Friday, April 29, 2011

KARP LIGA 2011

Ons eerste Karp Liga is van 20 Mei 2011 08h00 tot 22 Mei 2011 12h00 by Vaaldam. Aangeheg is ‘n voerplan en hoek aas met kostes wat sal werk by die Vaaldam. Sal jy asb ‘n e-mail vir alle klub voorsitters stuur om te kyk of ons maksimum deelname aan die liga kan kry.

Alle mense wat belangstel moet asb teen 6 Mei hulle deelname bevestig by my asb per e-mail.
Ons het besluit dat alle nuwe lede wat dit vir die eerste keer doen in dieselfde kampie as van die ervare lede kan hengel op die liga’s.
As daar enige navrae is moet die mense asb vir my Marius Rusch 0833892554 of Robert Kotze 0823393711 kontak.

No comments:

Post a Comment