Friday, April 29, 2011

HENGEL FOTOS

WYNAND RICHARD MET 'N CHINESE SILWER KARP 9.6KG

WILLIE RICHARDS - 9.3KG

NICOLEEN RICHARDS - 7.4KG

BLOEMHOFDAM BABER 20.5KG

KARP LIGA 2011

Ons eerste Karp Liga is van 20 Mei 2011 08h00 tot 22 Mei 2011 12h00 by Vaaldam. Aangeheg is ‘n voerplan en hoek aas met kostes wat sal werk by die Vaaldam. Sal jy asb ‘n e-mail vir alle klub voorsitters stuur om te kyk of ons maksimum deelname aan die liga kan kry.

Alle mense wat belangstel moet asb teen 6 Mei hulle deelname bevestig by my asb per e-mail.
Ons het besluit dat alle nuwe lede wat dit vir die eerste keer doen in dieselfde kampie as van die ervare lede kan hengel op die liga’s.
As daar enige navrae is moet die mense asb vir my Marius Rusch 0833892554 of Robert Kotze 0823393711 kontak.

Monday, April 18, 2011

PRO SERIES - TRICHARDTSFONTEIN

PRO SERIES - TRICHARDSFONTEIN


Hi Almal,
Hier is die uitsale vir die Pro Series wat Sondag 17 April te Trichardsfontein plaasgevind het.

1) Schalk Uys 24 Vis 14.210kg
2) Kobus Stolz 15 Vis 8.020kg
3) Marius Smith 11 Vis 4.410kg
4) Markus Swart 9 Vis 6.320kg
5) Andries Griesel 9 Vis 5.960kg
6) G Louwrens 10 Vis 3.920kg
7) Deon Smit 10 Vis 3.800kg
8) Johan Smit 10 Vis 3.310kg
9) Jaco Lombard 10 Vis 1.860kg
10)LA Nel 8 Vis 3.080kg
11)Barbara Conradie 7 Vis 3.460kg
12)Michele Smith 6 Vis 1.490kg
13)Clint Fourie 4 Vis 2.080kg
14)Jannie Ackermann 4 Vis 1.190kg
15)R Klopper 2 Vis 2.150kg

Tot die volgende kompetisie!!!!

Friday, April 15, 2011

NUUSBRIEF APRIL 2011

NUUSBRIEF – APRIL 2011

Sonder dat ons dit besef, is die eerste kwart van 2011 reeds weer verby. Daarmee saam het ons dan ook aan die einde van die somer gekom en is herfs nou in aanvang. Die rede hiervoor is dat die volgende waargeneem kan word.


1) Die son opkoms is nou al later;
2) Die sonsondergang is nou ook vroeër;
3) Die dag temperature het al begin afneem;
4) Saans en soggens is dit al koeler; en
5) Saans word nou al ’n kombers gesoek.


Met al hierdie waarneembaar, sien ons ook dat bome wat hul blare wissel, dit ook begin verloor. Dit bring weer meer tuinwerk met al die hark en optel van blare.

Terwyl ek die verwisseling van seisoene so “aangaap”, wil ek dat ook so bietjie filosofies raak.

Net soos die natuur deur sy verskillende siklusse gaan, net so gaan ons ook maar deur verskillende siklusse. Wat ek hiermee bedoen is van geboorte, kleuters, kinders, tieners, jong mense, middelgroep mense en dan pensioenarisse. Net soos die natuur onmerksaam verander, so gaan die mens se jare ook onmerksaam of ongesiens verby. Maar beide skeppings bly ’n wonder en word opreg waardeer.

Klaar gefilosofeer.


LIEF EN LEED


Francios Steyn se vader is op 7 April 2011 onverwags aan ’n hartaanval oorlede. Ons gebede vergesel die gesin in hul tyd van leed. Ons bid hul sterkte toe en mag Ons Hemelse Vader aan hul die nodige krag en vertroosting skenk.

Dit is verder verneem dat tannie Lettie Beeslaar ook tans baie siek is. Ons dra haar ook in ons gebede vir krag en genade.


FINANSIëLE AANGELEENTHEDE


Dit is nou weer tyd dat die jaarlikse ledegeld vereffen moet word. Die ledegeld is dus soos volg:

R300,00 per gesin; en
R175,00 per enkel lid.

Die nuwe affiliasie het met ingang van 1 April 2011 plaasgevind. ’n Beroep word op u almal gedoen om so spoedig u betaling as sodanig te laat plaasvind. Elna Swart kan in die verband gekontak word. Dankie aan die lede wat alreeds betaal het.

HENGEL AANGELEENTHEDE


Graag word die uitslae van die April 2011 naweek klubkompetisie te Koppiedam deurgegee.

STATISTIEKE VIR DIE NAWEEK IS SOOS VOLG :

VOL : 136
SPIEEL : 31
BABER : 10
MODDERVIS : 37
GEELVIS : 24
TOTAAL : 238
MASSA : 202.165KG


DAGKOMPETISIE UITSLAE
SENIORS
1) IAIN MCDONALD 10 VIS 7.025KG
2) JANS VORSTER 11 VIS 4.515KG
3) SIAS J VAN RENSBURG 6 VIS 8.700KG
4) WARREN BRADFORD 4 VIS 9.660KG
5) FRANCOIS STEYN 7 VIS 5.955KG
6) PIETER TERBLAMCHE 5 VIS 5.180KG
7) PEET SWART 6 VIS 2.905KG
8) SAMEER ABOO 6 VIS 2.710KG
9) GERT SWART 5 VIS 3.545KG
10)MARKUS SWART 4 VIS 4.065KG
11)DONALD MCDONALD 5 VIS 2.400KG
12)HASSEN MOHAMED 3 VIS 2.405KG
13)WAHEED MOHAMED 3 VIS 1.620KG
14)RIAAN CLOETE 2 VIS 2.095KG
15)KOOS DE BEER 1 VIS 2.065KG
16)ZIELAS DU PREEZ 2 VIS 1.005KG
17)WILLEM DE JONGH 2 VIS 0.745KG
18)JOHAN SONNEKUS 2 VIS 0.460KG
19)HENNIE KNOETZE 1 VIS 0.970KG
20)NEIL VD WESTHUIZEN 1 VIS 0.690KG
21)PEET VORSTER 1 VIS 0.510KG
22)ROBERT KOTZE 1 VIS 0.425KG
23)PHILLIP POTGIETER 1 VIS 0.405KG
24)PIET ROODT 1 VIS 0.365KG
25)HOOSEIN MOHAMED 1 VIS 0.275KG

DAMES

1) WILMA MCDONALD 5 VIS 6.945KG
2) YVONNE KOTZE 2 VIS 1.385KG
3) SANDRA CORMACK 1 VIS 0.700KG

JUNIORS
1) JACO DE JONGH 4 VIS 2.025KG


JUNIOR/JUNIOR
1) ADRIAAN CLOETE 3 VIS 2.215KG


NAWEEK KOMPETISIE UITSLAE
1) IAIN MCDONALD 20 VIS 19.610KG
2) FRANCOIS STEYN 19 VIS 12.675KG
3) WARREN BRADFORD 10 VIS 21.450KG
4) PIETER TERBLANCHE 14 VIS 14.235KG
5) HASSEN MOHAMED 11 VIS 15.750KG
6) SIAS J V RENSBURG 10 VIS 16.715KG
7) RIAAN CLOETE 14 VIS 9.815KG
8) SAMEER ABOO 12 VIS 6.110KG
9) GERT SWART 12 VIS 5.980KG
10)MARKUS SWART 9 VIS 7.935KG
11)PEET SWART 11 VIS 5.685KG
12)ROBERT KOTZE 9 VIS 7.365KG
13)JANS VORSTER 11 VIS 4.515KG
14)NEIL VD WESTHUIZEN 7 VIS 5.385KG
15)WAHEED MOHAMED 7 VIS 4.575
16)KOOS DE BEER 5 VIS 5.510KG
17)PIET ROODT 5 VIS 4.240KG
18)DONALD MCDONALD 5 VIS 2.400KG
19)HOOSEIN MOHAMED 4 VIS 1.755KG
20)JOHAN SONNEKUS 4 VIS 1.040KG
21)ZIELAS DU PREEZ 2 VIS 1.005KG
22)WILLEM DE JONGH 2 VIS 0.745KG
23)HENNIE KNOETZE 1 VIS 0.970KG
24)PEET VORSTER 1 VIS 0.510KG
25)PHILLIP POTGIETER 1 VIS 0.405KG

DAMES

1) YVONNE KOTZE 8 VIS 4.510KG
2) WILMA MCDONALD 5 VIS 6.945KG
3) SANDRA CORMACK 1 VIS 0.700KG


JUNIORS
1) JACO DE JONGH 18 VIS 13.335KG


JUNIOR/JUNIOR
1) ADRIAAN CLOETE 11 VIS 6.155KG


VOORSKOOL
1) TEGAN KOTZE 1 VIS 0.250KG




KLUBKOMPETISIES VIR MEI TOT AUGUSTUS 2011

Die volgende drie maande se klubkompetisies sal soos volg wees:

Mei 2011 – De Rust. A –en B sones is bespreek. Dit wil se, regsom vanaf die rietbos tot teen die heining
Junie 2011- Roodekopjies. Regsom aan die rivierkant.
Julie – Hengelkliniek te De Rust. Alle lede sal ’n bywoningspunt van 20 punte ontvang. Meer besonderhede sal volg.
Augustus 2011 – TEKSA, Trichards-fontein

Alle lede moet let op die volgende:

Hengeltyd: 06:30 tot 15:00. Alle lyne moet uit die water getrek word.
Inweeg: 15:45 by Donald se voertuig.

Geliewe kennis te neem dat niemand mag sy/haar vis tydens die inweeg vrylaat nie. Dit kan alleenlik geskied na die weeg van vis toetaal afgehandel is. Daar moet dus ook voorsiening gemaak word vir enige besware wat moontlik ingedien mag word.


Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reëls asook die GN grondwet.



Hengelaars moet asb daarop let dat Geelvis ʼn ordonnansie vis is en het ʼn minumum lengte van 300 mm. Dit is vanaf die binnekant van die V van die stert tot die bek. Hengelaars moet sorg dat hulle maatstokke in hulle hengelkaste het sodat hulle die vis kan meet. Oortreding van die reel kan lei tot diskwalifikasie.


BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal. Indien daar tydens die naweek kompetisie besluit word dat die klub vroeër mag ingaan mag die besoeker nie hengel voor die kompetisie begin het nie. Die klublid is verantwoordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word die betrokke klublid geskors vir die betrokke klub kompetisie. Die besoekers moet dieselfde gelde betaal (Inskrywingsgelde).
Mondelingse besware en klagtes teen enige vang van vis ens., moet skriftelik aan die Sekretaris binne 48 uur na die kompetisie gestuur word. By gebreke hiervan sal geen klagtes of besware oorweeg word nie. Vereniging se grondwet punt 15(a) verwys. Lede asseblief, as daar enige probleme is by die kompetisie, handig die grief of beswaar in skrifteklik.

Ons vra almal se samewerking.

Hier volg die resep van die maand, Miskien ‘n bietjie vreemd maar beslis die moeite werd.


Bybelkoek
4 K van 1 Kon. 4:22
1 Knippie van Lev. 2.1
3 T van Rigt. 14:8
1 K van Spr. 30:33
1 T van Matt. 13:33
1 Knippie van Matt. 5:13
3 Knippies van Jer. 17:11
1 t van 2 Kron. 9:9
1 K van elk van die vrugte wat in 1 Sam 30:L12 genoem word, fyn gemaak


Metode
Bak en gooi dan ‘n halwe koppie van Spreuke 4:13 bo-oor. Pas nou die laaste deel van Luk. 15:23 toe.


Lees gerus die resep op, en bak aan die koek .
Groete Wilma Mc Donald


Cell 072 264 0561 Tel nr (k/u) 012 377 2304 Tel nr (N/u) 012 377 0494 Epos motormac@mweb.co.za

Vroue en Fieterjasies

Dit is al weer die begin van die nuwe maand en so skuif die jaar aan om die siklus te voltooi. Dit was ‘n baie opwindende maand wat verby is met die eerste en tweede been van ons dames en juniors proewe. En weereens het ons Koedoe lede nie teleurgestel nie en met trots die Koedoe naam gedra. Wel gedaan.

Ja…. En op ‘n ander noot het ek terugvoer gekry dat die dames van die idée hou van ons eie spasie op die nuusbrief. Ek sal net daarvan hou as ons meer interaksie kan kry, sodat ons die van die rubriek ‘n sukses kan maak. Julle is welkom om vir my e-pos te stuur met voorstelle ens.

Prysuitdelings Funksie
Die datum is vasgemaak vir 21 Mei 2011, maar soos oudergewoonte het ons ‘n paar dames nodig met die opmaak van die saal ens. Ek wil graag Woensdag aand 20 April 2011 om 19h00 by die klubhuis vergader met die dames wat hulself beskikbaar stel vir hulp en julle voorstelle dat hierdie aand glad kan verloop. Ek hoop om regtig baaaaie dames daar te sien.

Kleuter Klonkies

Hier volg die beloofde kinders se kompetiesie. Dit werk so elke maand sal daar ‘n vorm van kompetiesie wees vir ons klub kinders. Daar sal ‘n prysgeld aan gekoppel word wat dan so sal werk. 1ste plek R30.00, 2de plek R20.00 en 3de plek R10.00. Die inskrywing word dan met die klubkompetisie ingehandig deur kind of ouer waar die beoordeling deur ‘n onafhanklike party gedoen sal word en dadelik sal die wenner aangekondig word en die pryse uitgegee word. Ek sal baie graag net meer as 5 inskrywings wil inkry om die kompetiesie te regverdig. Skryf asb net die kind se naam en van asook ‘n ouer se tellefoon nommer daarop. Die daarop volgende maand sal die wenner inskrywings “ gescan” word en op die nuusbrief en blog geplaas word.




Naam; __________________ Ouderdom: _______






Tel: _____________________________


Ongelukkig kan ek nie die prent intrek nie.

KOI GEVANG

Roald het hierdie koi gevang terwyl hy en Charldon vir kurpers en karps gehengel het in privaat dam naby Roodeplaat dam die 26 Maart 2011.

Wel gedaan Roald!!
Roald met sy Koi

Thursday, April 14, 2011

GRASKARP



GROOTBEK



KLEINBEK

KARP SA'S - EERSTE 48 UUR

Hiermee die voorlopige uitslae van die 2011 Nasionale Karphengel Kampioenskappe wat vanaf 11-14 April 2011 by Bamboesspruit te Bloemhof Dam plaasvind. Die uitslae na afloop van die eerste 48 uur is as volg:

PROV. A-SPANNE: SPANRESULTATE NA 48 UUR
POS PROVINSIE PUNTE

1 Vrystaat 06
2 Limpopo 08
3 Gauteng Noord 15
4 Noordwes 15
5 Noordkaap 17
6 Mpumalanga 17
7 Sentraal Gauteng 17
8 Gauteng 19
9 Oostelike Provinsie 21

PROV. A-SPANNE: INDIVIDUELE RESULTATE NA 48 UUR
POS PROVINSIE PUNTE

1 J van Heerden & M van Heerden (Noordkaap) 500 kg
2 G Foxcroft & L Louwies (Noordwes) 425 kg
3 WS Nel & K van J Bekker (Vrystaat) 408 kg

PROV. B-SPANNE: SPANRESULTATE NA 48 UUR
POS PROVINSIE PUNTE

1 Gauteng Noord 06
2 Sentraal Gauteng 07
3 Vrystaat 09
4 Noordwes 09
5 Oostelike Provinsie 14

PROV. B-SPANNE: INDIVIDUELE RESULTATE NA 48 UUR

POS PROVINSIE PUNTE
1 M van der Walt en A Lourens (Sent-Gaut) 415 kg
1 C de Beer & D Nieuwoudt (Vrystaat) 281 kg
3 J Schlebusch & R Klopper (Sent-Gaut) 247 kg

Wednesday, April 13, 2011

KARP SA'S

Hiermee die uitslae van die 2011 Nasionale Karphengel Kampioenskappe wat vanaf 11-14 April
2011 by Bamboesspruit te Bloemhof Dam plaasvind. Die uitslae na afloop van die eerste 24 uur
is as volg:

PROV.A-SPANNE: SPANRESULTATE NA EERSTE 24 UUR

POS PROVINSIE PUNTE

1 Vrystaat 4
2 Gauteng 13
3 Noordwes 13
4 Gauteng Noord 14
5 Sentraal Gauteng 14
6 Mpumalanga 15
7 Limpopo 17
8 Noordkaap 19
9 Oostelike Provinsie 26

PROV.A-SPANNE: INDIVIDUELE RESULTATE NA EERSTE NA 24 UUR

POS PROVINSIE PUNTE
1 WS Nel & J Bekker (Vrystaat) 179 kg
2 G Foxcroft & L Louwies (Noordwes) 150 kg
3 GP Nel & K van Loggerenberg (Vrystaat) 129 kg

PROV. B-SPANNE: SPANRESULTATE NA EERSTE 24 UUR

POS PROVINSIE PUNTE
1 Sentraal Gauteng 5
2 Gauteng Noord 6
3 Noordwes 10
4 Vrystaat 12
5 Gauteng 12

PROV. B-SPANNE: INDIVIDUELE RESULTATE NA EERSTE 24 UUR

POS PROVINSIE PUNTE
1 Schleebusch & Klopper (Sent-Gaut) 108 kg
2 M van der Walt en A Lourens (Sent-Gaut) 104 kg
3 Fourie & Roberts (Gaut-Noord) 94 kg

Tuesday, April 12, 2011

RIETSPRUIT - OGIES

Dag Almal,

Na vele oproepe het ek 'n kontak nommer gekry vir Rietspruit naby Ogies.

Die kontak persoon is Hennie.  Vir besprekings kan hy gekontak word en die kontak nommer is as volg :

076-7569372

Baie dankie aan Johan Steyn wat vir ons die inligting kon opspoor.

Groete

Markus

Monday, April 11, 2011

Paal SA's

Wel gedaan aan al ons lede wat GN verteenwoordig het.  Ons is ongelooflik trots op julle.

Die amptelike punte vir die Match SA’s het ek nog nie gekry nie, maar hier is die uitslae soos Vrydag aand bekend gemaak


Senior A – Gauteng Noord Wen

Eerste – Maurits Kriel (GN)
Tweede – Jan Steydler (GN)
Derde – Dean Bolton (Vrystaat)
Vierde – Manie Kriel (GN)

Maurits meeste vis en swaarte sak oor die 2 dae

Senior B – Gauteng Noord 4de
Dames – Gauteng Noord laaste

Juniors – Gauteng Noord Wen

Eerste – Chad Hayman (Gauteng)
Tweede – Neville Foord (GN)
Derde – Peet van der Schyff (GN)

KROKODIL IN HARTIES

Riaan Nabal vang nou krokodille in Harties!!!!

Tuesday, April 5, 2011

Koppies Fotos

Dankie aan Riaan Cloete wat ons 'n paar fotos geneem het.

Adriaan Cloete en PhillipPotgieter

Tegan kotze met sy prys vir voorskool wenner


Zebras het daar tussen ons gewei

Monday, April 4, 2011

KOPPIES DAM - NAWEEK KOMPETISIE

Dag Almal,

Weereens dankie aan almal wat die naweek kompetisie te Koppies Dam meegemaak het.  Die naweek was lekker, met slegs een donderbui wat in die vroee oggendure van Sondag uitgebreek het.  Verder het ons geen reen gehad nie.

Die vis wou ook nie lekker saamspeel nie en was maar oor die algemeen moeilik.

STATISTIEKE VIR DIE NAWEEK IS SOOS VOLG :
VOL : 136
SPIEEL : 31
BABER : 10
MODDERVIS : 37
GEELVIS : 24
TOTAAL : 238
MASSA : 202.165KG

DAGKOMPETISIE UITSLAE
SENIORS
1) IAIN MCDONALD 10 VIS 7.025KG
2) JANS VORSTER 11 VIS  4.515KG
3) SIAS J VAN RENSBURG  6 VIS  8.700KG
4) WARREN BRADFORD  4 VIS  9.660KG
5) FRANCOIS STEYN  7 VIS  5.955KG
6) PIETER TERBLAMCHE  5 VIS  5.180KG
7) PEET SWART  6 VIS  2.905KG
8) SAMEER ABOO  6 VIS  2.710KG
9) GERT SWART  5 VIS  3.545KG
10)MARKUS SWART  4 VIS  4.065KG
11)DONALD MCDONALD  5 VIS  2.400KG
12)HASSEN MOHAMED  3 VIS  2.405KG
13)WAHEED MOHAMED  3 VIS  1.620KG
14)RIAAN CLOETE  2 VIS  2.095KG
15)KOOS DE BEER  1 VIS  2.065KG
16)ZIELAS DU PREEZ  2 VIS  1.005KG
17)WILLEM DE JONGH  2 VIS  0.745KG
18)JOHAN SONNEKUS  2 VIS  0.460KG
19)HENNIE KNOETZE  1 VIS  0.970KG
20)NEIL VD WESTHUIZEN  1 VIS  0.690KG
21)PEET VORSTER  1 VIS  0.510KG
22)ROBERT KOTZE  1 VIS  0.425KG
23)PHILLIP POTGIETER  1 VIS  0.405KG
24)PIET ROODT  1 VIS  0.365KG
25)HOOSEIN MOHAMED  1 VIS  0.275KG

DAMES
1) WILMA MCDONALD  5 VIS  6.945KG
2) YVONNE KOTZE  2 VIS  1.385KG
3) SANDRA CORMACK  1 VIS  0.700KG

JUNIORS
1) JACO DE JONGH  4 VIS  2.025KG

JUNIOR/JUNIOR
1) ADRIAAN CLOETE  3 VIS  2.215KG

NAWEEK KOMPETISIE UITSLAE
1) IAIN MCDONALD  20 VIS  19.610KG
2) FRANCOIS STEYN  19 VIS  12.675KG
3) WARREN BRADFORD  10 VIS  21.450KG
4) PIETER TERBLANCHE  14 VIS  14.235KG
5) HASSEN MOHAMED  11 VIS  15.750KG
6) SIAS J V RENSBURG  10 VIS 16.715KG
7) RIAAN CLOETE  14 VIS  9.815KG
8) SAMEER ABOO  12 VIS  6.110KG
9) GERT SWART  12 VIS  5.980KG
10)MARKUS SWART  9 VIS  7.935KG
11)PEET SWART  11 VIS  5.685KG
12)ROBERT KOTZE  9 VIS  7.365KG
13)JANS VORSTER  11 VIS  4.515KG
14)NEIL VD WESTHUIZEN  7 VIS  5.385KG
15)WAHEED MOHAMED  7 VIS  4.575
16)KOOS DE BEER  5 VIS  5.510KG
17)PIET ROODT  5 VIS  4.240KG
18)DONALD MCDONALD  5 VIS  2.400KG
19)HOOSEIN MOHAMED  4 VIS  1.755KG
20)JOHAN SONNEKUS  4 VIS  1.040KG
21)ZIELAS DU PREEZ  2 VIS  1.005KG
22)WILLEM DE JONGH  2 VIS  0.745KG
23)HENNIE KNOETZE  1 VIS  0.970KG
24)PEET VORSTER 1 VIS  0.510KG
25)PHILLIP POTGIETER  1 VIS  0.405KG

DAMES
1) YVONNE KOTZE  8 VIS  4.510KG
2) WILMA MCDONALD  5 VIS  6.945KG
3) SANDRA CORMACK  1 VIS  0.700KG

JUNIORS
1) JACO DE JONGH  18 VIS  13.335KG

JUNIOR/JUNIOR
1) ADRIAAN CLOETE  11 VIS  6.155KG

VOORSKOOL
1) TEGAN KOTZE  1 VIS  0.250KG