Monday, May 25, 2009

Australia "outlaw" karps en kurpers





Aangeheg 'n paar foto's wat Pat van der Merwe in Australia geneem het. Hulle het 'n groot probleem daar met Karp en Kurpers, kyk hoe hulle dit hanteer. Ons mense hier in SA moet die vis geniet terwyl hulle kan, wie weet, dalk raak ons regering braaf en volg die weg van Australia.

Die "koue foto's kom van 'n naweek by Trichardt net voor ek by Koedoe aangesluit het. Hoe koud gaan dit hierdie winter word......?

Verder wil ek graag my dienste aanbied om stroppe te maak op aanvraag vir diegene wat nie daarby kan uitkom nie. Ek maak tans 'n standaard reeks van stoppe (Rietvlei, Kurper, Boer, Baber en Boilie stroppe) wat ek onder die naam van "The Fishman" aan hengel winkels voorsien maar kan ook op aanvraag persoonlike stroppe (spesifieke lengtes, hoeke, lyndiktes) bou indien benodig. Hierdie stroppe sal dan ook teen 'n vergoeding gebou word, die kostes waaroor ons kan ooreenkom. Ek kan op 084 702 6706 gekontak word indien iemand sou belangstel.

No comments:

Post a Comment