Monday, July 5, 2010

JIM FOUCHE

Goeie nuus!!! Goeie nuus!!
Die Jim Fouche oord is weer oop vir besprekings vir kamp en hengel.

Kontak asseblief vir Willie Grobler by 0712759090 vir besprekings en meer inligting.

Kom ons ondersteun hierdie oord, veral gesien in die lig van die hengeloewers wat nou so verminder.  Miskine moet ons pryse uitvind en kyk na 'n klubkompetisie by Jim Fouche!!

Groete,

Markus

No comments:

Post a Comment