Thursday, May 14, 2009
Vaalrivier : Visarends Vreugde
Hi Almal,
Soos baie weet het Linda 'n baie lekker plek langs die Vaalrivier net anderkant Venterskroon. Ek en die familie was daar om bietjie lyne te gaan natmaak, en so ook het ons 'n paar mooi visse gevang. Christa het 'n Karp van 8.7kg gevang. Sy het nou wel nie haar PB gebreuk nie. Sy het ook haar PB hier gevang 14.259kg karp.
Kayle het 'n baber van 10.50kg gevang. Dit is sy PB. Wel gedaan en ons moet bietjie kyk om as 'n social uit te gaan daarnatoe!!!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Hoe kom ek daar is daar geen adress wat ek kan in tik op die foon nie, hoefeel kos dit ons wil bitjie kom vang
ReplyDeleteHoe kom ek daar is daar geen adress wat ek kan in tik op die foon nie, hoefeel kos dit ons wil bitjie kom vang
ReplyDelete