Wednesday, April 14, 2010

JUNIOR EN PENKOP PROEWE

Terugvoer rakende die Junior en Penkop Proewe inligting sessie.

1) De Rust - Hek sal om 05H00 al oop wees.
2) Kom bymekaar om 05H30 by die Lapa.
3) Hengeltyd is van 07H00 - 15H00
4) Kostes beloop R30 per hengelaar en R10 per voertuig.  Kinders onder 10 jaar betaal nie R30 nie.
5) Proewe inskrywingsgelde beloop R50

Evaluering Stelsel
1) Hantering van Gerei            15 punte
2) Spoed en tempo                 15 punte
3) Hengelgerei                        30 punte
4) Proewe vangspunt              13 punte
5) Jy as persoon                     10 punte
6) Voorbereiding / Netheid     40 punte
7) Oewer hengel ondervinding  32 punte

Maak seker oor bloukurpers en geelvis.

Maak seker jou gerei is skoon en nie geroes nie.  Kyk na jou hounet staanders!!!

Groete

No comments:

Post a Comment