Thursday, August 13, 2009

GAUTENG NOORD UITVOEREND VERGADERING 12 AUGUSTUS 2009

Uitvoerend Vergadering het plaasgevind op 12 augustus 2009.

- 15 Augustus is daar 'n hengelkliniek by Munt dam wat Munt Hengelklub aanbied.

- 19 September is daar 'n hengelkliniek by Elandskraal Laerskool by Mooinooi. Jumbo (NoordWes) bied die dag aan.

- Koedoe se ligainskrywings vir die jaar is gedoen. Koedoe se affiliasiegelde vir die jaar beloop R10,800.00. Dit is belangrik dat alaml se ledegelde betaal word. Indien ledegelde nie betaal is nie, sal ons genoodsaak wees om jou uit die ligaspan te haal.

- 19 Junie 2010 is Gauteng Noord liga en klereaand.

- Jaarprogram (Sal die nuwe jaarprogram versprei sodra ek dit kry)
Die belangrikste hier is die ligadatums.

26 September Provinsiale Wedstryd GN en SG te Cilliers

10 Oktober Geheel Transvaal Kampioenskappe vir Juniors en Meesters te Biermans
17 Oktober 1ste Been Premier en A Afdeling te Cilliers (By Huise)
24 Oktober 1ste Been B en C Afdeling te Cilliers (By Huise)
31 Oktober 1ste Been Juniors en Dames te Biermans (Vanaf Hek regs tot by draad)

28 November Klub Geheel Transvaal Kampioenskappe

23 Januarie 2010 Seniors Geheel Transvaal Kampioenskappe
16/17 Januarie 2010 Meestersproewe en 16de - Dames Geheel Transvaal Kampioenskappe
30 Januarie 2010 2de Been Premier en A Afdeling te Steyns / Biermans

20 Februarie 2010 2de Been B en C Afdeling te Steyns / Biermans
27 Februarie 2010 2de Been Juniors en Dames te Ardenza

13/14 Maart 2010 Dames Proewe
20/21 Maart 2010 Seniors Proewe

10 April 2010 3de Proef vir Meesters
17 April 2010 Juniors en Dames Proewe
24 April 2010 3de Been Premier en A Afdeling te Steyns / Biermans

8/9 Mei 2010 Seniors Proewe 3de en 4de been
15/16 Mei 2010 Pras Derby
22 Mei 2010 3de Been B en C Afdeling te Steyns / Vaaldam

Beplan asseblief julle skedules rondom die ligadatums asseblief.

No comments:

Post a Comment