Tuesday, July 6, 2010

BEAMPTE JAARVERGADERING 5 JULIE 2010

Baie geluk aan al die verkose lede.  Die beampte komitee vir 2010 sal soos volg lyk :

VOORSITTER : HENNIE GILDENHUIS
SEKRETARESSE : CAROLINA GILDENHUIS
VISE-SEKRETARESSE : MARLENE COETZEE
TESOURIER : JAN ROETS
TOERUSTING BEAMPTE : CHRIS MARX
ADDISIONELE LEDE : HENNIE COETZEE, FIRES JANSE VAN VUUREN, YVONNE VD WALT EN RUDI STRYDOM

Baie geluk en sterkte aan die komitee vir die jaar wat voorle. 

Ook 'n woord van dank van Koedoe Hengelklub aan die komitee vir die jaar se werk wat afgehandel is.  Die komitee het hulle goed van hulle taak gekwyt en voorwaar hengel en die hengelaar se belange op die hart gedra. Aan Hennie Gildenhuis en sy beamptes wat altyd by die oewer is as daar gepen word, kan ons net weereens se baie dankie daarvoor en dit maak die hengel vir al ons hengelaars soveel lekkerder!!!! 

Kom ons ondersteun ons beamptes korps vir die jaar wat voorle.  Hulle doen 'n ondankbare werk, maar sonder hulle kan ons ook nie ons sport beoefen nie.  Sterkte beamptes!!!!!!

Groete

No comments:

Post a Comment