Tuesday, May 19, 2009

Joke for the day


Juffrou vra vir die klas of hulle weet wie Jacob Zuma is....

Jannie spring op " Ek weet Juffrou, hy is die weerman op TV "

Juffrou is heeltemal gepuzzle en vra dan ook hoekom Jannie so dink

Jannie antwoord dat elke keer as Zuma op die TV is, dan se sy pa...............

Daar is die Donner Weer...........

No comments:

Post a Comment