Monday, June 22, 2009

Koedoe is tops!!!


Tydens die Gauteng Noord jaareindfunksie is die verskillende Gauteng Noord Spanne ook bekendgemaak. Dit is vir my 'n riem onder die hart om te sien hoeveel van die klub se lede aan die Gauteng Noord proewe deelgeneem het, en dan ook hoeveel van ons lede span gekry het. Sterkte vir die jaar aan al ons lede wat Gauteng Noord Span behaal het, en mag julle 'n fantastiese jaar beleef. Hou die klub se naam so ook die provinsie se naam hoog!!!!

Penkop A Span
Kevin Lerm

Penkop B Span
Jaco van der Merwe

Junior A Span
Chris Boshoff
Barend Booyse
Andries Tiggelman
Ruan Nabal

Junior B Span
Kayle Swart
Jacques Lombard
Hassen Mahomed
Hoosein Mahomed
Markus Swart (Best)

Dames A Span
Zandra Boshoff

Dames B Span
Nicoline Richards

Senior A Span
Tjaart Coetzee
Spyker Coetzee
Riaan Swanepoel
Sarel Boshoff

Senior B Span
Markus Swart
Jacques du Preez

Senior C Span
Eric Gerritsen
Junior Latsky
Neil vd Westhuizen
Ziyaad Essop (Res)
Gert Swart (Best)

Meesters A Span
Hennie Coetzee
Gert Swart

Meesters B Span
Boet Grabie
Pat vd Merwe

Dan ook 'n groot prestasie aan die Boshoff familie. Daar is die seun, ma en pa - aldrie van julle in die GN A spanne opgeneem. Uitsonderlike prestasie!!!

No comments:

Post a Comment