Tuesday, August 11, 2009

INLOOP - VAALDAM 09 AUGUSTUS 2009


INLOOP VROEG DIE OGGEND


ALMAL REG OM BIETJIE TE HENGEL VIR DIE DAG


NEIL MET 'N MOOI MODDERVIS


OOM BOET MET 'N MOOI KARP


SAREL EN KOBUS IN 'N LIGTER LUIM


JACO VAN DER MERWE BESIG OM 'N STROP TE LAAI


SAREL BOSHOFF (JNR) - HY GENIET DIE VISVANG!!


ZANDRA BOSHOFF


DIE INLOOP - BAIE MOOI WATER OM TE HENGEL


QUINTON, NEIL EN OOM BOET


KOBUS EN JACO VAN DER MERWE


ZANDRA, SAREL(JNR) EN SAREL BOSHOFF
SAREL BOSHOFF(JNR) HET SY 1STE VIS GEVANG. 'N PRAGTIGE MOODERVIS. BAIE GELUK AAN SAREL BOSHOFF (JNR). EK IS SEKER DIT IS DIE 1STE VIS VAN BAIE WAT NOG GAAN KOM.

'n Paar van die lede het besluit om bietjie lyne te gaan natmaak by die Inloop - Vaaldam. Ons het ook gaan vasstel of die oewer geskik is vir 'n naweek kompetisie wat ons op 5-6 September daar wil hou. Die oewer is groot genoeg en daar kom werklik mooi groot Karps uit. Daar is wel 'n paar plekke wat bietjie klipperig is, en dit veroorsaak maar vashaak plekke en ook so die verloor van vis.

Daar is 'n klein amblusieblok vir die dames met warm water en 'n shower. Dan is daar ook langs die oewer die nodige toilete opgesit.

2 comments: