Monday, June 8, 2009

Junie Klubkompetisie Uitslae - Olifantsnek







Die klubkompetisie vir Junie het plaasgevind by Olifantsnek. Die besluit om te skuif vanaf Rietspruit na Olifantsnek was 'n goeie besluit. Ek dink ook ons is lekker bederf met die Vaaldam waar daar baie vis gevang word teenoor 'n damme waar die tempo nie so hoog is nie, en meer geduld aan die dag gele moet word.

Dankie aan die lede wat die klubkompetisie bygewoon het. Ons was altesaam 46 hengelaars by die klubkompetisie. Dit is nie sleg vir 'n wintersmaand klubkompetisie nie!!

Die statistieke vir die dag is as volg :

58 Volskub Karps
1 Baber
Totale vis 59 met 'n gewig van 57.155 kg.

Die uitslae vir die dag is soos volg:
Hennie Coetzee - 100
Francois Steyn - 99
Riaan Swanepoel - 98
Donald Macdonald - 97
Markus Swart - 96
Spyker Coetzee - 95
Zielas du Preez - 94
Zunaid Mohamed - 93
Sarel Boshoff - 92
Johan Zwarts - 91
Tinus Boshoff - 90
Riaan du Plessis - 89
Chris Boshoff - 88
Boet Grabie - 87
Christa Swart - 86
Hennie Knoetze - 85
Kayle Swart - 84
Waheed Mohamed - 83
Andries Tiggelman - 82
Andre Boshoff - 81
Pat van der Merwe - 80
Neil van der Westhuizen - 79
Wilma Macdonald - 78
Robert Kotze - 77

Wel gedaan aan die wenners en ons sien mekaar by die volgende klubkompetisie!!!

No comments:

Post a Comment