Monday, June 7, 2010

DE RUST KLUBKOMPETISIE 5 JUNIE 2010

Klubkompetisie vir Junie was gehou te De Rust Harties.  Ek moet se dat daar baie lede die klubkompetisie bygewoon het.  Daar was 60 mense by die klubkompetisie.  Die lede het al van 03H00 by die hek bymekaar gekom en 'n lekker gees het daar geheers.  Met sekere mense wat voorbokke was met 'proppie, proppie'.  Sal nie name noem nie........ZB en PR.

Die bonanza was 'n karp van 6kg en meer.  Die grootste karp vir die dag was Riaan Lerm : 5.135kg.  Het dit amper gemaak.

Die vis vir die dag het nie te goed uitgekom nie en die wensak was maar 3 vis.  Ek hoop almal het die dag geniet en sien ons Harties eers volgende jaar weer!!!

SENIORS
1) Willie Richards - 70.00 (3 Vis 4kg)
2) Herman Kuhn - 62.35 ( 2 Vis 4.235kg)
3) Riaan Lerm - 61.35 (1 Vis 5.135kg)
4) Lourens Potgieter - 51.75 (1 Vis 4.175kg)
5) Martin de Bruyn - 50.85 (1 Vis 4.085kg)
6) Ampie Roodt - 48.05 (2 Vis 2.805kg)
7) Francois Steyn - 45.10 (2 Vis 2.510kg)
8) Donald Mcdonald - 44.10 (1 Vis 3.410kg)
9) Eugene Wernick - 43.50 (1 Vis 3.350kg)
10)Steve Smit - 40.75 (1 Vis 3.075kg)
11)Willem de Jongh - 40.50 (1 Vis 3.050kg)
12)Sarel Boshoff - 23.40 (1 Vis 1.340kg)
13)Willie Swart - 23.00 (1 Vis 1.300kg)

DAMES
1) Zandra Boshoff - 50.55 (1 Vis 4.055kg)
2) Riana Vermaak - 40.70 (1 Vis 3.070kg)

JUNIORS
1) Jaco de Jongh - 0.95 (0 Vis 0.095kg) Enigste Kanarie kurper vir die dag!!!

No comments:

Post a Comment