Thursday, May 14, 2009

Vaalrivier : Visarends Vreugde





Hi Almal,

Soos baie weet het Linda 'n baie lekker plek langs die Vaalrivier net anderkant Venterskroon. Ek en die familie was daar om bietjie lyne te gaan natmaak, en so ook het ons 'n paar mooi visse gevang. Christa het 'n Karp van 8.7kg gevang. Sy het nou wel nie haar PB gebreuk nie. Sy het ook haar PB hier gevang 14.259kg karp.

Kayle het 'n baber van 10.50kg gevang. Dit is sy PB. Wel gedaan en ons moet bietjie kyk om as 'n social uit te gaan daarnatoe!!!

2 comments:

  1. Hoe kom ek daar is daar geen adress wat ek kan in tik op die foon nie, hoefeel kos dit ons wil bitjie kom vang

    ReplyDelete
  2. Hoe kom ek daar is daar geen adress wat ek kan in tik op die foon nie, hoefeel kos dit ons wil bitjie kom vang

    ReplyDelete