Monday, January 3, 2011

Nuusbrief Desember 2010

Hi Almal

Die nuusbrief vir Desember 2010 is as uitgestuur.  Jammer dit nuusbrief is so laat op die BLOG.  Is nou eers weer volstoom terug van verlof af.

NUUSBRIEF – DESEMBER 2010

Aan al ons lesers, wees gegroet hier aan die begin van die fees seisoen. Ja, nog ’n jaar het snel verby gegaan. Daar was hoogte punte in ons lewe, saam gelag, saam gehuil en ook saam in vreugdes, hartseer en bekommernisse gedeel.

Op die hengel front, het die klub meer hoogte punte as laagte punte bereik. Dit was slegs moontlik gemaak deur die toewyding van u as lede van die klub. Daar was ook veel ondersteuning van ons families en vriende.
Die klub het uiters goed gevaar tydens die 2009/2010 liga bepalings en al ons spanne het goeie prestasies behaal. Daar was ook uitstaande individuele prestasies. Klub lede is ook goed verteenwoordigend in ons provinsiale spanne.
Hierdie seisoen het dit miskien sovêr nie volgens plan verloop soos ons dit wou gehad het nie, maar die spanne is in goeie posisies na afloop van die afgehandelde ligas. So, die ander spanne kan nie te gerus wees nie. Aan die spanne wat op hierdie stadium binne die eerste 4 of 5 posisies is, ons kan dit nog doen. Opgesomde puntestand sal later verstrek word.
Die meesters SA kampioenskappe is gedurende November 2010 te Bloemhof afgehandel. Welgedaan aan ons meesters. Nou is dit tyd vir ons juniors, ensovoorts wie se SA kampioenskappe ook gedurende Desember 2010 te Bloemhof plaasvind. Aan al ons jong hengelaars, sterkte.


Weens omstandighede buite beheer, was daar nie gedurende November 2010 ’n nuusbrief ter plaatse. Dus op al die gebeurlikhede aan te haal, kan iemand moontlik vergeet word. Daarom sal daar nie ’n “lief en leed” kolom wees nie. Kennis is wel geneem waar daar siektes, afsterwes in families, verjaarsdae, ensovoorts was. As ’n hengel familie is u aan Ons Hemelse opgedra vir ondersteuning.

HENGEL AANGELEENTHEDE

Graag word daar terugvoering gegee wat op die hengel front gebeur het.



MEESTERS EN JUNIORS GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE UITSLAE
Die Geheel Transvaal kampioenskappe het op 16 Oktober 2010 plaasgevind en die uitslae is soos volg:

PENKOP UITSLAE

1ste - Gauteng
2de - GNoord A
3de - Sentraal Gauteng
4de - GNoord B
5de - Noord Wes
6de- Mpumalanga
SNW - ontrek

JUNIOR A
1ste - Gauteng Noord 83
2de - Gauteng 76
3de - S Gauteng 69
4de - Mmp 66

JUNIOR B
1ste - Gauteng 92
2de - Gauteng Noord 73
3de - Mmp 55
4de - Noord Wes 50 (112 vis)
5de - S Gauteng 50 (80 vis)

MEESTERS A
1ste - Mmp 101
2de - Guateng 91
3de - S Gauteng 86
4de - G Noord 75
5de - NW 61
6de - SNW 52

MEESTERS B
1ste - S Gauteng 68
2de - G Noord 60
3de - Mmp 54
4de - NW 46
5de - Guateng 40
6de - NOM 40

DAMES, JUNIORS EN 0/13'S LIGA UITSLAE
Die uitslae soos na afloop van die liga op 23 Oktober 2010.

DAMES
1) MUNT A - 77
2) IMPALA - 74
3) CENTURION A - 59
4) WEERMAG A - 50 (15 vis)
5) PRAS - 50 (14 vis)
6) KOEDOE B - 41
7) CENTURION B - 36
8) KOEDOE A - 28
9) ISCOR A - 22
10)POLISIE A - 21
11)WEERMAG B - 12

JUNIORS
1) KOEDOE A - 74
2) WEERMAG - 61
3) KOEDOE B - 56
4) MUNT - 52
5) PRAS - 32
6) CENTURION - 31
7) POLISIE B - 29
8) POLISIE A - 26
9) ISCOR - 25
10)IMPALA – 0

PENKOPPE
1) CENTURION A - 55
2) KOEDOE B - 53
3) WEERMAG B - 47
4) KOEDOE C - 44
5) PRAS - 39
6) KOEDOE A - 36
7) KOEDOE D - 33 (15 vis)
8) CENTURION B - 33 (14 vis)
9) KOEDOE E - 33 (12 vis)
10)WEERMAG A - 30
11)CENTURION C - 17 (5 vis)
12)MUNT - 17 (3 vis)

SENIOR B EN C AFDELING LIGA UITSLAE 1STE RONDTE
B-AFDELING
1) CENTURION B - 175
2) MUNT B - 149
3) KOEDOE B - 135
4) WEERMAG B - 125
5) ISCOR B - 92
6) POLISIE B - 88
7) PRAS B - 82
8) PISCES B - 70
9) IMPALA B - 59

C-AFDELING
1) KOEDOE D - 104
2) KOEDOE C -99
3) MUNT C - 82
4) CENTURION C - 72
5) KOEDOE E - 61
6) WEERMAG C - 39

PREMIER A 2de RONDTE

1) MUNT - 142
2) CENTURION - 95
3) KOEDOE - 93
4) WEERMAG A - 89
5) IMPALA - 78
6) POLISIE - 70
7) KORREKTIEF – 59

GESAMENTLIKE UITSLAE OOR DIE 2 RONDTES

PREMIER A
1) MUNT - 272
2) CENTURION - 229
3) KOEDOE - 194
4) IMPALA - 162
5) WEERMAG - 146
6) POLISIE - 111
7) KORREKTIEF - 79

SENIOR B EN C AFDELING LIGA UITSLAE 2de RONDTE
B - AFDELING
1) ISCOR - 151
2) MUNT - 131 (VIS VERSKIL)
3) IMPALA - 131 (VIS VERSKIL)
4) KOEDOE - 128
5) WEERMAG - 115
6) CENTURION - 104
7) PISCES - 83

UITSLAE NA 2 RONDTES
1) MUNT - 280
2) CENTURION - 279
3) KOEDOE - 263
4) ISCOR - 243
5) WEERMAG - 240
6) IMPALA - 190
7) PISCES - 153
8) POLISIE - 88
9) PRAS - 82

C - AFDELING (2de Rondte Uitslae)
1) KOEDOE D - 108
2) MUNT C - 106
3) KOEDOE C - 80
4) CENTURION C - 65
5) WEERMAG C - 31

UITSLAE NA 2 RONDTES
1) KOEDOE D 212
2) MUNT C 188
3) KOEDOE C 179
4) CENTURION C 137
5) WEERMAG C 70
6) KOEDOE E 61

KLUB GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE

Uitslae is soos volg :
1) Juniors - 1ste
2) Penkoppe - 3de
3) Seniors - 5de

NAWEEK KOMPETISIE TE GROOTDRAAI-DAM
Hierdie kompitisie het op 6 en 7 November 2010 plaasgevind. Deur die storms en reen, was die uitslae soos volg:

DAGKOMPETISIE UITSLAE
SENIORS (EERSTE 15 PLEKKE)
1) MARKUS SWART - 11 VIS 8.71KG
2) IAIN MCDONALD - 10 VIS 5.080KG
3) LEON LOUWRENS - 10 VIS 5.045KG
4) SAREL BOSHOFF - 9 VIS 3.920KG
5) ROBERT KOTZE - 8 VIS 4.250KG
6) NEIL VD WESTHUIZEN - 8 VIS 3.835KG
7) LOURENS POTGIETER - 7 VIS 4.675KG
8) RUDI MARITZ - 8 VIS 3.825KG
9) BOET THOMAS - 7 VIS 3.210KG
10)FRANCOIS STEYN - 7 VIS 2.975KG
11)KOOS DE BEER - 5 VIS 4.245KG
12)ANDRE RETIEF - 7 VIS 1.875KG
13)GEORGE THOMAS - 5 VIS 2.675KG
14)TINUS BOSHOFF - 4 VIS 2.545KG
15)DONALD MCDONALD - 4 VIS 2.530KG

DAMES
1) WILMA MCDONALD - 10 VIS 5.565KG
2) ZANDRA BOSHOFF - 5 VIS 3.335KG
3) JACKY RETIEF - 3 VIS 2.555KG
4) DEBBIE ROODT - 1 VIS 0.315KG
5) TIANA BOOYSEN - 1 VIS 0.160KG

JUNIORS
1) JACO DE JONGH - 9 VIS 4.700KG
2) JAKO LOUWRENS - 5 VIS 2.775KG

VOORSKOOL
1) AMBER VAN ZYL - 1 VIS 0.655KG

NAWEEK UITSLAE
SENIORS (1STE 15 PLEKKE)
1) MARKUS SWART - 26 VIS 19.910KG
2) NEIL VD WESTHUIZEN - 30 VIS 13.520KG
3) SAREL BOSHOFF - 26 VIS 12.050KG
4) GEORGE THOMAS - 21 VIS 16.685KG
5) TINUS BOSHOFF - 21 VIS 15.155KG
6) AMPIE ROODT - 16 VIS 11.830KG
7) ANDRE RETIEF - 16 VIS 9.195KG
8) LEON LOUWRENS - 14 VIS 7.415KG
9) LOURENS POTGIETER - 13 VIS 6.930KG
10)IAIN MCDONALD - 10 VIS 5.080KG
11)KOOS DE BEER - 7 VIS 6.895KG
12)WILLIE NEL - 8 VIS 5.310KG
13)PIET ROODT - 8 VIS 4.530KG
14)ROBERT KOTZE - 8 VIS 4.250KG
15)RUDI MARITZ - 8 VIS 3.285KG

DAMES
1) ZANDRA BOSHOFF - 12 VIS 8.445KG
2) WILMA MCDONALD - 10 VIS 5.565KG
3) JACKY RETIEF - 5 VIS 3.310KG
4) DEBBIE ROODT - 1 VIS 0.315KG
5) TIANA BOOYSEN - 1 VIS 0.160KG

JUNIORS
1) JACO DE JONGH - 14 VIS 6.565KG
2) JAKO LOUWRENS - 6 VIS 3.280KG

VOORSKOOL
1) AMBER VAN ZYL - 5 VIS 3.220KG

KLUB KOMPETISIE TW BAJA - BRONKHORSTSPRUIT

Die klubkompetisie het plaasgevind vanaf Vrydagaand 20H00 - Saterdagmiddag 12H00 (3 tot 4 Desember 2010. Die watergras is nog baie en hengelaars het baie vis verloor tydens die kompetisie. Hopelik kan ons Bronkies in die nabye toekoms weer skoon kry.

INDIVIDUELE UITSLAE
SENIORS
1) JACQUES DU PREEZ 20 VIS 10.325KG
2) BOET THOMAS 17 VIS 10.805KG
3) PIET ROODT (JNR) 15 VIS 9.945KG
4) ANDRE CONNELLY 12 VIS 7.635KG
5) FRANCOIS STEYN 10 VIS 7.030KG
6) TINUS BOSHOFF 11 VIS 4.220KG
7) GEORGE THOMAS 8 VIS 7.135KG
8) PIET ROODT 6 VIS 2.835KG
9) SAREL BOSHOFF 5 VIS 3.695
10)PEET SWART 4 VIS 3.065KG
11)DERICK BEZUIDENHOUT 4 VIS 3.015KG
12)WILLEM DE JONGH 4 VIS 1.955KG
13)MARKUS SWART 2 VIS 3.235KG
14)HANS DE LANGE 4 VIS 1.130KG
15)PAT VD MERWE 1 VIS 2.030KG
16)HENNIE COETZEE 1 VIS 1.235KG
17)EUGENE WERNICK 1 VIS 0.730KG

DAMES
1) ZANDRA BOSHOFF 4 VIS 2.455KG
JUNIORS
1) JACO DE JONGH 7 VIS 3.200KG

JUNIOR/JUNIOR
1) CHARLDON MATTHEE 2 VIS 1.800KG
2) ELRICH LAMBRECHTS 1 VIS 2.225KG

VOORSKOOL
1) ROALD MATTHEE 1 VIS 0.325KG

VOLGENDE KLUBKOMPETISIE

Die volgende is ’n naweek kompetsie wat op Saterdag 8 Januarie 2011 tot Sondag 9 Januarie 2011 te Steyns, Vaaldam sal plaasvind. Die reelings is soos volg:
Hengeltyd: 06:30 tot 15:00. Alle lyne moet uit die water getrek word. ‚n Bestuurslid sal teen die oewer af beweeg om te verseker dat alle lyne uitgetrek is. Indien nie, kan die lei tot ‚n diskwalifikasie van die sak wat Sondag geweeg gaan word.


Inweeg: 15:30 by 'n neutrale plek wat aangekondig sal word.
Voortsetting van kompetisie: Sal by inweeg bepaal word tot Sondagoggend om 10:00.
Inweeg: Plek sal aangekondig word om 10:45

Let wel: Hengelaars word die Vrydag tot die oewer toegelaat maar onder geen omstandighede mag daar gehengel, voerplek, ens. gemaak word nie. Dit sal lei tot diskwalifikasie.

Ons vra alle lede se samewerking. Dit kan enige onaangenaamhede uit die weg ruim.

KERSBOOM
Aan almal wat Saterdag se kersboom bygewoon het asook aan Marlene Coetzee en helpers, baie dankie.

TOEKOMSTIGE DATUMS

Meesters proewe – 15 en 16 Januarie 2011 te Springbokkamp, Vaaldam.
Senior Geheel Transvaal – 22 Januarie 2011.
A-span te Standerton
B-span te Steyns, Vaaldam
C-span te Ardenza, Vaaldam

Premier A, 3de been – 29 Januarie 2011 te Cilliers
Premier B en C afdelings – 19 Februarie te Cilliers
Juniors/dames/penkoppe – 26 Februarie 2011 te Draaifontein, Vaaldam

Iets nuut

Ons sal weer van die volgende uitgawe voortgaan met ‘n hengel storie.
Aan al ons hengelaars, families, ondersteuners, lesers, ensovoorts, word ’n baie geseënde Kersfees toegewens. Wanneer ons die Nuwe Jaar ingaan, mag Ons Hemelse Vader u wonderlik seën en u lewensweg voorspoedig maak.

Vir die wat met vakansie gaan, geniet die tydperk van rus. Wanneer op die pad, reis veilig.

Groetnis tot 2011

No comments:

Post a Comment