Hi Almal,
Soos ons almal weet is die Federasie en Curriebeker trofee groot hoogtepunt om te sien wie is die kampioen provinsie vir die jaar. Nou ja......hoe die berekeninge gedoen word weet ek nie altyd nie, maar hier is die uitslae vir die jaar wat verby is.
FEDERASIE BEKER
14) Suid Kaap - 4 punte
13) WP - 6 punte
12) OP - 9.5 punte
11) NOM - 10.5 punte
10) KZN - 10.5 punte
9) Noord Kaap - 12 punte
8) MPU - 13 punte
7) SNW - 13 punte
6) NW - 14 punte
5) Limpopo - 16 punte
4) Gauteng - 18 punte
3) Gauteng-Noord - 29 punte
2) Vrystaat - 29 punte
1) Sentraal Gauteng - 34 punte
CURRIEBEKER
14) WP - 10 punte
13) Suid Kaap - 10 punte
12) Noord Kaap - 12 punte
11) NOM - 13 punte
10) OP - 13.5 punte
9) KZN - 17 punte
8) NW - 24 punte
7) MPU - 29.3 punte
6) Limpopo - 30 punte
5) SNW - 35 punte
4) Sentraal - Gauteng 36 punte
3) Vrystaat - 45 punte
2) Gauteng-Noord - 47.5 punte
1) Gauteng - 54.5 punte
Thursday, July 8, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment