Wednesday, August 26, 2009

VAALDAM - WAT WERK

Hierdie is so bietjie uittreksels uit Oudoorpages se forum. Die gesprek gaan basies oor wat werk by die Vaaldam en wat is die kombinasies. Paar interressante punte wat hier genoem word.

Jy kan nie Vaaldam toe sonder die volgende nie:
fx/perdeby/lootie/devilsfork/q35/vicks
(Hierdie is my eie 6 basiese dips wat ek ook by die Vaaldam gebruik. Veral die kombinasie van Vicks, Lootie en FX)

1.strepie fx - strepie lootie - kolletjie vicks of devilsfork. of lootie en n kolletjie vicks. of perdeby en fx. of lootie en q35. fx en q35.
2. selfde as 1 maar bring iets by soos sevenster 74 of stats.
3. selfde as 1 maar sal dalk die wurms in ebony dip gerol in rooi floro.

Hierdie is een van die persone wat Vaaldam baie hengel met sy kombinasies :
1. Sunglo en Lotie. 2. Cilliers en Stuttafords. 3. Sunglo en Dynamite. 4. Lotie & Stuttafords. 5. Stuttafords en Dynamite. 6. Ebony & Stuttaford. 7. Onestone & Hippo Green. 8. Joker & Kiana of DDD & Bloedbroer. 9. Roos & Rhodium. 10. Hot honey & Lotie. 11. Onestone en Bloedbroer.

Basiese lys van dips vir Vaaldam. Die raak al klaar weer te veel vir my:
1. Sunglo
2. Lotie.
3. Cilliers
4.Stuttafords.
5. Dynamite.
6. Ebony
7. Onestone
8.Hippo Green.
9. Joker
10. Kiana
11. DDD
12.Bloedbroer.
9. Roos
10.Rhodium.
11. Hot honey
12.devilsfork \activator
13.perdeby
14. vicks
15.sevenster 74
16. q35
17.banjo
18.bunspice
19.bg
20.hasbeen
21.fx

No comments:

Post a Comment