Monday, June 29, 2009

Kolgooi Liga Uitslae 27 Junie 2009 - Eerste been




Die eerste kolgooi liga het op 27 Junie te Weermag gronde plaasgevind. Gelukkig het die wind nie gewaai nie, en het dit op 'n baie lekker dag uitgedraai.

Baie geluk aan al die Koedoe lede wat presteer het. Ons het harde werk voor vir die 2de rondte, maar ek glo ons sal dit kan doen.

Die voorlopige uitslae is soos volg:

PENKOPPE
Indivudele Wenner : M de Beer - Polisie 30 punte
40 Meter - Wynand Richards - Koedoe 6 punte
60 Meter - M de Beer - Polisie 15 punte
80 Meter - Kevin Lerm - Koedoe en L Louw - Polisie - 4 punte
Vergooi Wenner : M de Beer - Polisie gemiddeld van 85.67 meter

MEESTERS
1) Koedoe 2 - Boet Grabie / Pat vd Merwe - 88 punte
2) Koedoe 1 - Hennie Coetzee / Piet Roodt - 68 punte
3 Impala - Gerrie Meintjies - 1 punt

Indivudele Wenner : Boet Grabie 48 punte
40 Meter - Boet Grabie - Koedoe 14 punte
60 Meter - Boet Grabie - Koedoe 26 punte
80 Meter - Hennie Coetzee - Koedoe 19 punte
Vergooi Wenner : Hennie Coetzee gemiddeld van 85 meter

DAMES
1) Weermag - 204 punte
2) Koedoe - 189 punte
3) Transnet - 150
4) Cent/Impala - 139
5) Koedoe/Pras - 92

Indivudele Wenner : Koedoe - Christa Swart 67 punte
40 Meter - Koedoe Christa Swart / Nicoleen Richards 21 punte
60 Meter - Weermag E Oosthuizen 27 punte
80 Meter - Weermag M Pieterse 39 punte
Vergooi Wenner : Transnet - Tanya dos Ramos gemiddeld van 115.40 meter

JUNIORS
1) Koedoe 1 - 311
2) Koedoe 2 - 210
3) Polisie - 141
4) Munt - 16

Indivudele Wenner : Koedoe - Andries Tiggelman 115 punte
40 Meter - Koedoe Andries Tiggelman 29 punte
60 Meter - Koedoe Andries Tiggelman 33 punte
80 Meter - Koedoe Ruan Nabal 42 punte
Vergooi Wenner : Koedoe - Chris Boshoff gemiddeld van 148.57 meter

SENIORS
1) Munt 1 - 466
2) Weermag 1 - 461
3) Koedoe 1 - 454
4) Centurion 1 - 427
5) Pras 1 - 407
6) Transnet 1 - 383
7) Koedoe 2 - 336
8) Centurion 2 - 322
9) Polisie 1 - 277
10)Transnet 2 - 269
11)Weermag 2 - 258
12)Munt 2 - 250
13)Premiermyn 1 - 235
14)Centurion 3 - 218
15)Premiermyn 2 - 211
16)Koedoe 3 - 199
17)Polisie B - 176
18)Pras 2 - 174
19)Pras 3 - 138

Indivudele Wenner : Centurion Robert Hurn - 149 punte
40 Meter - Mauritz Kriel Pras 24 punte
60 Meter - Lappies Labuschagne Weermag 37 punte
80 Meter - Robert Hurn Centurion 52 punte
Vergooi Wenner : Andre Bezuidenhout met gemiddeld van 153.33 meter

KOEDOE INDIVIDUELE UITSLAE
PENKOPPE
Kevin Lerm - 18 punte
Wynand Richards - 11 punte

MEESTERS
Boet Grabie - 48 punte
Pat vd Merwe - 40 punte
Piet Roodt - 35 punte
Hennie Coetzee - 33 punte

DAMES
Christa Swart - 67 punte
Nicoleen Richards - 54 punte
Zandra Boshoff - 50 punte
Riana Vermaak - 33 punte
Debbie Gouws - 30 punte
Wilma Macdonald - 18 punte

JUNIORS
Andries Tiggelman - 115 punte
Ruan Nabal - 94 punte
Jacques Lombard - 77 punte
Chris Boshoff - 59 punte
Hoosein Mahomed - 44 punte
Barend Booyse - 43 punte
Hassen Mahomed - 42 punte

SENIORS
Willie Richards - 130 punte
Donald Macdonald - 117 punte
Sarel Boshoff - 109 punte
Markus Swart - 102 punte
Riaan Nabal - 101 punte
Iain Macdonald - 95 punte
Spyker Coetzee - 75 punte
Jan Vermaak - 73 punte
Riaan Swanepoel - 67 punte
Francois Steyn - 55 punte
Pieter Meintjes - 51 punte
Riaan Lerm - 21 punte

No comments:

Post a Comment