Sunday, January 30, 2011

GAUTENG-NOORD PREMIER EN A-AFDELING LIGA FINALE UITSLAE

Hi

Gauteng-Noord se Premier en A-afdeling liga vir 2010 het klaargemaak op 29 Januarie 2011.  Die liga was te Vaaldam - Cilliers.  Gelukkig het ons 'n baie lekker warm dag sonder enige reen beleef.  Ons moes wel in die water staan en hengel maar wat 'n ongelooflike dag.  Baie dankie aan al ons beamptes en die klubs wat gepen het vir die dag. 

Verder dankie aan al die klublede wat deelgeneem het en met 'n baie positiewe gemoed die dag begin het.  Ek is baie trots op al ons lede.

UITSLAE VIR DIE DAG A-AFDELING
1) PISCES 80
2) ISCOR 75
3) PREMIERMYN 74
4) PRAS 54
5) TRANSNET 46

UITSLAE OOR 3 LIGAS
1) ISCOR  202
2) PRAS  184
3) PREMIERMYN  176
4) PISCES  165
5) TRANSNET  125

Baie geluk aan ISCOR wat opskuif na die Premier Afdeling.

UITSLAE VIR DIE DAG PREMIER AFDELING
1) MUNT 130
2) KOEDOE 129
3) CENTURION 107
4) WEERMAG 88
5) IMPALA 79
6) POLISIE 54
7) KORREKTIEF  43

UITSLAE OOR 3 LIGAS
1) MUNT  402
2) CENTURION  336
3) KOEDOE  323
4) IMPALA  241
5) WEERMAG  236
6) POLISIE 165
7) KORREKTIEF  122

Baie geluk aan MUNT wat die Premier Afdeling gewen het.

Dan wil ek net dankie se aan almal wat hierdie jaar aan die liga deelgeneem het.  Dit was 'n lekker jaar en baie geluk aan almal wat suksesse bereik het.

No comments:

Post a Comment