Monday, August 17, 2009

ProSeries Augustus 2009


DIE OGGEND BY CILLIERS - TOEGETREK VAN DIE MIS


KAN SKAARS DIE SON SIEN


LATER DIE DAG LYK BAIE BETER


INWEEG TYD BY DIE PRO-SERIES


LATSKY EN STEYN IN DIEP GESPREK OOR DIE DAG


SMITTIE REG OM DIE WENNERS AAN TE KONDIG


GELUKKIGE LOOTJIE TREKKING


LATSKY - PRYS VIR DIE 2DE GROOTSTE KARP VIR DIE DAG 2.620KG


C.FORD - PRYS VIR DIE GROOTSTE KARP VIR DIE DAG 3.920KG


WILLIE MOLL 5DE PLEK 7 VIS 5.020KG


JOHAN BARNARD 4DE PLEK 11 VIS 6.340KG


DAVE BRUWER 3DE PLEK 10 VIS 9.300KG


J.ACKERMAN 2DE PLEK 17 VIS 12.480KG


ROBERT HURN 1STE PLEK 22 VIS 13.660KG


DIE VYF WENNERS VIR DIE DAG

Die Pro Series het plaasgevind by Cilliers Vaaldam. Die oewer by die Vaaldam was die oewer aan die linkerkant van die huis. Dit was 'n moeilike dag vir baie van die hengelaars. Die vis was baie diep. Penne 10 -17 het ook in 'n baie ongemaklike kom gesit wat die lewe vir hulle nog moeiliker gemaak het. Dit was so moeilik dat daar selfs 'n paar mombakkies vir die dag was!! Ongelooflik vir die Vaaldam.

Daar was altesaam 28 inskrywings vir die dag. Wat nie te sleg is nie, maar ons sal graag nog belangestelling wil sien. Daar was altesaam 110 vis vir die dag gevang.

Vir die Koedoe lede wat daar was baie dankie.(Junior Latsky, Johan Steyn en myself) Hopelik kan ons meer lede in die toekoms daar sien.

Die volgend ProSeries vind plaas op die 20ste September 2009. Dit sal by die Vaaldam wees. Oewer sal later bevestig word (Cilliers of Thys se plaas).

Groete tot die volgende ProSeries

3 comments:

  1. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  2. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  3. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete