Sunday, August 2, 2009

Soetvelde Klubkompetisie 1 Augustus 2009

Soetvelde klubkompetisie was weereens 'n groot uitdaging. Dit was ongelooflik koud en boonop het dit die hele dag gereen ook. Die reen was nie hard nie maar so aanhoudend. Maar soos gewoonlik het dit om 15H30 tydens die inweeg begin hael en vreeslik hard gereen. KOEDOE DIE KLUB VAN STORMS

Maar ook so het 'n paar voertuie vasgesit!!!



VOERTUIG DIEP IN DIE MODDER


VAT TWEE VOERTUIE OM DIE ANDER EEN UIT TE SLEEP


EINDELIK IS HY UIT!!



ENIGSTE SONSKYN VIR DIE DAG


VUUR DIE HELEDAG TEEN DIE KOUE


DONALD, FRANCOIS EN MARKUS


ZIELAS EN HENNIE





TOE KOM DIE GROOT STORM


OOM BOET GRABIE


TINUS BOSHOFF



VAN DIE VIS WAT GEVANG IS

UITSLAE VIR DIE KOMPETISIE

47 Hengelaars vir die dag
35 vis gevang (33 Volskub en 2 Spieel)
69.575 kg in totaal

Seniors
1) Pieter Meintjes 3 vis 7.075kg
2) Johan Zwarts 2 vis 7.390kg
3) Hennie Coetzee 3 vis 4.865kg

Dames
1) Zandra Boshoff 1 vis 2.370kg

Juniors
1) Chris Boshoff 2 vis 3.320kg
2) Barend Booyse 2 vis 3.210kg
3) Ruan Nabal 1 vis 1.335kg

Junior/Junior
1) Shaun Lambrechts 1 vis 1.540kg

Voorskool
1) Ruan Zwarts 1 vis 2.565kg

Uitslae
1) Pieter Meintjes
2) Johan Zwarts
3) Hennie Coetzee
4) Spyker Coetzee
5) Sarel Boshoff
6) Boet Grabie
7) Kobus vd Merwe
8) Chris Boshoff
9) Barend Booyse
10)Ampie Roodt
11)Tinus Boshoff
12)Tom Ebersohn
13)Ruan Zwarts
14)Zandra Boshoff
15)Jans Vorster
16)Gert Swart
17)Tjaart Coetzee
18)Shaun Lambrechts
19)Peet Vorter
20)Eric Gerritsen
21)Junior Latsky
22)Ran Nabal
23)Jan Vermaak

No comments:

Post a Comment