Friday, December 24, 2010

Bloemhof - Tragedie stikes again!!!!








Verlede jaar was dit die hael wat ons deurgemaak het.  Hierdie jaar - weer 'n helse storm en die boom waai om bo-op ons karre.  Arme Suzet Bauling se kar het die ergste deurgeloop en erge skade opgedoen.  Presies 'n jaar terug het sy ook 'n eis teen hael skade ingesit.  My Isuzu is blykbaar te lelik en die boom het hom net-net mis geval.   Hoop ons bad luck is nou klaar!!!

No comments:

Post a Comment