Monday, October 12, 2009

GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE

Baie geluk aan al ons Meesters, Juniors en penkoppe wat aan die Geheel Transvaal Kampioenskappe deelgeneem het Saterdag 10 Oktober. Die Meesters was by Cilliers en die Penkoppe en Juniors by Biermans.

Die donderweer en wind het ook 'n groot rol gespeel om dit nie 'n maklike dag te maak nie.

Penkoppe
Kevin Lerm
Jaco vd Merwe

Kevin Lerm het 9 vis gevang vir die dag. Hy het ook onder die top 10 vir die dag geeindig.
Jaco vd Merwe het 4 vis gevang vir die dag.

Aan ons penkoppe baie geluk en ons is trots op julle afsonderlike prestasies.

Meesters
Gert Swart
Hennie Coetzee
Boet Grabie
Pat vd Merwe

Hennie en Gert eindig 3de in hulle sone by die A Spanne.
Pat en Boet eindig 1ste in hulle sone by die B Spanne. Hulle het 'n 1ste en 2de in die sone gehad. Well done aan Pat en Boet!!!

Juniors
Chris Boshoff
Andries Tiggelman
Ruan Nabal
Barend Booyse
Jacques Lombard
Hassen Mahomed
Hoosein Mahomed
Kayle Swart

Andries Tiggelman kry 'n 1ste algeheel en Chris Boshoff 'n 2de algeheel by die A Spanne.
Kayle Swart kry 'n 3de algeheel by die B Spanne.

Meesters A-Span = 3de
Meesters B - Span = 2de

Junior A-Span = 2de
Junior B-Span = 3de

Penkop A = 5de
Penkop B = 6de

Ook baie dankie aan Marlene Coetzee wat as beampte opgetree het by die Meesters.

No comments:

Post a Comment