Tuesday, August 31, 2010

SA BEAMPTE KLERE

Hi Almal,


Baie geluk an die volgende lede van Gauteng Noord wat hulle SA beampte klere verwerf het :

1) Rudi Strydom

2) Johann Pfeil

3) Willie Swart

Wel gedaan aan julle en hou Gauteng Noord se naam hoog!!

Groete

Markus Swart

Monday, August 30, 2010

KARPFASET LIGA BAMBOESSPRIUT

Datum: 10 September – 12 September
Tyd: Vanaf 12:00 (10 Sept) to 07:00 (12 Sept)
Voerbeperking: 200kg ongeag (sluit hoekase in)
Zone: Zone A

Koste:
Oewergelde: R 50.00 (per hengelaar)
Liga Gelde: R 50.00 (per hengelaar)

Weegbeampte: Jaco De Jong
Skeidsregter: Willem De Jong
On s sal reel dat die hek oop is vanag 08:00 die Vrydag oggend (10de Sept)
Ek sal later vandag ‘n email & sms uitstuur oor wanneer en waar ons poenne gaan trek.

HENGEL KOMPETISIE

NUWE APOSTOLIESE KERK DANVILLE

HENGEL KOMPETISIE 11 SEPTEMBER 2010

DE RUST HARTBEESPOORTDAM

TEN BATE VIR DIE BEJAARDES EN SONDAG SKOOL KINDERS VAN DIE ARM GEMEENTES

INSKRYWINGS FOOI R80.00 PER HENGELAAR

EN R40.00 SKOOLGAANDE KINDERS

TALLE PRYSE TE WEN ASOOK TROFFEES

DAAR IS ‘N 1STE PRYS GROOTSTE KARP

2DE PRYS GROOTSTE BARBER

3RDE PRYS 2DE GROOTSTE KARP

KONTAK PERSONE

JACKEY 072 024 8223 OF 012 386 6448
RUDI 082 318 8761

Provinsiaal te Tago - Vaaldam

More Almal,
Ek wil net graag aan al ons Gauteng-Noord hengelaars my hartlike gelukwensing oordra rakende Saterdag se provinsiale wedstryd teen SG en OVS. Dit was ‘n baie moeilike dag en die vis was maar skaars, maar ons het nog steeds gewys wat in ons as ‘n provinsie steek!!! Ses van ons spanne het op die dag gewen!!!

Ek kan net se dat elke persoon in hierdie provinsie trots kan wees om ‘n daisy te dra. Ons gedrag, voorkoms, netheid was uit die boonste rakke. Ek kan nie vir julle beskryf wat se eer dit is om daar voor te staan en die Gauteng-Noord lede so te sien uitstaan nie.

Dankie aan al die spanbesture vir die manier waarop julle die spanne lei en vorentoe vat. Wel gedaan!!
Kom ons bou vorentoe vir die SA’s wat voorle op hierdie positiewe dag wat ons beleef het.
Kan die spanbesture en ook die klubvoorsitters asb. hierdie boodskap aan al ons lede oordra.

Ek waardeer dit opreg.
Groete

Markus

Match Angling at the Pretoria show

Hallo all match anglers
The Pretoria show starts this weekend and our Lady Protea team will be fishing at the dam on the show grounds. On Saterday they will be intruduced to the media. Please try and attend the show to support them.
We have been offered the opportunity to fish the dam on Friday (3 Sept) and Saterday (4 Sept). We have been thinking in the line of a team competition on the Friday and an individual competition for the Saterday.
Depending on how many of you confirm that you want to fish we will have two 3 hour sessions on each day if needed to accomodate everybody. We will have to shorten the preperation and pack up time before and after each session. Because the dam is a little small at this stage, there will also be a limit of 5 litres ground bait and 1 liter hook bait per person per session. The maximum length of the poles will be 9 meters.

We want to suggest an entry fee of R100 per person to fish and out of that we will pay the prize money. We will also try and get some sponsored prizes for the day.

10 people will be able to fish in a 3 hours session.
We will confirm the details later once we know how many entries we have.
Can you please confirm by Tuesday 10 o clock to Annetjie's email who wants to fish???? (aclubbe@mweb.co.za)
You will not have to pay the entrance fee by the show grounds that will be for free.

Greetings

Wednesday, August 25, 2010

LIGASPANNE VIR 2010/2011

Hi Almal,

Hier is die ligaspanne vir 2010/2011.

Mense, julle sal nie besef hoe moeilik dit hierdie jaar was om spanne te kies nie.  Dit is onmoontlik om almal gelukkig te hou as dit by die kies van spanne kom.   Eerder as om ongelukkig rond te loop bewys die keurders verkeerd in hul span keuses.  Gaan uit en hengel jou hart uit en wys dat jy in 'n beter span hoort.
Verder gesels met die komitee indien jy voel dat jy benadeel is.  Ons sal verduidelik hoe ons volgens sekere meriete punte by die keuses uitgekom het.

Veerder staan dit die bestuur van daardie span toe om na die eerste been van die liga te kom gesels indien 'n persoon nie 'perform' in die span nie.  Dan kan op die regte gronde die persoon vervang word in die span.

DAMES A-SPAN
ZANDRA BOSHOFF
WILMA MCDONALD
RIANA VERMAAK
CHRISTA SWART

BESTUURDER : MARKUS SWART
AFRIGTER : DONALD MCDONALD
BEAMPTE : SAMATHA VAN BLERK

DAMES B-SPAN
NICOLEEN RICHARDS
LILLY TIGGELMAN
DEBBIE GOUWS
JANETTE WERNICK

BESTUURDER : TIGGIES TIGGELMAN
AFRIGTER : JAN VERMAAK
RESERWE : MARLESE BOOYSEN

JUNIOR A-SPAN
ANDRIES TIGGELMAN
RUAN NABAL
KAYLE SWART
CHRIS BOSHOFF

BESTUURDER : SPYKER COETZEE
AFRIGTER : IAIN MCDONALD

JUNIOR B-SPAN
TYLER VAN BLERK
JACO DE JONGH
JACQUES LOMBARD
JAKO LOUWRENS

BESTUURDER : RIAAN NABAL
AFRIGTER : PIET ROODT

0/13  A-SPAN
KEVIN LERM
JACO VD MERWE

BESTUURDER : RIAAN LERM
AFRIGTER : SAREL BOSHOFF

0/13 B-SPAN
ELRICH LAMBRECHTS
SHAUN LAMBRECHTS

BESTUURDER : MARLENE COETZEE
AFRIGTER : HENNIE COETZEE

0/13 C-SPAN
WYNAND RICHARDS
TALEASHA VAN BLERK

BESTUURDER : SHAWN VAN BLERK
AFRIGTER : KOBUS VD MERWE

0/13 D-SPAN
CHARLDON MATTHEE
ROALD MATTHEE

BESTUURDER : SUSAN MATTHEE
AFRIGTER : CHARL MATTHEE

0/13 E-SPAN
GERHARD RICHARDS
CHRISTIAAN COETZEE

BESTUURDER : WILLIE RICHARDS
AFRIGTER : TJAART COETZEE

SENIOR A-SPAN
WILLIE RICHARDS
TJAART COETZEE
SAREL BOSHOFF
CHRIS BOSHOFF
JACQUES DU PREEZ
DONALD MCDONALD
SPYKER COETZEE
BAREND BOOYSE
MARKUS SWART
HENNIE COETZEE
IAIN MCDONALD
ANDRIES TIGGELMAN

BESTUURDER : GERT SWART
AFRIGTER : JUNIOR LATSKY
HULP-AFRIGTER : FRANCOIS STEYN
BEAMPTE : MARLENE COETZEE

SENIOR B-SPAN
AMPIE ROODT
PIET ROODT
FRANCOIS STEYN
JUNIOR LATSKY
JOHAN STEYN
GEORGE THOMAS
RIAAN NABAL
TINUS BOSHOFF
KAYLE SWART
RIAAN DU PLESSIS
GERT SWART
LOURENS POTGIETER

BESTUURDER : DONALD MCDONALD
AFRIGTER : HENNIE COETZEE
HULP-AFRIGTER : TJAART COETZEE
BEAMPTE : MARLENE COETZEE

SENIOR C-SPAN
SIAS JANSE VAN RENSBURG
PEET VORSTER
KOBUS VD MERWE
RIAAN LERM
RUAN NABAL
NEIL VD WESTHUIZEN
BOET THOMAS
PAT VD MERWE
WILLIE SWART
SHAWN VAN BLERK
PIETER MEINTJES
TIGGIES TIGGELMAN

BESTUURDER : MARKUS SWART
AFRIGTER : SPYKER COETZEE
HULP-AFRIGTER : CHRIS BOSHOFF
BEAMPTE : DANIE DE JAGER

SENIOR D-SPAN
ROBERT KOTZE
JAN VERMAAK
TYLER VAN BLERK
JACO DE JONGH
CHARL MATTHEE
JOHAN ZWARTS
EUGENE WERNICK
STEVE SMIT
DUPPIE DU PLESSIS
HERMAN KUHN
ZIYAAD ESSOP
WILLIE NEL

BESTUURDER : SAREL BOSHOFF
AFRIGTER : IAIN MCDONALD
HULP-AFRIGTER : WILLIE RICHARDS
BEAMPTE : RIANA VERMAAK

SENIOR E-SPAN
JACO CILLIERS
ANTON NAGEL
ZIELAS DU PREEZ
HENNIE KNOETZE
ANDRE RETIEF
PEET SWART
JANS VORSTER
HENRY ATKINSON
MARTN DE BRUYN
JACQUES LOMBARD
JACQUES FOURIE
WILLEM DE JONGH

BESTUURDER : JACQUES DU PREEZ
AFRIGTER : TINUS BOSHOFF
HULP-AFRIGTER : ANDRE CONNELLY
BEAMPTE : SAMANTHA VAN BLERK

KORTLYS :
HANS DE LANGE
ANDRE CONNELLY
DERICK BEZUIDENHOUT
JAKO LOUWRENS

Tuesday, August 17, 2010

PRO SERIES AUGUSTUS 2010

Die Pro Series het Sondag by Draaifontein - Vaaldam plaasgevind.  Die wind het lekker sterk gewaai.  Die vis het nie te sleg uitgekom nie.

DRAAIFONTEIN OEWER


MOOI GRASKARPE UITGEKOM


LEKKER GESELS TYDENS DIE INWEEG


5DE PLEK - SMITTIE

4DE PLEK WAS GEDEEL - THYS GREYVENSTEIN


4DE PLEK - PETER THEUNISSEN


2DE PLEK - ALLEN GROVES


WENNER VIR DIE DAG JONAH DICKS


SPESIE PRYS - JOHAN STRYDOM EN JOHAN BARNARD


GELUKKIGE TREKKING WENNER - JOHAN STRYDOM


WENNERS VIR DIE DAG


SPYKER EN KAYLE SAAM


Van Koedoe was myself, Spyker en Kayle daar.  Ons het nie die beste van dae beleef nie.  Kayle het die beste gedoen met 14 vis.
Die volgende Pro Series is 19 September 2010

GROETE

NUUSBRIEF AUGUSTUS 2010

ALGEMEEN
Aan al ons lede wat deelgeneem het aan die bolgooi liga, baie dankie en wel gedaan aan almal wat betrokke was. Ons het ‘n goeie jaar beleef met die bolgooi liga.
Verder kan ons ook trots wees op die manier waarop die laaste 3 klubkompetisies geskied het. Daar was ‘n gemiddeld van 55 hengelaars by elke klubkompetsie.

LIEF EN LEED

Leed
Behalwe vir die lede wat griep ondervind het, daar geen ernstige leed waarvan ons bewus is op hierdie stadium nie.

Lief
Wel gedaan aan ons lede met almal se bolgooi liga uitslae. Koedoe het die volgende afdelings gewen :
1) Seniors
2) Dames
3) Juniors
4) Penkoppe (o/13’s)
5) Meesters eindig 2de

Finansiele aangeleenthede

Daar is nog uitstaande ledegeld. Lede wie se ledegeld nog uitstaande is, ‘n beroep word egter op u gedoen om die so spoedig moontlik te vereffen. Affiliasiegelde moet betaal word en Koedoe moet ook sy verpligtinge nakom. Mense kom ons kry asb. ledegelde in. Indien jou ledegelde nie betaal is nie kan die klub jou nie in oorweging bring om liga te hengel nie.

Welkom aan al die nuwe klublede. Hoop julle sal dieselfde vervulling ondervind as die ander klublede.
- Hans de Lange
- Andre Conneley
- Derick Bezuidenhout
- Nardus Pieters
- Floris Visser
- Corrie Cronje

Dan is dit ook met groot hartseer dat ons van ons lede verloor uit die klub. Graag wens ek die lede alle voorspoed toe met julle nuwe vooruitsigte.
- Riaan Swanepoel (Riaan ons gaan jou geweldig mis)
- Tom Ebersohn (Tom het verhuis Bloemfontein toe. Vergooi Tommy ons gaan jou ook mis)

Klub aangeleenthede

Die volgende klubkompetisie sal plaasvind by Koppies Dam. Dit sou aanvanklik Nooitgedacht gewees het, maar as gevolg van die huidige stand van die dam (vashaak plekke ens.) het ons besluit om die oewer te skuif.

PLEK: Koppies Dam – Publieke (Natuurbewaring) Oewer. Daar is 4km water wat meer as genoeg is vir ons.

Die reelings is soos volg:
Hengelaars mag die oewer al Vrydag betree. Dit is om kamp op te slaan. Geen hengel of voermaak plek mag geskied tot Saterdag wanneer die amptelike hengeltyd begin nie. Versuim hieraan mag tot diskwalifikasie lei

Hengeltyd : Saterdag 4 September vanaf 06H30 tot Saterdag 15H00. Inweeg vind plaas om 15H30 – plek sal bekendgemaak word. (ONTHOU ASB. OM JULLE STOKKE 15H00 UIT TE TREK. DIT MAG NIE IN DIE WATER BLY NIE!!)

Hengel sal weer geskied na die inweeg. Tyd sal by die inweeg vasgemaak word. Hengel sal plaasvind dan tot Sondag om 10H00. Inweeg sal plaasvind om 10H45 by donald se voertuig. Pryseuitdeling daarna en dan langpad huis toe.

Bonanza R600,00 vir Geelvis van 4 kilogram of swaarder.

Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/reëls asook die GN grondwet.

Ons vra almal se samewerking.
Lede moet asseblief daarop let dat daar in die vervolg toeters geblaas sal word om die begin en einde van die kompetisie aan te dui en ALLE LYNE moet dan uitgetrek word. Oortreding van die reёl sal lei tot diskwalifikasie vir die spesifieke kompetisie.

Hengelaars moet asb daarop let dat Geelvis ʼn ordonnansie vis is en het ʼn minumum lengte van 300 mm. Dit is vanaf die binnekant van die V van die stert tot die bek. Hengelaars moet sorg dat hulle maatstokke in hulle hengelkaste het sodat hulle die vis kan meet. Oortreding van die reel kan lei tot diskwalifikasie.

BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal. Indien daar tydens die naweek kompetisie besluit word dat die klub vroeër mag ingaan mag die besoeker nie hengel voor die kompetisie begin het nie. Die klublid is verant-woordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word.

Karpfaset

Karpfaset uitslae tydens die liga te Roodekopjes.

1. Carel Schoeman / Robert Hurn
2. Tim en Mardelyn Brown
3. Muller Minnaar en Assie v Aswegen
4. Sarel Boshoff / Willie Richards
5. Nardus Buys / Jacques Mouton

Willem de Jongh en Jaco de Jongh het as skeidsregtres en weegbeamptes opgetree. Baie Dankie aan beide van hulle. Ook baie dankie aan Jacques Fourie wat al die reelings getref het.

LIGAS SPANNE
Ligaspanne sal binnekort bekendgemaak word. Ek wil net graag beklemtoon dat dit hierdie jaar uiters moeilik is, omrede ons so gegroei het as n klub. Indien jy ongelukkig is, kom ons praat daaroor en hanteer die situasie diensooreenkomstig

Vorige klubkompetisie

Die klubkompetisie by Cilliers was baie koud die oggend maar het darem n beter dag geword later.

Statistieke vir die dag :
300 Vis
157.22kg

Volskub Karp :84
Spieel karp : 31
Graskarp : 73
Moddervis : 112

Seniors
1. Markus Swart : 23 Vis = 9.925 kg
2. Willie Richards : 18 vis = 11.570 kg
3. Tjaart Coetzee: 20 vis = 7.680 kg
4. Eric Gerritsen: 16 vis = 9.735 kg
5. Hennie Coetzee: 15 vis = 7.860 kg
6. Spyker Coetzee: 11 vis = 6.530 kg
7. Sarel Boshoff: 12 vis = 5.305 kg
8. Duppie du Plessis: 9 vis = 7.070 kg
9. Sias J V Rensburg: 9 vis = 5.900 kg
10. Jacques du Preez: 10 vis = 4.605 kg

Dames
1. Nicoleen Richards: 2 vis = 0,975 kg
2. Zandra Boshoff: 2 Vis = 0.805 kg

Juniors
1. Chris Boshoff: 14 Vis = 5.010 kg
2. Ruan Nabal : 9 Vis = 4.870 kg
3. Andries Tiggelman: 7 Vis = 2.795 kg
4. Jaco de Jongh: 5 Vis = 2.505 kg
5. Jandre Smit: 3 Vis = 2.730 kg
6. Tyler van Blerk: 3 Vis = 1.015 kg
7. Jacques Lombard: 1 Vis = 0.430 kg

Juniors/Junior
1. Elrich Lambrechts: 3 Vis = 1.865 kg
2. Shaun Lambrechts : 1 Vis = 0.635 kg
3. Charldon Matthee: 1 Vis = 0.350 kg

Voorskool
1. Christiaan Coetzee: 2 Vis = 0.805 kg
2. Charisma Boshoff: 1 Vis = 0.425 kg

Advertensies


1. Kaartjies vir die dames kompetise is by Wilma McDonald, Zandra Boshoff en Nicolene Richards beskikbaar. Ondersteun ons dames. Dit is deel van hul fonds insameling projek vir SA gelde.

2. Sarel Boshoff bied die volgende afslag pryse:
- Shimano XTEA 10,000’s katrolle teen R1,099.00
- Shimano XT katrolle teen R899.00 per katrol
- Shimano GTEC katrolle teen R799.00 per katrol
- Van Donderdag 19 Augustus – Super Cast voer 4kg teen R29.00 en 2kg teen R18.00
- Slegs kontant asb.
- Skakel Sarel by (012) 800-4957 vir enige navrae.

3. 28 Augustus 2010 bied Impala Hengelklub ‘n kompetisie aan by Bronkies.

4. 28 Augustus is ook die provinsiale wedstryd tussen GN, SG en OVS te Tago Vaaldam.

LIGADATUMS 2010/2011

Algemene Liga
Hiermee die ligadatums vir die komende hengelseisoen.

1ste Been
25 September 2010: Premier A en A-Afdeling te Biermans
16 Oktober 2010: Premier B en B en C-Afdeling te Biermans

2de Been

30 Oktober 2010: Premier A en A-Afdeling te Grootdraai
20 November 2010: Premier B en B en C-Afdeling

3de Been
29 Januarie 2011: Premier A en A-Afdeling te Cilliers
19 Februarie 2011:Premier B en B en C-Afdeling

DAMES/JUNIORS/O13 PENKOPPE
23 Oktober 2010: Dames/Junior/o13 Liga te Springbok kamp (Jim Fouche)
26 Februarie 2011: Dames/Junior/o13 Liga te Draaifontein - Vaaldam

Volgende Klubkompetisies

1. September Naweek te Koppies
2. Oktober dagkompetisie te Draaifontein – Vaaldam
3. November Naweek te Grootdraai Standerton
4. Desember Nag/Dag kompetisie met die Kersfunksie te Bajadam Bronkies

STYWE LYNE AAN ALMAL

HENGEL GRAP

"Hallo baas Rod. Dis Philemon, die gardenboy op jou plaas . Ek probeer
jou al dae lank innie hande kry."

"Hallo Philemon. Wat kan ek vir jou doen? Is daar probleme?"
"Um. Ek bel net om te vertel die baas se papagaai is dood."
"My papagaai? Dood? Die een wat die nasionale kompetisie gewen het?"
"Yebo. Dis hy daai."
"Deksels, dis nou jammer. Ek het 'n klein fortuin op daardie voël
spandeer. Waaraan is hy dood?"
"Hy het vrot vleis ge-eet baas Rod."
"Vrot vleis? Wi'et hom vrot vleis gegee?"
"Niemand nie baas Rod. Hy het die vleis van die dooie perd ge-eet."
"Dooie perd? Watter dooie perd?"
"Die thoroughbred baas Rod."
"My pryswenner perd is dood?"
"Yebo. Hy's dood van al die harde werk om die waterkar te trek."
"Is jy nou gerook? Watter waterkar?"
"Die een wat ons gebruik het om die vuur dood te maak, baas Rod."
"Goeie genugtig, van watse vuur praat jy?"
"Die een in jou huis baas Rod. Die kers, hy het geval en die gordyne aan
die brand gesteek."

"Wat 'n ongeluk...Wil jy nou sê die huis het afgebrand deur 'n kers wat
omgevoeter het?"
"Yebo."
"Maar daar's mos elektrisiteit by die huis. Waarvoor het die kers
gebrand?"
"Vir die begrafnis baas Rod."

"WATTER DONNERSE BEGRAFNIS?"
"Van jou vrou baas Rod. Sy het een aand hier aangekom en vir niemand
vertel sy kom nie. Ekket gedog dis 'n rower, toe slaan ek haar dood met
die baas se nuwe vistok."

STILTE.....

LANGER STILTE.....

EINDELIK...

"Philemon, as jy my vis stok gebreek het, bliks#m ek jou dood!!"

KARP LIGA UITSLAE

Die Karpliga het plaagevind op 13-15 Augustus 2010 te Roodekopjes dam.  Die vis was maar skaars en daar het nie baie vis oor 1.5kg uitgekom nie.  Geluk aan al die hengelaars wat wel reggekry het om vis te land.

Uitslae vir die is soos volg :
1) Carel Schoeman & Robert Hurn 14.16kg
2) Tim Brown & Mardelyn Brown 4.96kg
3) Muller Minaar & Assie Van Aswegen 4.42kg
4) Sarel Boshof & Willie Richards 4.18kg
5) Nardus Buys & Jacques Mouton 3.36kg

Die res geen vis.
Johan Van Zyl & Gideon Van Zyl
Piet Smit & Robert Kotze
Collin Janse Van Vuuren & Ernest Van Rensburg
Jacques Fourie & Chris Robberts
Viron Chrisoppolis & Mark Gentle

Die volgende was nie daar nie.
Bernard Van Der Watt & Leane Van Der Watt
Marc Barnett & TBA
Markus Swart & Kayle Swart

TOTAAL NA 2 LIGAS

Tim Brown & Mardelyn Brown - Totaal 4 punte
Carel Schoeman & Robert Hurn - Totaal 4 punte
Nardus Buys & Jacques Mouton - Totaal 6 punte
Muller Minaar & Assie Van Aswegen Totaal 7 punte
Jacques Fourie & Chris Robberts - Tortaal 16 punte
Johan Van Zyl & Gideon Van Zyl - Totaal 16 punte
Viron Chrisoppolis & Mark Gentle - Totaal 16 punte
Piet Smit & Robert Kotze - Totaal 17 punte
Sarel Boshof & Willie Richards - Totaal 17 punte
Collin Janse Van Vuuren & Ernest Van Rensburg - Totaal 18.5 punte
Bernard Van Der Watt & Leane Van Der Watt - Totaal 21 punte
Marc Barnett & TBA - Totaal 23.5 punte
Markus Swart & Kyle Swart - Totaal 26 punte

Friday, August 13, 2010

LEISURE LAKES KARPS

Willem de Jongh en sy sen jaco de Jongh het by Leisure lakes gaan lyne natmaak.  Kyk net hierdie pragtige kleur karps wat gevang is.  Die vraag is, is dit deur verbastering met Koi's - of hoe kry hierdie karps die mooi kleur?

Wel gedaan aan die 2 hengelaars.








Pragtige Karps!!

Thursday, August 12, 2010

LIGADATUMS EN DAMME

Hier is die vasgemaakte liga datums vir die jaar :

ALGEMENE LIGA

25 September 2010 : Premier A en A Afdeling (1ste Been) - Biermans Vaaldam (Koste 25 per hengelaar). Jim Fouche draad terug regs tot by die kom.
16 Oktober 2010 : Premier B en B+C afdeling (1ste Been) - Biermans Vaaldam (Koste R25 per hengelaar). Jim Fouche draad terug regs tot by die kom


30 Oktober 2010 : Premier A en A Afdeling (2de Been) - Grootdraai Dam Standerton Hengelwater (Koste R25 per hengelaar). Hele oewer is geboek.
20 November 2010 : Premier B en B+C Afdeling (2de Been) – Grootdraai Dam Standerton Hengelwater (Koste R25 per hengelaar). Hele oewer is geboek.
(Hierdie is die oewer waar ons altyd hengel – Oor die Vaalrivier – direk links op die grondpad – dam le aan die linkerkant)

29 Januarie 2011 : Premier A en A Afdeling (3de Been) – Cilliers Vaaldam (Koste R20 per Voertuig en R20 per hengelaar). Vanaf die bootklub regs om tot by die kom waar ons afkom. Regterkant by die huise ook geboek.
19 Februarie 2011 : Premier B en B+C Afdeling (3de Been) – Cilliers Vaaldam (Koste R20 per Voertuig en R20 per hengelaar). Vanaf die bootklub regs om tot by die kom waar ons afkom. Regterkant by die huise ook geboek.

DAMES,JUNIORS EN PENKOPPE

23 Oktober 2010 : Dames, Juniors en Penkoppe : Springbokkamp Jim Fouche. Sal koste later deurgee.
26 Februarie 2011 : Dames, Juniors en Penkoppe : Water moet nog bevestig word. Sal dit deurgee sodra ons bevestiging het hiervan.

PLAASDAM THABAZIMBI

Donald en Wilma McDonald was by 'n plaasdam naby Thabazimbi.  Hulle het baie lekker gehengel en die ander hengelaars lekker pakslae gegee.  En waarmee het hulle gehengel :

PRODIPS : HOBO

Wel gedaan aan beide van julle.

Monday, August 9, 2010

KLUBKOMPETISIE CILLIERS VAALDAM 7 AUGUSTUS 2010

Die klubkompetisie by Cilliers - Vaaldam was goed teenwoordig.  Daar was 54 lede by die kompetisie.

STATISTIEKE VIR DIE DAG :
VOLSKUB - 84 VIS
SPIEEL KARP - 31 VIS
GRASKARP - 73 VIS
MODDERVIS - 112 VIS
TOTAAL VIS VIR DIE DAG : 300 VIS
TOTALE GEWIG VIR DIE DAG : 157.220KG

WENNERS VIR DIE DAG
VOORSKOOL
1) CHRISTIAAN COETZEE
2) CHARISMA BODHOFF

JUNIOR/JUNIOR
1) ERIC LAMBRECHTS 
2) SHAUN LAMBRECHTS
3) CHARLDON MATTHEE

JUNIORS
1) CHRIS BOSHOFF
2) RUAN NABAL
3) ANDRIES TIGGELMAN
4) JACO DE JONGH
5) JANDRE SMIT
6) TYLER VAN BLERK
7) JACQUES LOMBARD

DAMES
1) NICOLEEN RICHARDS
2) ZANDRA BOSHOFF

SENIORS (1STE 20 PLEKKE)
1) MARKUS SWART
2) WILLIE RICHARDS
3) TJAART COETZEE :
4) ERIC GERRITSEN
5) HENNIE COETZEE
6) SPYKER COETZEE
7) SAREL BOSHOFF
8) DUPPIE DU PLESSIS
9) SIAS JANSE V RENSBURG
10)JACQUES DU PREEZ
11)RIAAN NABAL
12)LOURENS POTGIETER
13)ROBERT KOTZE
14)BOET THOMAS
15)PIET ROODT
16)JACO CILLIERS
17)CHARL MATTHEE
18)STEVE SMIT
19)RIAAN DU PLESSIS
20)PEET VORSTER

SAREL EN ZANDRA


BESIG OM 'N VIS IN DIE NET TE KRY

CHRIS, FRANCOIS EN ANDRIES SAAM

INWEEG TYD

CHRISTIAAN COETZEE

SHAUN LAMBRECHTS MET SY VIS

DIE MIDDAG WAS 'N BETER DAG BY DIE DAM

SAREL BOSHOFF

CHARISMA BOSHOFF

CHARLDON MATTHEE

ELRICH LAMBRECHTS

VOORSKOOL WENNER : CHRISTIAAN COETZEE

JUNIOR/JUNIOR WENNER : ELRICH LAMBRECHTS

DAMES WENNER : NICOLEEN RICHARDS

JUNIOR WENNER : CHRIS BOSHOFF

SENIOR WENNER : MARKUS SWART

RUAN NABAL : NADAT HY LEKKER OP SY BAS BELAND HET!!

Friday, August 6, 2010

BOLGOOI INDIVIDUELE WENNERS

More Almal,

Hier is die individuele wenners vir die bolgooi liga :

0/13 PENKOPPE :
1) Kevin Lerm 143 punte
2) Jaco vd Merwe 104 punte
3) Lenanda vd Watt 101 punte

JUNIORS
1) Andries Tiggelman 181 punte
2) Kayle Swart 115 punte
3) Lowellyn Louw 74 punte

DAMES
1) Zandra Boshoff 143 punte
2) Martie Pieterse 117 punte
3) Adri Bodenstein 113 punte

MEESTERS
1) JL Nienaber 170 punte
2) Andre Holmes 145 punte
3) Les Brown 136 punte

SENIORS
1) Andre Bezuidenhout 260 punte
2) Spyker Coetzee 252 punte
3) Lappies Labuschagne 227 punte

Tuesday, August 3, 2010

BOLGOOI LIGA BEIDE RONDTES

PENKOPPE
1) KOEDOE 1 - 223
2) CENTURION - 186
3) KOEDOE 2 - 148
4)MUNT/PRAS - 123
5) KOEDOE 3 - 113
6) KOEDOE 4 - 72
7) WEERMAG 2 - 64
8) WEERMAG 1 - 60
9) KOEDOE 5 / PRAS - 27
10) PRAS 2 - 4

JUNIORS
1) KOEDOE 1 - 473
2) POLISIE 1 - 209

DAMES
1) KOEDOE 1 - 369
2) WEERMAG 1 - 350
3) CENTURION 1 - 268
4) CENTURION 2 - 264
5) PRAS - 187

MEESTERS
1) TRANSNET - 235
2) KOEDOE 1 - 230
3) CENTURION 2 - 200
4) CENTURION 1 - 195
5) WEERMAG 1 - 164
6) KOEDOE 2 - 162
7) WEERMAG 2 - 128
8) PISCES 1 - 85

SENIORS
1) KOEDOE 1 - 829
2) MUNT 1 - 807
3) WEERMAG 1 - 708
4) KOEDOE 3 - 688
5) CENTURION 1 - 628
6) WEERMAG 2 - 548
7) KOEDOE 2 - 479
8) POLISIE 2 - 478
9) PRAS 1 - 468
10) POLISIE 1 - 415
11) MUNT 2 - 333
12) PRAS 2 - 328
13) CENTURION 2 - 289
14) KOEDOE 4 - 284
15) PISCES 1 - 155
16) MUNT C - 128
17) PRAS/CENTURION - 127

BOLGOOI LIGA 2DE BEEN UITSLAE

Aan al die Koedoe lede baie geluk met al die uitslae.  Koedoe as 'n klub het voorwaar by goed presteer gedurende die bolgooi liga.  Hier is die uitslae van rondte 2 :

PENKOPPE
1) KOEDOE 1 - 103 PUNTE
2) CENTURION - 82 PUNTE
3) KOEDOE 2 - 76 PUNTE
4) WEERMAG 2 - 64 PUNTE
5) WEERMAG 1 - 60 PUNTE
6) MUNT/PRAS - 53 PUNTE
7) KOEDOE 3 - 42 PUNTE
8) KOEDOE 4 - 38 PUNTE
9) KOEDOE 5/PRAS - 27 PUNTE
10 PRAS 2 - 4 PUNTE

Wel gedaan aan al die penkoppe wat deelgeneem het.  Dit is fantasties om so baie penkoppe by die bolgooi liga te sien.

DAMES
1) WEERMAG 1 - 179 PUNTE
2) KOEDOE - 174 PUNTE
3) CENTURION 1 - 171 PUNTE
4) CENTURION 3 - 148 PUNTE
5) PRAS - 84 PUNTE

JUNIORS
1) KOEDOE - 269 PUNTE
2) POLISIE - 117 PUNTE

MEESTERS
1) TRANSNET - 122 PUNTE
2) WEERMAG 1 - 109 PUNTE
3) CENTURION 2 - 106 PUNTE
4) KOEDOE 1 - 105 PUNTE
5) WEERMAG 2 - 101 PUNTE
6) CENTURION 1 - 88 PUNTE
7) KOEDOE 2 - 79 PUNTE
8) PISCES 1 - 49 PUNTE

SENIORS
1) KOEDOE 1 - 421 PUNTE
2) MUNT 1 - 371 PUNTE
3) WEERMAG 1 - 349 PUNTE
4) KOEDOE 3 - 326 PUNTE
5) CENTURION 1 - 291 PUNTE
6) PRAS 1 - 284 PUNTE
7) WEERMAG 2 - 277 PUNTE
8) KOEDOE 2 - 256 PUNTE
9) MUNT 2 - 200 PUNTE
10) PRAS 2 - 199 PUNTE
11) POLISIE 2 - 189 PUNTE
12) POLISIE 1 - 188 PUNTE
13) MUNT C - 127 PUNTE
14) KOEDOE 4 - 103 PUNTE

INDIVIDUELE PRESTASIES
PENKOPPE
40M - KEVIN LERM - 29 PUNTE
60M - LENANDA VD WATT - 19 PUNTE
80M - JACO VD MERWE - 39 PUNTE
VERGOOI GEMIDDELD - KEVIN LERM 98.38M
INDIVIDUELE WENNER DAG 2 - KEVIN LERM - 58 PUNTE

DAMES
40M - WILMA MCDONALD - 29 PUNTE
60M - RIEKA VORSTER - 29 PUNTE
80M - CAROLINA GILDENHUIS - 30 PUNTE
VERGOOI GEMIDDELD - ADRI BODENSTEIN - 110.17M
INDIVIDUELE WENNER - CELLEST SNYMAN - 64 PUNTE

JUNIORS
40M - TYLER V BLERK - 21 PUNTE
60M - KAYLE SWART - 27 PUNTE
80M - ANDRIES TIGGELMAN - 37 PUNTE
VERGOOI GEMIDDELD - KAYLE SWART 129.90M
INDIVIDUELE WENNER - ANDRIES TIGGELMAN 81 PUNTE

MEESTERS
40M - JL NIENABER - 22 PUNTE
60M - C GROVE - 27 PUNTE
80M - LES BROWN - 39 PUNTE
VERGOOI GEMIDDELD - HENNIE COETZEE 134.10
INDIVIDUELE WENNER - JL NIENABER 81 PUNTE

SENIORS
40M - JC FOUCHE - 24 PUNTE
60M - MARKUS SWART - 33 PUNTE
80M - IAIN MCDONALD - 47 PUNTE
VERGOOI GEMIDDELD - HARRY J V VUUREN - 149.50
INDIVIDUELE WENNER - SPYKER COETZEE - 134 PUNTE