Tuesday, October 27, 2009

GROOTDRAAI - 25 OKTOBER 2009

Op Sondag 25/10/2009 het, oom Piet Roodt, Sarel Boshoff en Jauques du Preez by Grootdraai gaan hengel. Ons het vanaf ongeveer 07h00 tot 13h00 gehengel en het die vis redelik goed gebyt. Verskeie babers en karps is gevang asook een moddervis.


Sien meegaande fotos van my net, oom Piet by sy stokke en Jauques by sy voertuig en met sy vis.

Lyk darem asof die vis gaan byt by die klubkompetisie.




Oom Piet Roodt by sy stokke by Grootdraai




Jacques du Preez




Die vis lyk in puik kondisie. Sarel se sak vis vir die dag





Jacques du Preez met sy sak vis

No comments:

Post a Comment