuizen 1817.20
2 Markus Swart 1809.76
3 Eugene Wernick 1492.00
4 Tjaart Coetzee 1442.04
5 Pieter Terblanche 1332.80
6 Donald McDonald 1183.49
7 Francois Steyn 1170.80
8 Iain Mcdonald 1133.10
9 Andries Tiggelman (Junior) 1093.35
10 Hoosein Mohamed 1072.00
11 Sarel Boshoff 1053.75
12 Gert Swart 935.56
13 Lourens Potgieter 921.76
14 Hennie Coetzee 903.21
15 Piet Roodt 892.00
16 Jaco de Jongh (Junior) 885.75
17 Hassen Mohamed 865.85
18 Koos de Beer 828.65
19 Spyker Coetzee 799.66
20 Barend Booyse 670.85
21 Johan Steyn 630.21
22 Sias J V Rensburg 615.40
23 Charl Matthee 572.50
24 Steve Smit 543.15
25 Sameer Aboo 537.80
26 Robert Kotze 511.30
27 Willem de Jongh 499.05
28 Riaan Cloete 498.60
29 Kayle Swart (Junior) 477.90
30 Jacques du Preez 462.50
31 Andre Connely 452.40
32 Waheed Mohamed 426.25
33 Willie Swart 423.55
34 Gert Strydom 404.80
35 Wilma McDonald (Dame) 390.53
36 Christiaan Coetzee (Junior/Junior) 368.95
37 Warren Bradford 366.55
38 Danie de Jager 349.01
39 Christa Swart (Dame) 328.60
40 Tinus Boshoff 328.20
41 Peet Swart 320.50
42 Johan Sonnekus 315.45
43 Charldon Matthee (Junior/Junior) 307.40
44 Adriaan Cloete (Junior/Junior) 297.40
45 Juan Swart 278.85
46 Kobus vd Merwe 262.11
47 Willie Richards 262.11
48 Elrich Lambrechts (Junior/Junior) 244.25
49 Riaan Nabal 239.20
50 Derrick Bezuidenhout 231.05
51 Duane Hattingh 229.30
52 Carlo Smuts (Junior) 225.40
53 Roald Matthee (Voorskool) 223.00
54 Riana Vermaak (Dame) 206.60
55 Brendan Language 195.90
56 Shaun Lambrechts (Junior/Junior) 192.95
57 Herman Kuhn 177.65
58 Jan Vermaak 164.90
59 Jans Vorster 155.15
60 Hans de Lange 151.10
61 Janine Wernick (Junior/Junior) 146.20
62 Yvonne Kotze (Dame) 138.40
63 Tiana Booysen (Dame) 131.85
64 Phillip Potgieter 130.55
65 Barry Gaarkeuken 128.95
66 Riaan du Plessis 127.40
67 George Coetzee 111.30
68 Sarel Boshoff (Voorskool) 105.85
69 Zielas du Preez 97.75
70 Doepie du Plessis 94.90
71 Pieter Meintjes 92.90
72 M. Booysen (Dame) 91.20
73 Jan Maritz 85.20
74 Aiden Bezuidenhout (Junior) 84.60
75 Neil Bezuidenhout (Junior) 80.50
76 Pat vd Merwe 79.05
77 J de Jongh (Junior/Junior) 75.95
78 Leeu Tiggelman 56.85
79 Ruan Nabal (Junior) 56.65
80 Zandra Boshoff (Dame) 53.33
81 Coleen Richards (Dame) 53.33
82 Nico Booysen 47.85
83 Ampie Roodt 45.55
84 Susan Matthee (Dame) 44.60
85 Darren Mulder (Junior/Junior) 41.55
86 Rico Hattingh (Junior) 39.20
87 W. Brits (Junior/Junior) 33.00
88 Michael Ersmus 29.15
89 Hennie Knoetze 19.70
90 Sandra Cormack (Dame) 17.00
91 Peet Vorster 15.10
92 Werner Venter 13.05
93 Talita de Lange 1.35
92 Jaco vd Merwe (Junior/Junior) 0.70

Sunday, October 2, 2011

OKTOBER KLUBKOMPETISIE - KEES VD WALT VAALDAM

Dag Almal,

Die klubkompetisie 1 Oktober by Kees vd Walt - Vaaldam het baie beter vis opgelewer as die naweek by Tago.  Die weer het mooi saamgespeel en so ook die vis.  Fotos sal later op die BLOG wees.

STATISTIEKE VIR DIE DAG
VOL : 130
SPIEEL : 26
GRASKARP : 97
BABER : 6
MODDEVIS : 229
TOTAAL : 488
GEWIG : 361.045KG

SWAARSTE SPESIES
SENIORS
DUAN HATTING - GROOTSTE MUDDY - 0.850KG
JUAN SWART - GROOTSTE BABER - 8.380KG
GERT SWART - GROOTSTE KARP - 3.340KG
PEET SWART - GROOTSTE GRASKARP - 3.910KG

DAMES
RIANA VERMAAK - GROOTSTE GRASKARP - 2.320KG

JUNIORS
JACO DE JONGH - GROOTSTE KARP - 2.770KG

JUNIOR/JUNIOR
ELRICH LAMBRECHTS - GROOTSTE KARP - 2.315KG
JANINE WERNICK - GROOTSTE GRASKARP - 1.850KG
CHRITIAAN COETZEE - GROOTSTE KARP - 2.545KG

VOORSKOOL
SAREL BOSHOFF (JNR) - GROOTSTE GRASKARP - 2.545KG

UITSLAE VIR DIE DAG
SENIORS
1) TJAART COETZEE  19 VIS  32.890KG
2) BAREND BOOYSE  30 VIS  16.625KG
3) GERT SWART  24 VIS  20.815KG
4) WILLIE SWART  26 VIS  16.355KG
5) EUGENE WERNICK  26 VIS  13.225KG
6) STEVE SMIT  20 VIS  15.390KG
7) MARKUS SWART  20 VIS  14.945KG
8) SAREL BOSHOFF  24 VIS  10.160KG
9) ROBERT KOTZE  17 VIS  15.515KG
10)JUAN SWART  11 VIS  16.885KG
11)HENNIE COETZEE  16 VIS   10.930KG
12)IAIN MCDONALD  13 VIS  13.185KG
13)ANDRE CONNELLY  12 VIS  9.925KG
14)PEET SWART   11 VIS  9.305KG
15)DONALD MCDONALD  11 VIS  7.170KG
16)JAN VERMAAK  9 VIS  7.490KG
17)LOURENS POTGIETER  8 VIS  8.465KG
18)PIET ROODT  8 VIS  8.00KG
19)DUAN HATTINGH  9 VIS  5.975KG
20)WILLEM DE JONGH  8 VIS  6.905KG
21)BARRY GAARKEUKEN  9 VIS  3.895KG
22)HOOSEIN MOHAMED  6 VIS   6.625KG
23)DERICK BEZUIDENHOUT  8 VIS  4.060KG
24)HANS DE LANGE  5 VIS  5.255KG
25)PIETER TERBLANCHE  5 VIS  3.960KG
26)CHARL MATTHEE  5 VIS  3.875KG
27)HASSEN MOHAMED  4 VIS  2.175KG
28)NEIL VD WESTHUIZEN  3 VIS  1.870KG
29)KOOS DE BEER  2 VIS   2.205KG

DAMES
1) RIANA VERMAAK  12 VIS  8.660KG
2) WILMA MCDONALD  8 VIS  6.975KG
3) YVONNE KOTZE  7 VIS  3.455KG

JUNIORS
1) ANDRIES TIGGELMAN  51 VIS  20.200KG
2) JACO DE JONGH  10 VIS  9.120KG
3) AIDAN BEZUIDENHOUT  5 VIS  2.170KG
4) RICO HATTINGH  2 VIS  1.790KG

JUNIOR/JUNIOR
1) CHRISTIAAN COETZEE  11 VIS  9.115KG
2) ELRICH LAMBRECHTS  6 VIS  5.305KG
3) JANINE WERNICK  4 VIS  2.885KG
4) JOHANN DE JONGH  4 VIS  1.630KG
5) W BRITS  2 VIS  1.300KG
6) SHAUN LAMBRECHTS  2 VIS  0.930KG
7) CHARLDON MATTHEE  2 VIS  0.630KG

VOORSKOOL
1) SAREL BOSHOFF(JNR)   6 VIS  4.585KG
2) ROALD MATTHEE  4 VIS  1.515KG