Wednesday, July 28, 2010

BUNDU SKOU 30 JULIE - 01 AUGUSTUS BY SKOUGRONDE

Hi Almal,

Neem kennis van die volgende asb.

1) Double X Lyn (Geel en Wit) 5pd @ R20.00 per 600m en 7pd @ R25.00 per 600m
2) XT Shimano katrolle 6000's, 8000's en 10000's teen R899.00 per katrol
3) Trucella produkte en voer teen baie goeie pryse te koop

Ongelukkig kan Sarel nie enige produkte uithou vir iemand nie of dit vervoer nie.  Produkte moet daar by die skou aangekoop word.

Daar is 'n kaartmasjien - koste bly dieselfde.

Ondersteun vir Sarel - Ultimate Angling.  Kontak Nommer (012) 800-4957

No comments:

Post a Comment