Tuesday, June 16, 2009

Kolgooi Liga 27 Junie 2009


Die eerste kolgooi liga vir 2009 vind plaas op 27 Junie te Weermag gronde. Huidiglik het Koedoe nog nie spanne gekies nie. Die laaste oefening vind plaas op 21 Junie by FH Odendaal sportvelde.

Graag doen ek 'n beroep op almal wat wil deelneem om die dag te kom bywoon. Vir die wat nie oefeninge kan bywoon nie maar wel in spanne opgeneem wil word laat weet ook asseblief.

Ons moet die volgende spanne kies :
Seniors
Dames
Juniors
Meesters
Penkoppe

Ek moet die spanne teen volgende Maandag deurgee and die kolgooi komitee.

No comments:

Post a Comment