Friday, December 24, 2010

Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar

Hi Almal,

Hiermee wil ek graag aan al ons Koedoe Lede 'n geseende kersfees en voorspoedige nuwejaar toewens.  Ek hoop dat almal die feesgety saam met die geliefdes sal geniet.

Verder mag ons 'n gesonde 2011 hengeljaar beleef en mag almal se wense vir 2011 waar word.  Ek glo 2011 gaan vir ons as Koedoe Hengelklub een van die mees uitdagende jare wees. 

Sterkte aan almal en ry asseblief veilig tydens die tyd.

Groete

Markus

No comments:

Post a Comment