Monday, April 19, 2010

JUNIOR PROEWE 17 APRIL 2010 - DE RUST HARTIES

Hi Almal,

Die Junior Proewe het Saterdag 17 April by Harties (De Rust) plaasgevind.  Ek het as keurder opgetree en moet se dit was nogal interessant.  Aan al die Koede Juniors en penkoppe wat daar was wel gedaan en dankie vir julle voorbereiding.

PENKOPPE
Charldon Matthee
Kevin Lerm
Jaco vd Merwe
Taleasha van Blerk

JUNIORS
Jaco de Jongh
Jacques Lombard
Ruan Nabal
Kayle Swart
Andries Tiggelman
Tyler van Blerk

Soos ons kan sien, kan ek met trots se dat ons Koedoe hengelaars baie goed verteenwoordig was.  Baie dankie aan al ons Koedoe hengelaars ook met hulle netheid en voorbereiding. 

No comments:

Post a Comment