Monday, May 24, 2010

SENIOR PROEWE 2DE EN 3DE BEEN - STEYNS VAALDAM

Wel so is die laaste verpligtinge vir die jaar op 'n end.  Ek dink vir baie van ons was dit 'n lan jaar met baie naweke uit dam toe.

Ons het as 'n groep by Groenpunt gebly en daar was lekker gekuier deur van die manne.  Veral to die Bulle boonop goed wen ook Saterdagaand.  Ok die Stormers het ook darem gewen.

Wel terug na die hengel toe.  Die 2 dae by Steyns was weklik baie moeilik.  Dit het ook nie goed gegaan met van ons hengelaars nie.  Dit was ook vrekken koud die Sondagoggend.  Dit was hier by die -2 grade celcuis.  Dit het gevoel of my hande afval op 'n stadium.

Sterkte aan al ons Koedoe hengelaars wat daar was en ons hoop van die beste. 
Koedoe hengelaars by die Proewe :  Hoop ek kan almal onthou
KOBUS VD MERWE
RIAAN LERM
LOURENS POTGIETER
RIAAN SWANEPOEL
JOHAN STEYN
ZIYAAD ESSOP
WILLIE RICHARDS
TJAART COETZEE
SPYKER COETZEE
JACQUES DU PREEZ
TINUS BOSHOFF
SAREL BOSHOFF
MARKUS SWART
WILLIE SWART
ERIC GERRITSEN

Groete - ons sien mekaar by die jaareind funksie hierdie Saterdag 29 Mei 2010.!!!!!

No comments:

Post a Comment