Monday, July 26, 2010

PRO AM BY CILLIERS 24 JULIE 2010

Ek en Gert Strydom het besluit om die PRO AM bietjie te gaan uit toets.  Die PRO AM het plaasgevind op 24 Julie 2010 by Cilliers Vaaldam.  Ons het tussen die twee komme gehengel.  Wel die weer was nie te sleg nie.  Was nie te koud of te warm nie.  Die vis het ook redelik saamgespeel as mens in ag neem dat die wensak vir die dag 36 vis was!!

Hier is 'n paar fotos met die wenners vir die dag.

VAALDAM - CILLIERS DIE OGGEND.  DIE DAM HET WEL BAIE GESAK


KAN SIEN HOE DIEP JY MOET INLOOP OM VIS TE SKEP
ANDERS SIT JY VAS


GERT STRYDOM - LYK OF HY KOUD KRY


MOOI SAKKE VIS GEVANG


DIE WENSAK VAN 36 VIS


1STE PLEK - THYS GRYVENSTEIN
36 VIS 21.19KG

2DE PLEK - DAVE GREENSLADE
22 VIS 11.31KG


3DE PLEK - MORNE KRUGER
21 VIS 8.45KG


4DE PLEK - GERT STRYDOM
15 VIS 9.67KG


5DE PLEK - MARKUS SWART
14 VIS 8.20KG


6DE PLEK - WILLIAM MALALEKA
8 VIS 6.82KG


7DE PLEK - JACQUES LOOTS
9 VIS 5.09KG

Daar moet ook in ag geneem word dat daar 9 blanks vir die dag was!!!  Kom ons kyk in die toekoms of ons 'n paar ekstra mense kan kry om te gaan deelneem.


No comments:

Post a Comment